Amity Guesthouse
Opsomming van Resensie
Claire S - Apr 2022
Gemiddeld
2 aande geoornag. Sal nie aanbeveel nie.
Suzette L - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker saam met familie.
Lise S - Jun 2021
Gemiddeld
Heel aangenaam gewees.
Celda G - Mrt 2021
Gemiddeld
Al die nodige, maar baie onpersoonlik.
Eloise W - Jan 2021
Gemiddeld
Vriendelikheid en ekstra moeite gedoen.
Rosa S - Jan 2021
Gemiddeld
Redelik, maar sal nie weer daar oorbly nie.
Amity Guesthouse se terugvoer
Dankie dat jy se van die stortkop, ek het dit vervang.
Sanél S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker!
Arista B - Mrt 2020
Gemiddeld
Oornag verblyf in Bloemfontein op pad Gansbaai toe met ons 3 honde.
Janine C - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker.
Martin B - Jan 2020
Gemiddeld
Oornag vanaf Kaap.
Johan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies. Skoon en veilig.
Hettie P - Jan 2020
Gemiddeld
Alles skoon en netjies in kamer.
Marika E - Des 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies, perfekte ligging.
Izak G - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekende diens, geriewe, veilig en goed geleë naby hoofroetes en restaurante.
Linda P - Sep 2019
Gemiddeld
Teleurstellend.
Lees meerAmity Guesthouse se terugvoer
Ek waardeer jou terugvoering!
Ek is jammer dat die verblyf nie aan jou verwagting voldoen het nie, ek streef daarna om dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak en sodoende sal ek aandag gee aan die klagtes.
Danel L - Sep 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Riza P - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly dankie!
Markos M - Jun 2019
Gemiddeld
Neat and cosy.
Simone L - Apr 2019
Gemiddeld
Een maal was genoeg.
Lees meerMarinda R - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend
Tiaan B - Apr 2019
Gemiddeld
Stil area tog naby alles.
Cindy S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie dankie, ons het lekker gebly.
Colin L - Mrt 2019
Gemiddeld
Het slegs oornag en nie die geld werd wat betaal is nie.
Anne-marie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Gemaklik.
Ronelle G - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons het lekker geslaap.
Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker bly plek, netjies en vriendlike diens.
Corette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitgerus.
Jaco D - Feb 2019
Gemiddeld
Veilig en rustig!
Christa H - Feb 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Sanetta D - Jan 2019
Gemiddeld
'n Heerlike plek om huis te noem vir 'n kuier in Bloemfontein!
Lizaan R - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon, lekker rustige oase na 'n dag se reis. Dankie!
Alicia J - Jan 2019
Gemiddeld
'n Wonderlike rusplek.
Elize A - Jan 2019
Gemiddeld
Geskik vir akkommodasie wat ek benodig het.
Robert C - Jan 2019
Gemiddeld
Netjiese skoon verblyf, waarde vir geld en baie veilig.
Jacques N - Jan 2019
Gemiddeld
Dood eenvoudig vriendelik, professioneel met skoon en netjiese eenheid. Kan iemand net iets doen aan die hitte.
Jan G - Des 2018
Gemiddeld
Vir seker tuis weg van huis.
Eben T - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, veilige verblyf saam met vriendelike diens. Sal Home From Home Gastehuis vir enigiemand aanbeveel.
Liezl G - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker rustige atmosfeer.
Betsie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netjiese, ruim goed geleë verblyf.
Elizna Z - Mrt 2018
Gemiddeld
Aangenaam en gemaklik.
Bennita V - Mrt 2018
Gemiddeld
Kamers was netjies, maar nie silwerskoon nie. Beddegoed was glad nie skoon nie.
Elmarie L - Feb 2018
Gemiddeld
Sal dit beslis aanbeveel.
Talita W - Feb 2018
Gemiddeld
Skoon en netjiese huis weg van jou huis!
Alta L - Jan 2018
Gemiddeld
Waarlik Home-from-Home.
Chamoné D - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtig.
Dorette V - Des 2017
Gemiddeld
Netjies, maar badkamer benodig aandag.
Theuns H - Okt 2017
Gemiddeld
Vir 'n slaapplek alleenlik. Baie onpersoonlik.
Johann R - Okt 2017
Gemiddeld
Die diens was vriendelik en ons kon bietjie vroeër ons tasse aflaai.
Marieta G - Aug 2017
Gemiddeld
Pragtig en skoon en netjies.
Daleen B - Aug 2017
Gemiddeld
A pleasing experience, thank you.
Dorinda O - Jul 2017
Gemiddeld
Teleurstellend.
Rina N - Jul 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en beste diens ooit.
Pieter C - Jun 2017
Gemiddeld
Ons is vriendelik ontvang, hulle was baie aanpasbaar ten opsigte van die tyd vir die ontbyt.
- Mei 2017
Gemiddeld
Was 'n baie onaagename ondervinding. Geen warm water en privaatheid.
Lees meerArmanda C - Apr 2017
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Daleen V - Mrt 2017
Gemiddeld
Rustig en aangenaam.
Gina E - Jan 2017
Gemiddeld
Dit voel regtig na jou eie tuiste, net soos die naam se.
Joan B - Jan 2017
Gemiddeld
Absoluut jou huis weg van die huis!
Michelle V - Jan 2017
Gemiddeld
Ons sal vir seker weer daar oorbly.
Marian S - Des 2016
Gemiddeld
Vriendelik ontvang, kamers netjies en skoon.
Theo K - Des 2016
Gemiddeld
Jy kan nie verkeerd gaan om hier te bly nie.
Bokkie P - Nov 2016
Gemiddeld
Lekker gebly en veilig gevoel.
Hennie S - Nov 2016
Gemiddeld
Great place to stay.
Werner N - Nov 2016
Gemiddeld
Baie gasvry en gemaklik.
Heila S - Nov 2016
Gemiddeld
Beslis 'n "home from home" oornagverblyf.
Lees meerSias B - Sep 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Delarey M - Sep 2016
Gemiddeld
Baie goed.
Petro R - Jun 2016
Gemiddeld
'n Baie gerieflike en netjiese kamer.
Mc H - Mei 2016
Gemiddeld
Aangenaam verras met die luuksheid van die binnenshuise versiering.
Neels B - Apr 2016
Gemiddeld
Plek is besig om agteruit te gaan.
Lees meerMark & Rolina C - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was aanvaarbaar vir een nag se verblyf.
Esmé N - Mrt 2016
Gemiddeld
Gastehuis waar ons regtig tuis gevoel het.
Nadine V - Mrt 2016
Gemiddeld
Comfortable, clean place in a very safe area.
Ethene V - Jan 2016
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld, warm ontvangs en pynlik netjiese, beste verblyf van ons week se 'road trip'.
Hettie K - Jan 2016
Gemiddeld
Skoon en rustig. Vriendelike personeel!
Chris B - Jan 2016
Gemiddeld
Goeie halfweghuis.
Wouter K - Jan 2016
Gemiddeld
Rustig en ontspannend.
Hester V - Jan 2016
Gemiddeld
Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.
Kowie B - Aug 2015
Gemiddeld
Lekker snoesige plekkie.
Lourena G - Jul 2015
Gemiddeld
Goed.
Christine V - Jul 2015
Gemiddeld
Redelik gerieflik.
Willem R - Mei 2015
Gemiddeld
Lekker oornag verblyf op roete na Knysna.
Diana T - Apr 2015
Gemiddeld
Very friendly, clean and comfortable.
Claudine V - Apr 2015
Gemiddeld
Very pleasant and hassle free.
Reece S - Apr 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Chaneen L - Apr 2015
Gemiddeld
Baie rustige omgewing. Skoon en netjies. Ons het gehou van die privaatheid en stil omgewing.
Alex J - Mrt 2015
Gemiddeld
Aangenaam!
Bertus N - Mrt 2015
Gemiddeld
Aangenaam en lekker. Beskik oor al die nodige geriewe vir die reisiger.
Trea T - Jan 2015
Gemiddeld
Pleasant, comfortable guest house with nice breakfast.
Zenta D - Jan 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Johann N - Jan 2015
Gemiddeld
Op kort kennisgewing uitgehelp en regtig 'n gastehuis om na terug te gaan in die toekoms.
Ping H - Jan 2015
Gemiddeld
Excellent
Marié V - Des 2014
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Marié S - Des 2014
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar oornag!
Berdine P - Okt 2014
Gemiddeld
Ons verblyf het ons verwagtinge oortref.
Brian S - Okt 2014
Gemiddeld
Thoroughly enjoyable!
Anita D - Okt 2014
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang.
Yoland N - Sep 2014
Gemiddeld
Excellent value for money!
Johan L - Okt 2013
Gemiddeld
Lekke geslaap, dankie. Wil graag weer daar slaap, en sal vriende saamneem.
Rholand R - Sep 2013
Gemiddeld
Ek sal weer daar bly!
Herman K - Sep 2013
Gemiddeld
Baie lekker! Dankie!
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom