LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe's Rest Camp | LekkeSlaap
+53

Aloe's Rest Camp

Tentekamp
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 18 Jan 2022 tot 28 Feb 2022.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe's Rest Camp is in die Marlothpark-bewarea net 200 m vanaf die Krokodilrivier wat die grens tussen Marlothpark en die bekende Krugerwildtuin vorm.

Die kamp bied slaapplek aan 8 gaste in 4 permatente. Elke tent het 'n dubbelbed, gehaltelinne, 'n spieëltafel, 'n en suite-badkamer wat privaat is met 'n stort en 'n toilet. Elke tent het sy eie stoep waar gaste hul maaltye kan geniet.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die gemeenskaplike kombuis het 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware. Die kamp bied teen 'n ekstra koste maaltye as gaste nie self wil kosmaak nie. Die maaltydopsies moet saam met die bespreking gekies word.

Aloe's Rest Camp bied 'n unieke Afrika-ervaring onder die pragtige sterrehemel en met die klanke van die natuur.

Neem asb. kennis dat die tent ’n spieëlkas het, maar nie kasspasie nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Aloe's Rest Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloe's Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R563
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eeee28682d44553b6f14826c8866510f6ce49057ec457495bd707f157d2cf0477be934a81bdc71463c4821cbbb931ee46a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R563  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 1646 Moddervis Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.34514 31.75647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!