Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amaziah Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elrinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Amaziah Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Hierdie is 'n uitstekende gastehuis in Kuruman, geleë in 'n baie stil area. Die kamer is baie smaakvol toegerus en daar is 'n verskeidenheid van koffie beskikbaar in die kombuis. Die ontbytpakkies was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Kobus, ons is bly julle het dit geniet by Amaziah!

Amaziah Guesthouse
Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Ona had a very enjoyable stay.

Die kamer en badkamer was beide ruim en netjies. Alles was baie mooi skoon. Die bed was so lekker gemaklik. The host was vriendelik en behulpsaam en vir ons verduidelik waar ons ete kon kry. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer in Kuruman is, baie dankie vir 'n baie lekker blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Tanya Schoeman. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het dit geniet by Amaziah Gastehuis.

Amaziah Guesthouse
Karin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Fantasties.

Heerlike verblyf. Welverdiende rus gehad na 'n langpad. Veilig en baie stylvol. Werklik tuis gevoel. Sal vir seker weer van die gastehuis besoek. Selfs 'n wegneem cappuccino ontvang. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier by Amaziah te kon hê! Julle is enige tyd welkom en dankie vir die resensie!

Amaziah Guesthouse
Rita G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a short stay or overnight when traveling.

Friendly welcome. Clean, comfortable room. Perfect for overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, Rita Gutsche. It was a pleasure to host you at Amaziah!

Amaziah Guesthouse
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaapfasiliteit vir reisigers.

Veilige, stylvolle en gerieflike verblyf met 'n goeie koffieverskeidenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is so bly julle het ons "coffee bar" geniet.

Amaziah Guesthouse
Eugene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en netjiese, uitstekende verblyf.

Absoluut net 'n plesier om daar te kon bly en regtig alles was uit die boonste rakke. Beveel Amaziah Guesthouse aan vir enige iemand wat wil rus en ontspan met professionele mense en diens. Regtig 'n lus om daar te kom ontspan en te oornag, dit voel soos 'n vakansie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer - ons is so bly julle het dit geniet hier in Kuruman!

Amaziah Guesthouse
Sanet M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Die plekkie het ons verwagting oortref! Die gasvrou het aangebied om ons te skuif na 'n kamer wat meer gemaklik was omdat ons hondjie saam gereis het. Baie dankie, ons sal beslis weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons lekker dat julle hier by Amaziah gekuier het.

Amaziah Guesthouse
Heidi F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Besigheidsreis

Pragtig, smaakvol, rustig, gerieflik.

Kamers is pragtig, gerieflik, en "spacious". Die tuin is rustig en laat mens vergeet van die omgewing. Ongelooflike vriendelike diens. Het heerlik gebly. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet hier by Amaziah.

Amaziah Guesthouse
Sanli O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli O
Enkelreisiger

Peaceful.

Vriendelike personeel. Help graag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie!

Amaziah Guesthouse
Calli P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en Elrinda is 'n fantastiese gasvrou.

Kospakkies was 'n nice suprise (op aanvraag) en het weer kind gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet by Amaziah.

Amaziah Guesthouse
Kallie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag tussen Kgalagadi en die Laeveld.

Gerieflike gastehuis met alles wat ons wou hê. Dankie aan Elrinda wat ons so welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit by Amaziah geniet! Dit was lekker om julle te ontmoet.

Amaziah Guesthouse
Ewa H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

Will recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Glad you enjoyed the stay. It was a pleasure to host you.

Amaziah Guesthouse
Thabo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie netjies. Gasvry.

Ons is baie goed ontvang. Regte Noord-Kaap gasvryheid. Kospakkies van uitstaande gehalte om nie te praat van die koffie nie. Sal hulle definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Thabo, ons is bly julle het sommer dadelik tuis gevoel en veral die ontbytpakkies geniet. Tot ons weer sien! Groete Elrinda

Amaziah Guesthouse
Willem V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Baie aangename tyd daar gehad.

Alles is keurig. Die diens vriendelik. Dit was die regte plek om 5 dae in oor te bly as my basis vanwaar ek kon werk. Dit is een van die geriewe waar die geadverteerde WiFi regtig werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Willem, ons is bly jy kon 'n produktiewe werksweek hier by Amaziah ervaar.

Amaziah Guesthouse
Alan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan S
Besigheidsreis

Enjoyed the warm welcome and friendliness.

Enjoyed the privacy and safety of the place and value for money in a remote area where accommodation can be hard to come by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback, we are so glad you enjoyed your stay with Amaziah Guesthouse!

Amaziah Guesthouse
Peter P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amaziah was amazingly homely.

The host was super friendly and welcoming. It was a perfect stop-over almost halfway between Gauteng and Augrabies Falls. The place was very clean and comfortable. It's also close to to the Main Street where you can buy food and groceries. There were contractors staying there so it's clearly a place worth staying in for extended periods. We'll choose Amaziah again for such stop-overs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Thank you for the lovely and honest feedback. It was our pleasure to host you at Amaziah Guesthouse. Regards Elrinda

Amaziah Guesthouse
Debbie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike diens en netjiese, gerieflike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet hier by ons.

Amaziah Guesthouse
Dawie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik met vriendelike ontvangs en hulp.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!

Amaziah Guesthouse
Bo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bo S

Very clean and comfortable.

Lovely place, clean and comfortable rooms. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review! Glad you enjoyed the stay!

Amaziah Guesthouse
Adri A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professionele diens, goed ontvang, alles verduidelik, alles mooi en modern.

Goeie ervaring sal wees daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Ons is bly jul het dit geniet by Amaziah.

Amaziah Guesthouse
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagplek.

Pragtige, skoon, netjiese akkommodasie. Fyn detail. Vriendelike gasvrou. Het alles wat benodig word. Ons was opgradeer na groter kamer sonder enige eksta koste. Bouery by kamer wat ons bespreek het. Lekker plekkie vir buite sit met pragtige tuin en mooi dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet hier by ons.

Amaziah Guesthouse
Winston V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean and friendly.

Everything needed for an overnight stay was provided, like bottled cold water drinks and recommended food venues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

We are glad you enjoyed the stay here at Amaziah Guesthouse. Thank you for the review.

Amaziah Guesthouse
Mieke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Was so lekker om hier te kon oornag. Puik kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback, we are glad you enjoyed the stay.

Amaziah Guesthouse
Mercy M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful rooms, access to DStv and Netflix definitely a extra bonus.

Beautiful room, comfortable rooms and access to DStv and Netflix is definitely a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Glad you enjoyed the stay! Thank you for the feedback.

Amaziah Guesthouse
Mario S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant place to stay after a long drive from Namaqua.

All the comforts and more that one would like to have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amaziah Guesthouse se terugvoer

Glad you enjoyed the stay! Thank you for the feedback!

Amaziah Guesthouse
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 3, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc76f2c00b98d1d550a1c7ba8c118c51117062470dab67daa579be968ad914db3af3f0f8a3121e62a34e3209710607f57499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 Engelbrecht Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.455732000524 23.425495775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem