Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Hill @ The Ambers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amber Hill @ The Ambers is 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis op die prentjiemooi Ambers-perseel met 'n elektriese hek en 'n lieflike uitsig oor Dullstroom. Die eiendom is sentraal en stapafstand vanaf winkels en restaurante in die Hoofweg.

Daar is 4 ander huise op die perseel, maar almal is privaat en stil in pragtige tuine.

Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die hoofslaapkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne vir 2 paartjies toegerus. Die TV in die sitkamer het sekere DStv-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Hulle moet net weer die oorspronklike dekodeerder koppel wanneer hulle vertrek.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, 1 onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Daar is 'n buitebraai en braaitoerusting word voorsien. Gaste moet hul eie houtskool en hout saambring.

Gaste word gevra om asb. navraag te doen indien hulle per motorfiets reis. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Amber Hill @ The Ambers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Amber Hill @ The Ambers
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Amber Hill @ The Ambers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat 160, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9d0d21bdb5236506317ccab79c002f02cc250115e9ed5bb8c2a6e242d8fde5c52e23d0a29d737c355f547d8eea579839e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419854 30.101366495701