by Africanos Country Estate | LekkeSlaap
+51

Africanos Country Estate

Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Africanos Country Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thys D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker ervaring vir die 2de keer wat ons daar bly!

Alles was 100%. Die enigste negatief wat ons ervaar het is dat die voedselporsies by die aandete, by die items wat ons bestel baie lekker was, maar veels te groot was. Sushi was dekadent!

Jennifer B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met vriende

Beautiful rooms. Stunning location.

We really enjoyed our stay. The rooms are absolutely beautiful. The bathroom is out of this world and there is an outdoor shower. It was an extremely hot weekend, but with the air conditioner in the room, it was perfect.

Dian L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en pragtig.

Dit is 'n baie mooi plek en is goed ingerig. Die kamers is groot, skoon en modern. Lieflike badkamers en waarde vir geld. Die kos was ook heerlik en groot porsies.

Herman V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

It was very nice for a quick break away. Close to Port Elizabeth. The facilities are great, the staff friendly and very professional. The restaurant is also nice and the food was brilliant. Would really recommend that people support Africanos.

Réstelle D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Réstelle D
Gesin met klein kinders

Ontspannend en goeie waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly, die kamers is luuks en baie ruim! Vriendelike personeel en goeie lekker kos! Ons sal beslis weer kom kuier!

Frans D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, mooi kamers en heerlike kos.

Sal dit beslis aanbeveel. Pragtig en lekker. Vriendelike personeel en lekker kos.

Marija R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marija R
Besigheidsreis

Good food and service.

Excellent quality which was a surprise for the area.

Louis V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en netjies met goeie vriendelike personeel.

Baie netjies en vertoon mooi, baie goeie diens en veilig. Restaurant het groot verskeidenheid heerlike disse. Definitief die moeite werd om te gaan inloer.

Dewald M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Dit is ideaal vir net 'n vinnige wegbreek.

Kassie K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kassie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstra myl word geloop.

Baie lekker gebly. Kos is uitsonderlik lekker. Personeel loop verseker die ekstra myl. Henco en die span was uitstekend, veral op kort kennisgewing. Diens effe stadig, maar dis te verstane met so vol en gewilde restaurant.

Africanos Country Estate se terugvoer

Goeie dag Kassie,

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd hier by ons baie geniet.

Vriendelike groete,
Lizel

Africanos Country Estate
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYTM0N2FkLTc0MjctNDc4OC1hZTYwLWM2N2QxYjg5ZWM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R336 Addo 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.517677662362 25.667983346042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem