Alikreukel b29
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 277
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Lindie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne verblyf.
Liezel C - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale plek vir groter gesinne. Baie netjies en gerieflik ingerig.
Aubrey H - Aug 2023
Algehele gradering
Alikreukel is 'n wonderlike woonstel stil en rustig dit is naby alles geleë.
Anna-mari D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in goed ingerigte woonstel.
Hannerie D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek.
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
As jy een keer in Alikreukel B29 gebly het sal jy weer wil teruggaan.
Helene P - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig!
Liza O - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig en naby alles.
Karen E - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful home away from home.
Anthonie L - Jul 2022
Algehele gradering
Stapafstand van alles!
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Was uit boonste rakke.
Thys P - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, baie goed toegerus.
Kate B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Alicia S - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker.
Johan P - Sep 2021
Algehele gradering
Ten volle toegeruste woonstel met alles wat jy soek en nog meer.
Stephen Q - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly. Fantastiese ligging.
Lindie M - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir oud en jonk.
Andre V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Madelein V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons kuier was alte gou verby, weer was fantasties. Kan nie wag vir ons volgende kuier nie.
Annalien V - Sep 2019
Algehele gradering
Great location, clean and equipped with everything you need.
Carla V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Joan A - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Friedrich G - Feb 2019
Algehele gradering
Veilige verblyf. Niks nodig om saam te neem nie. Alles beskikbaar.
Alikreukel b29 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Daar is vol DSv beskikbaar in die woonstel met al die kanale. Tydens ongure weersomstandighede sal kanale soms nie werk nie maar dit is uitsondering.
Michelle H - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik! Fantasties! Kosbare familietyd!
Yolande V - Apr 2018
Algehele gradering
Puik fasiliteite en ligging.
Heinie K - Aug 2017
Algehele gradering
Eenheid was netjies met oorgenoeg eetgerei en onverwagse ekstras.
Nadia O - Jul 2017
Algehele gradering
Perfect.
Amanda M - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik naby aan die seefront.
Lees meerJarica L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Nadia K - Aug 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Jo-ann S - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik, sal beslis weer daar gaan bly. Sal beslis die plek by ander aanbeveel.
Michelle L - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies. Naby aan alles.
Hennie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Mauritz D - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie netjiese toegeruste plekkie. Ons was aangenaam verras.
Jasper V - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Johan W - Okt 2014
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi plek en goed ingerig.
Levurn S - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam verras toe ons die deur oopmaak! Alles so gerieflik gewees, ons kom weer!
Charlene M - Aug 2014
Algehele gradering
As the saying goes "a holiday home away from home"!
Lees meerLizette C - Aug 2014
Algehele gradering
Puik - daar was alles wat ons nodig gehad het!
Luke B - Mei 2014
Algehele gradering
Alikreukel is ons vroeë winter-wegbreekplek.
Marina L - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Loenell F - Nov 2013
Algehele gradering
A wonderful experience
Francina V - Okt 2013
Algehele gradering
Goed toegerus, skoon en netjies.
Bernard T - Jul 2013
Algehele gradering
Good family reunion!
Retha R - Jun 2013
Algehele gradering
Asemrowend.
Louise V - Jun 2013
Algehele gradering
Lekker uitgerus
Hennie V - Jun 2013
Algehele gradering
Goed toegeruste, baie gerieflike, en skoon woonstel!
Margaret A - Feb 2013
Algehele gradering
Wonderful
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kaap de Goede-weg 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom