Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air 29

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Air 29
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dietmar D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietmar D
Besigheidsreis

Uitmuntend.

Die gastehuis is 'n ware "home away from home". Hou dit so Ina!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie N
Besigheidsreis

Uitnemende verblyf.

Ek kon nie vir beter vra nie, en het respek en waardering vir Ina se toewyding en uit haar weg gaan om dit vir gaste aangenaam te maak. Waar iemand genot vind is wat hy/sy doen, is daar altyd vrug - wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik!

Sal beslis aanbeveel vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W

Gerieflik en meer as genoeg.

Waarde vir geld, goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Enkelreisiger

Baie lekker plek om te bly

Baie goeie plek !!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en stil.

Vriendelik ontvangs laat mens onmiddellik laat tuis voel. Die kamer se decor is smaakvol, baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Die badkamer is baie mooi en alles werk. Dankie vir die melk en lekker growwe beskuit. Die area is mooi en baie stil. Ons het regtig baie lekker gebly en sal weer hier gaan bly as ons in Richardsbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Besigheidsreis

Good, comfortable and convenient .

Great stay thank you, pleasant host and well received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Enkelreisiger

Uitstekend.

Vriendelik ontvang en puik geriewe! Dankie Ina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynhoek 29, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkEiVeS6fVnRh4tTe4AHjvvSAIhQgb4eK54eBrwYlNGxPP1Fpo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 29 Marlynhoek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772841666667 32.105166666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem