LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alkantmooi Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+36

Alkantmooi Private Nature Reserve

Selfsorg
Keursee 1 - See-uitsig
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keursee 1 is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, eetarea, kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoofplaat toegerus. Die eenheid het ook 'n balkon en 'n privaat ingang. Die ingang na die eenheid word via 'n oprit met 2 trappies bereik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keursee 3 - See-uitsig
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keursee 3 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keursee 4 - See-uitsig
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keursee 4 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keursee 2 - See-uitsig
Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keursee 2 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keursee 89 - See-uitsig en privaat pool-tafel
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Keursee 89 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n aparte sitkamer wat na 'n dek met gasbraaigeriewe, 'n pooltafel en stoepmeubels lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek en skoonmaakdienste van Maandag tot Saterdag, behalwe openbare vakansiedae, is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600, nou Vanaf R1 280  per nag(plek vir 2) 58 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!