LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amakaya Backpackers | LekkeSlaap
+43

Amakaya Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amakaya Backpackers is in Plettenbergbaai, 'n area wat bekend is vir pragtige roetes, strande, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos die Robberg Natuurreservaat, Tenikwa Wildlife Awareness Centre en Birds of Eden. Dis die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Verblyf bestaan uit 8 eenhede met slaapplek vir 22 gaste. Die eenhede is Karatara Privaat Slaapsaal, Groot Rivier Slaapsaal, Rooiberg 2-Enkelbedkamer, Kaaimans 2-Enkelbedkamer, Montagu 2-Enkelbedkamer, Homtini Dubbel en suite, Outeniqua Dubbel En Suite en die Tradouw En Suite-Gesinskamer. Van die eenhede is slaapsale en van die eenhede is geskik vir gesinne en paartjies. Al die privaat kamers het gemaklike beddens, TV en WiFi.

Daar is 'n braai-area, gastesitkamer en parkeerplek op die perseel.

Amakaya is 300 m se stap vanaf die Hoofstraat met winkels en restaurante en 800 m vanaf die strand. Die boonste eetarea en balkon bied pragtige uitsigte op die Tsitsikamma-bergreeks en oor die strand en die baai.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, die Groot 5, wynproe, wildritte, begeleide wandelings, swem, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Amakaya Backpackers
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Parklaan 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amakaya Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6565e5ff78a609aacb56f8e78c71550e06dfb462b0a5dd286f4b5815643d829314a46e0194ae02703450bde2458ea9bf3d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Park Lane Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.055274995886 23.368654847145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!