Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alexandria Country Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die N8, op S1048-weg, Alexandria Plaas, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alexandria Country Inn is 65 km buite Bloemfontein, op die Alexandria-plaas aan die voorheuwels van die legendariese Thaba N'chu-berg. Die Flanegan-familie boer sedert 1916 op hierdie kosbare land en daar word gesê dat dié plaas, met sy asemrowende sonsondergange en ou sandsteengeboue, een van die oudstes in die distrik is.

Die kothuis is geskik vir 4 volwassenes en 2 klein kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Kot en matras is beskikbaar vir kinders. Die badkamer het 'n spa-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n privaat ingang. Gaste kan 'n vuur in die boma maak en rondom die vuur kuier terwyl hulle die klanke van die uile en jakkalse geniet. Die gasheer sal verseker dat daar altyd genoeg hout is.

Of jy nou op soek is na 'n avontuur, 'n wegbreek om vars plattelandse lug in te asem, of net 'n tussenstop, dié afgesonderde plaashuis is die beste keuse.

Slaapplek

’n Bespreking by Alexandria Country Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbedjie Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Alexandria Country Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die N8, op S1048-weg, Alexandria Plaas, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Gaste dink Alexandria Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tweespruit Vrystaat
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Langs die N8, op S1048-weg, Alexandria Plaas, Tweespruit, 9770, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf7283bb608cc9e343ac111eb659c449fd92c7fbd1991b9a1c43bc9199be37c3d2c303859214a2f547e68d0635ee616aa937?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Off N8, on S1048 Road Farm Alexandria 9770 Vrystaat 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -29.239606068963 26.960192575619