Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Haven Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 99 resensies vir Angels Haven Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Rossouw E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw E
Enkelreisiger

Goed.

Daar is nie badseep nie. Ek weet dit is self catering, maar 'n klein 10 ml liggaamswas sal net handig wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons het liquid soap by die wasbak en ook in die stort.

Angels Haven Guesthouse
Lynn O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O
Saam met vriende

Pleasant stay for a stopover. Close to the N1.

We booked 3 rooms for our stopover on the way to the Kruger Park. All rooms were adequate and can recommend Angels Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Thank you. Was a pleasure hosting you.

Angels Haven Guesthouse
Adri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon oornagverblyf.

Ons was in kamer nr 1 en stel voor dat die matrasse daar vervang word. Nr 1 is 'n straatfronteenheid en die verkeer is nogal besig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kamer 1 is nou nuut oorgedoen met nuwe matrasse. Ek sal opvolg baie dankie.

Angels Haven Guesthouse
Riana O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gelee naby snelweg en winkelsentrum. Dit sal elke keer ons keuse wees vir 'n oorslaap in Bloemfontein.

Kamer en badkamer baie ruim en netjies met 'n aparte kombuis gedeelte wat alles bied wat benodig word. Gasvrou baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Kan gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
F J C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F J C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike fasiliteite. Skoon, netjies en gerieflik.

Ons het heerlik en rustig geslaap. 'n Aangename ervaring in hierdie gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs.

Hulle was bereid om ons dadelik in te vat na swak dienslewering van 'n ander gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beneshia C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beneshia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was warmth and welcome. I felt at home.

You feel welcome and it's so clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Saam met vriende

Baie gerief en veilig.

Netjies, gerieflik en naby aan winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matimba Eugene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matimba Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and we will be going there to stay again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plek is maklik om by uit te kom, is baie naby winkelsentrums. Dit is die ideale plek vir oorslaap. Sal meer veilig gevoel het as daar 'n electric fencing gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Behulpsame ontvangs. Effens bekommerd oor sekuriteit aangesien toegangshek sonder afstandbeheer funksioneer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne R
Enkelreisiger

Ligging nie goed. Lyk nie soos op foto.

Lyk alles behalwe soos op foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois J
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs - Skoon en netjies.

Parkering bietjie 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Gesin met klein kinders

Gerieflike oorslaapplek.

Om oor te slaap was gerieflik en dit is 'n bonus dat daar WiFi ook was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Nice and clean. Comfortable beds with good linen and towels.

Value for money. Nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in BFN.

Ons was baie vriendelik verwelkom, plek maklik gekry. Ons kamer was netjies en skoon, en het meer as genoeg beddegoed gehad. Bed het ook lekker geslaap. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abongile J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Abongile J
Gesin met klein kinders

Not a pleasant experience.

Sliding door jamming and rain poured at me for 5 minutes. TV remote broken, parking was full of mud, the sound of electric appliances at the salon next to room 2 was unbearable, could hear all the conversations they had. Dangerous exit at a traffic light, cars come speeding when turning left at yielding area. Room 2 is too small for a family of 4. There is a basin in the kitchen, with 4 each cutleries and no dishcloth to wash these after use. Place ideal for one night only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Saam met vriende

Baie netjiese plek met uitstekende geriewe.

Baie sentraal geleë. Netjiese en uitstekende geriewe. Die dame was siek in die bed, maar het nog steeds met ons oor die foon gekommunikeer. Was baie tevrede met die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabata S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sabata S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Guest house is fine.

Concern for me is not having a bath, showers are fine for men, but not for a woman. A woman needs a bath, not a shower. They should at least have a provision for breakfast. We booked numbers 3 and 4, but we were given 4 and 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Gesin met tieners

Baie lekker gesellig.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig daar gewees.

Nie vars melk vir koffie nie. Nie baie tyd by die plek spandeer. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvangs en behulpsaam.

Baie netjiese rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kemp P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemp P
Gesin met klein kinders

Aangenaam en skoon.

Dis nie te vêr van N1 af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrico M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico M

Baie lekker.

Baie lekker, maklik plek gekry, en sal weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
John V
Gesin met tieners

Ons veiligheid was my grootste bekommernis.

Ons kamer deur kon nie van binne of buite af sluit nie. Moes met 'n oop deur slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie jammer vir dit. Ons kyk daagliks na alles en voor en daarna was daar nog geen klagtes dat deur nie wou sluit maar dankie vir terugvoer ek gee dadelik aandag daaraan

Angels Haven Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon lekker rus na 'n lang rit.

Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.

Angels Haven Guesthouse
Suzette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid en ligging tops.

Verblyf 10 ure uit Seepunt. Ligging is reg want dis voor Bloemfontein. So netjies en skoon. Staf vriendelik en hulpvaardig. Waarde vir geld vir die 1 nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.

Angels Haven Guesthouse
Jeannine P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jeannine P
Gesin met klein kinders

Kokkerotte teen mure.

Kamer het nie lekker geruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie jammer, dit is die eerste keer dat ons hoor van dit. Kon my gerus gekontak het dat ek dit ook kon sien.

Angels Haven Guesthouse
Anna-marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E
Besigheidsreis

Netjies, besig en sentraal geleë.

Beter aanwysings, salonbesoekers langsaan kom elke keer aan deur klop, want daar is nie genoegsame aanwysings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Dankie vir die voorstel ook vir aanwysings. Hoop om jul weer in toekoms te sien.

Angels Haven Guesthouse
Annelize B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B
Besigheidsreis

Neat and tidy rooms. Parking is a not sufficient late afternoon.

Rooms and bedding and towels nice and clean and the cleaning staff is very friendly. Parking not sufficient with salon and B&B late afternoon. Sprayers for garden not aligned for the garden only, it also sprayed over the vehicles (not a major problem).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was ontevrede met ons verblyf.

Ons het niemand behalwe skoonmakers gesien nie. Inklok tyd was 14:00. Ons was daar 14:30 en die skoonmaker was nog besig om skoon te maak. Die mat voor die stort was papnat. Die stort was nie 'n stort nie. Stukkende kas was in die badkamer. Die lakens was gevlek met bruin en geel kolle. Die wit bo-laken was bruin en aaklig. Koffie was beskikbaar maar die koppies was vuil. Ons moes die koppies uit spoel in dieselfde wasbak waar ons hande gewas het na toilet gebruik. Ons was in Kamer 1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Dis net jammer dat u nie bestuur kontak tydens v we blyf om dit uit te sorteer nie, maar na die tyd. U het nie iemand op perseel gehad nie omdat daar met u n reeling getef was vir u self inboek agv n funksie wat on smoes bywoon. U was tevrede met die reeling.
Alle linne word deur n wassery gewas en ons besit geen bruin lakens nie. Gebruik net wit linne.
Ek neem aan die mat was nat na u stort en nie voor die tyd nie.
In die toekoms by enige gastehuis kontak bestuur om u daar en dan te help, wat met graagte gedoen sal word en u verblyf sal verbeter.

Angels Haven Guesthouse
Natatia D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natatia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig baie lekker.

Di diens was baie goed. Kamers was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Location location.

Friendly welcome, lovely room, close to shops and restaurants. Perfect in all ways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Gesin met klein kinders

Relocating from Johannesburg to Cape Town.

We stayed at Angels Haven when we were travelling from Johannesburg to Cape Town for relocation. We had pets which needed to be accommodated and the accommodation was exceptionally good for them and the rest of the family. It was also great that we were able to arrive quite late and there was somebody who was available to check us in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M
Gesin met tieners

Warm, vriendelike, gasvrye personeel met uitstekende geriewe.

Wilma het ons sommer dadelik welkom laat voel terwyl die kamer ons heerlik koel ingewag het. Die eerste oggend se ontbyt was een groot verrassing. Met die instap in die eetsaal kon ek die gebruiklike spek en eiers ruik, maar Wilma het ons verras met 'n gevulde omelet gedrapeer met spek en kaas. Dit was hopeloos te veel na die jogurt en muesli wat reeds op die tafel was. Ons kom kom en gaan soos ons wil en het 'n vriendelike groet deur die venster van Wilma ontvang toe ons net voor 12 uur Saterdagaand weer terug was by ons plekkie. Sondagoggend was daar beurtkrag, maar dit het nie in Wilma se pad gestaan om ons weereens te verbaas met 'n koningsontbyt bestaande uit roosterbrood met gebakte eiers, spek en kaas met 'n hoender-schnitzel. Ons was almal redelik hartseer om weer die pad terug Pretoria toe te pak, want ons almal het reeds gewonder wat Wilma Maandag vir ontbyt gaan voorberei en dan met haar vriendelike glimlag en lekker gesels voorsit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Wilma het ons hartlik ontvang. Alhoewel die dekor nie baie modern is nie, was dit skoon en netjies. Die beste ontbyt in Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Goeie en vriendelike diens. Kamers skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viwe N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viwe N
Gesin met tieners

Was good.

It is good for passing by not for longer days it can be cramped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie K
Gesin met tieners

Idiaal vir 'n oornag tussen Kaap en Pretoria, om net ruskansie te kry voor laaste paar uur se ry huis toe.

Vriendelike ontvangs en ontbyt was heerlik. Kamers netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M
Gesin met klein kinders

Gerieflik geleë, baie vriendelik verwelkom, kamers was skoon en netjies.

Baie vriendelik verwelkom. Kamer was skoon en netjies. Ons kamer het uitgekyk op die swembad en die kinders het heerlik geswem. Heerlike ontbyt die volgende oggend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens en vriendelik en netjies.

Die ontvangsdame het ons op 'n baie warm dag met groot gasvryheid ontvang en uit haar pad gegaan om alles glad en met baie vriendelikheid ekstra te doen om almal gelukkig te maak,100% plus aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry D
Saam met vriende

Rus vir die reisiger.

Ons het moeg daar aangekom na ‘n hele dag se ry. Die beddens slaap fantasties en ons was almal goed uitgerus teen die volgende oggend. Na die groot ontbyt, wat spesiaal vir elkeen se voorkeure gemaak is (vegetaries, geen spek) het ons met ‘n lied in die hart weer die pad verder aangepak. Dankie vir die goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adell B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adell B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Als wat nodig was. Lekker gemaklike beddens, ruim en die vriendelikste gasvrou. Sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie welkom gevoel. Kamer is baie netjies. Naby aan 'n mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Gesin met tieners

Great value.

Friendly service, clean rooms, wonderful refreshing pool and generous breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Wilma se diens was uitstekend.

Sy het ons verblyf perfek gemaak. Sy het spesiaal vroeër opgestaan om vir ons ontbyt te maak omdat ons vroeg moes ry. Die verblyf was netjies en ons sal weer hier bly wanneer ons in die Bloemfontein-area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eucrecia O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eucrecia O
Saam met vriende

It's comfortable, spacious enough for a group of people.

The breakfast was great and the own is also very nice. She made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N
Gesin met tieners

Heerlik. Ontbyt was die beste waarde vir geld.

Regtig goeie waarde vir geld. Persoonlike en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel.

Was slegs 'n oornagpunt op ons reis na Kaapstad. Ons was verras met 'n heerlike ontbyt wat spesiaal vir ons bedien is omdat ons vroeg die oggend wou vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D
Gesin met tieners

Soos ons eie huis gevoel. Fantasties.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ongelooflik veral as jy tieners het. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mona V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Netjiese verblyf. Heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika G
Gesin met tieners

Rustig en bekostigbaar.

Aangename en vriendelike verwelkoming deur personeel. Netjies en skoon kamers. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Juan L
Saam met vriende

Was nie baie veilig nie, en hulle besproei die gras met brakwater terwyl mens daar is reg voor jou kamer.

Baie onveilig gevoel met gaste wat wat so bietjie oorboord gegaan het daar met drank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, aangesien ons met water beperkings sit in die droogte, probeer ons die gryswater op die tuin spuit. Die gaste wat gedrink het vra ons omverskoning ons het egter nie beheer oor hulle gewoontes nie, daar het nog nooit enige iets op ons terrein gebeur om ons gaste se veiligheid in gedrang te laat kom nie, dankie ten spyte vir u terugvoer.
Groete,
Hannes

Angels Haven Guesthouse
Leon T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leon T
Gesin met klein kinders

Die foto's wat geadverteer word is glad nie soos die verblyf nie.

Die plek het baie af gegaan as ek dit moet vergelyk met die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Goeie dag dankie vir die terugvoer, ons sit met waterbeperkings en kan nie die tuin besproei nie daarom lyk dit nie dieselfde as op vorige fotos nie, jammer dat u so voel glo ons sal weer die nodige areas aandag aan kan gee.
Hannes

Angels Haven Guesthouse
Ernest M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ernest M
Gesin met tieners

The room was dirty and I found an old doughnut in a box. The staff is rude.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathania T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathania T
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik.

Baie vriendelike diens en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mignon V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V

Lekker bly en lekker eet.

Almal het uit hulle pad uit gegaan om ons te akkomodeer. Het so lekker gebly en die kos was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana D
Gesin met tieners

Baie oulik.

Skoon netjies en vriendelik. Lekker ontbyt, veilig en maklik toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Vreeslike lekker plek, ontbyt was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O
Gesin met tieners

Het die besoek baie geniet.

Ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katinka O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katinka O
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Lekker gebly, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Gesin met tieners

Baie maklik en mooi vir onbeplande sake wat oorslaap behels.

Vriendelike personeel, lekker ontbyt, gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmi L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmi L
Gesin met klein kinders

Het nie baie veilig gevoel nie. Kamer was teenaan die straat en kar was ook blootgestel.

Ek het nie gedink dat die beddegoed skoon was nie. Maar dit was oraait vir 'n vininge een nag oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Beste Wilmi,

Dankie vir jou terugvoer, dis baie sleg vir ons dat jy so gevoel het. Daar was nog nooit enige voorvalle by ons gewees waar mense nie veilig was nie.

Ons beddegoed word daagliks vervang en gewas so dit is ook baie telleurstellend om te verneem dat dit nie skoon was nie. Ons neem wel jou opmerkings in ag en gee aandag waar moontlik.

Groete,
Hannes

Angels Haven Guesthouse
Lize F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F

Skoon en heerlike ontbyt, maar die bed se basis was gebreek en ook geen nagval of bedekking op die basis van die beddens gehad nie.

Was die mees koste effektiewe opsie van wat beskikbaar was in die area. Die plek is skoon en gronde is netjies. Die ontbyte was heerlik en personeel vriendelik. Die enkelbeddens in een van die kamers het nie een 'n nagval op gehad nie en die basis van die beddens is gebreek en was nie baie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer altyd opbouende kritiek.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Angels Haven Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lishelle F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lishelle F
Gesin met tieners

Gemaklik.

Angels Haven is gemakilk, en die diens van die personeel was regtig baie goed, en hulle was so vriendelik. Die ligging is ook goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete, Annatjie

Angels Haven Guesthouse
Madeleine A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Die kamer was netjies, beddegoed was nuut en skoon. Die swembad was verwelkomend vir die hele gesin in 35°C. Ontbyt was basies, maar lekker. Enigste aanbeveling is beter kwaliteit koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer voorstelling van die koffie. Ons hoop om jul gou weer te sien
Groete, Annatjie

Angels Haven Guesthouse
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Valse advertensie.

Ons was baie teleurgesteld met die diens en algehele toestand van die plek. Sal definitief nie weer hier bly nie. Die webtuiste se foto's is nie 'n ware refleksie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo Samuel B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo Samuel B
Gesin met tieners

Baie goed.

Ons het ons besoek baie geniet. Baie dankie vir Angels Haven Gastehuis se personeel vir hulle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Angels Haven Guesthouse
Liezl B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Glad nie wat op die webtuiste aangedui was nie en nie eers dieselfde adres waar ons toe op die einde moes bly nie.

Ons heel eerste slegte ondervinding! Die e-pos met besonderhede van adres verskil toe heeltemal van waar ons toe werklik geslaap het. Ons moes in die middel van die nag gaan karre rondskuif sodat ander mense ook kon inpas en weer die volgende oggend ook. Dit wat op die inligtingsblad van die gastehuis aangebied word, is geensins wat ons ontvang het nie. Die ander inwoners se rook en televisiedramas kon geensins vermy word nie aangesien soliede mure nie jou woonplek van die ander gaste skei nie. Ek sal nooit weer van hierdie gastehuis gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Liezl,
Baie jammer vir die slegte ondervinding wat jy by ons gehad het. Ons het die bestuur oor gevat van die gastehuis vanaf 1 Feb 2016. Ongelukkig was ons 7 kamers wat ons bestuur op die hoof perseel uit geboek ten tye van jul bespreking, anders sou julle ondervinding heel anders gewees het. Ons gaan die 3 kamers in Gillstraat onttrek van die hoof perseel aangesien dit ons naam net skade aandoen.
Ons sal julle graag wil huisves op ons hoof perseel en opmaak vir die ongerief wat julle ondervind het. Kontak ons gerus indien julle verblyf benodig.

Groete
Petra

Angels Haven Guesthouse
Andre B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wonderlik. Baie geniet.

Dit was baie aangenaam en ons was verras met aankoms. Die diens was puik en kamers was netjies. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop julle het n wonderlike vakansie gehad. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Pieter en Petra

Angels Haven Guesthouse
Pr W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pr W
Gesin met tieners

Dis 'n gerieflike en veilige bestemming.

Die diens is goed en dis veilig. Dit ontspanne en lekker geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.

Angels Haven Guesthouse
Lourens V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was baie lekker juis omdat die eienaars ons 2 outistiese kinders so verstaan het. Dit maak die verblyf ekstra spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was. Julle is altyd welkom.
Hoop om julle weer as ons gaste te kan ontvang.

Angels Haven Guesthouse
Sandra P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra P
Gesin met klein kinders

Familiekamer voldoende vir een nag se oorslaap.

Vriendelike diens! Was bereid om ekstra myl te stap vir die atleet! Dankbaar vir die aanbod!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angels Haven Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat julle Angels Haven gekies het. Ons is dankbaar dat julle verblyf goed was. Ons hoop om julle in die toekoms weer as gaste te kan ontvang
Dankie vir positiewe kommentaar.
Groete
Petra Lategan

Angels Haven Guesthouse
Paul M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Paul M
Gesin met klein kinders

Dit was vuil en glad nie wat op die foto's wys nie.

Die ontvangsdame was vriendelik, en dis omtrent al. Die mure was vuil. Een bed het nie kussings gehad nie. Die hoofbed se beddegoed was vuil, ons het maar bo-op met ons eie goed geslaap. Die lugversorging het gelek binne die kamer, en toe ons dit aanmeld, sê hulle daar is niks wat hulle daaromtrent kan doen nie, want die eienaar het die goed gevat waarmee hulle die oorlooppyp moes skoonmaak. So ons het maar 'n emmer geleen met handdoeke en 'n druppende lugversorging heelnag gehad. Die "crystal blue" swembad was groener as die gras wat nie meer bestaan nie, aangesien alles geplavei is. Hulle moet ten minste hulle foto's opdateer. Ons was baie ongelukkig met hoe vuil die water was, kon nie eers swem nie en dit was so warm. Sal nie weer teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eulanda G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eulanda G
Gesin met tieners

Verwysing op die internet is bedrieglik.

Skoon, maar sonder daardie tikkie gasvryheid. Geen matrasbeskermers en die kussings nie op standaard. Badkamer verbeterings nog nie afgewerk. Oop sement. Goeie probeerslag van die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riku W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riku W
Gesin met tieners

Perfek geleë op hoofroete.

Ons het die groot kamer en geriewe geniet na 'n lang reis en 3 weke se bos kamp. Alles was skoon en netjies. Die lugversorger kan opgradeer word en drup water. Die ontbyt was lekker en baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M
Gesin met tieners

Lekker ontbyt geëet, net baie warm en droog in die Vrystaat.

Baie rustige atmosfeer en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Helena J

'n Bed om op te slaap, maar nie gemaklik nie.

Die verblyf was nie vuil nie maar ons het nie handdoeke op die beddens gehad nie en moes wag vir die sleutels, die kamers word glad nie gesluit as mens nie daar is nie. Op die internet wys dit die plek is 4-ster maar hy is regtig nie eers 1-ster nie. Ek het gesukkel om hulle telefonies te bereik of personeel in die hande te kry en hulle kon glad nie vir ons die WiFi-wagwoord gee nie. Die enkel stapelbeddens se matrasse was kliphard en ek was seer die volgende oggend. Die toilet was nie vuil nie maar het nie lekker geruik nie. Ek sal nie weer daar bly nie. Dit was wel 'n bed om op te slaap vir een nag maar ek kon net sowel gekamp het en sou meer gemak gehad het vir minder van die prys. Die eerste kamer wat aan ons gegee is het 'n glas koepeldak en was ontsettend warm, gelukkig het hulle ingestem om ons na die ander kamer te skuif. Die een wat ek eintlik op die internet gesien het. Daar was ook ander mense se inkopies in ons yskas. Voel regtig nie of die plek uitgehou is en netjies gehou is vir ons nie. Die hek se kontrole was ook stukkend, maar het darem gewerk. Geen onderdak parkering. Die swembad was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenalemang M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kenalemang M
Gesin met klein kinders

Pleasant stay. I would recommend it to family and friends.

It was a pleasant stay. The staff were friendly and they did not rush us to check out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stephan G
Gesin met tieners

Was teleurgesteld.

Het meer verwag, fotos op webblad is baie misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marianne F
Gesin met tieners

Die aakligste plek met patetiese personeel en eienaars!

Dit was die swakste en slegste diens wat ek nog ooit in my lewe gehad het. Mens betaal deur jou nek en dan is daar geen handdoeke nie, geen ontbyt nie en bo dit alles 'n eienaar met 'n patetiese verskoning: "dis nuwe bestuur". Moet nooit ooit daar gaan bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noddy D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noddy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het lekker geslaap, dankie LekkeSlaap.

Om die toekomstige gaste te help: Die toilet was nie skoon gewees nie. Ons was twee gaste maar net een handdoek en die seep was op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo Samuel B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo Samuel B
Gesin met tieners

Ek het baie gehou van die opset van die kamers.

Namens my gesin wil ek vir Angels Haven baie dankie sê vir hulle gasvryheid, ons het 'n goeie tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anje S
Gesin met tieners

Was glad nie wat ons verwag het nie.

Met groot verwagting het ons Saterdagmiddag gestop by Angels Haven Guesthouse net om uit te vind dat hulle ons dubbelbespreek het en dat ons by 'n ander gastehuis moet gaan oornag. Boonop dit het die vrou by Angels Haven gesê ons het glad nie betaal nie en daarom is ons verblyf nie bevestig nie, maar ons het die bewys van betaling en alles gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen H
Gesin met klein kinders

Baie slegte ervaring!

Patetiese diens. Ons het glad nie 'n lekker ervaring gehad by Angels Haven nie. Ons het 6 uur die aand ingeklok, toe is ons kamer nie reg nie. Daar was nie handdoeke nie, die ketel het nie gewerk nie, daar was nie suiker in ons kamer nie en die stort deur kon nie eers toemaak nie. Ons het gevra om 7 uur ontbyt te kry aangesien ons 8 uur by ‘n skool moes wees. Toe ons 7:15 gaan om te gaan eet, word ons meegedeel dat die werkers eers 7 uur begin werk en ons maar bietjie vir ons kos moet wag want hulle begin toe eers kosmaak. Dit nadat daar vir ons gesê is dat ontbyt tussen 7 en 9 uur bedien word. Die houers met graanvlokkies was leeg. Ons vra toe vir nog graanvlokkies en kry toe die antwoord dat dit op is. Ons het op die ou end gery sonder ontbyt. Ek dink dit is uiters onprofessioneel om 'n besigheid so te bestuur en op die ou end is LekkeSlaap se naam wat daaronder lui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cedric M
Gesin met klein kinders

We stayed over at Angels Haven Guesthouse on our way to Johannesburg and on the way back.

I would say that some maintenance needs to be done at Angels Haven Guesthouse. We stayed in Room 2 on our way up and we really battled to lock or unlock the door. The TV did not work properly and there were not enough towels in the room. We were told that they do not have enough clean towels. On our way back we stayed in Room 6 and again we battled lo lock the door. The next morning we were supposed to have breakfast at 07:00 which we paid for. At 07:20 we left without having breakfast as there was no one to make breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Retha N
Gesin met tieners

Instandhouding nie na wense nie.

Baie teleurgesteld. Dit was netjies en skoon, maar instandhouding kort drasties aandag. Die waaier in die badkamer was buite werking en die stortdeur kan nie toemaak nie. Alle ligte werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mia J
Gesin met klein kinders

Dit was 'n aangename ervaring en is vriendelik ontvang.

Daar kan wel meer aandag gegee word aan die ontbyt en die buite area. Die kamer is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helgardt M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helgardt M
Gesin met tieners

Niemand daar met aankoms nie.

Ten spyte van 'n voorafreëling dat ons laat sou arriveer, was daar nie voldoende voorbereiding daarvoor getref nie en moes ons voor dooiemansdeur in die reën wag. Selfone is ook nie beantwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf naby alles. Die kamers is netjies en so ruim.

Beveel hul verblyf enige tyd aan vir die beste, rustigste, vriendelikste mense. Enige tyd sal ek weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rachelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die prys is dit nie te sleg nie.

Ek dink dit kan doen met 'n opgradering .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele R
Gesin met klein kinders

Dit was lekker en die ontbyt was fantasties!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 97, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ef0942ba57250f5c819b292f8e4845b7383b2c83fdbc1c8d44bbc036ab49b72d0d59dedfcf0a585b2efd6b423d9c8e4e1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 99 5 1 4 97 Castelyn Drive Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14551 26.17927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem