Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Vineyard Guesthouse & Spa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dr Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir African Vineyard Guesthouse & Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daargaan oornag.

Pragtige tuine met 'n ruim en netjiese kamer, dit maak al die moeite werd. Spa-behandeling en restaurant uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Green, luxurious and welcoming!

We were positively surprised. The room was nicely decorated and with a view of the garden. Even a more luxurious feeling than in the pictures. The surrounding garden and water features are very well maintained and added to the relaxed atmosphere. We enjoyed the pool area and the service was the best ever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanneke L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede vir jou siel. Kos was ongelooflik! Alles was net mooi.

Verblyf uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het so lekker gebly, dit was so rustig en mooi. Die tuine is besonders. Sal vir seker weer soontoe gaan en vir langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, heerlike kos, vriendelik, uitstekende diens, mooi uitsig, rustige atmosfeer, spa behandeling is uitstekend, sal African Vineyard Boutique Hotel en Spa aanbeveel.

Dit was regtig die moeite werd gewees. Diens was uitstekend. Kamer was baie mooi en die kos was baie lekker, atmosfeer is baie ontspannend, spa behandeling is die moeite werd, almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H
Saam met vriende

Beautiful environment with great rooms.

No choices in the restaurant food. Small breakfast with no choices.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michele P
Saam met vriende

Pleasant and friendly staff.

The hotel lacks management. Expected more from a 4-star hotel. Meals were cold and wine selection nonexistent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met vriende

Baie smaakvol en prakties. Bietjie onpersoonlik.

Dis my tweede besoek aan African Vineyard en ek het juis daar bespreek omdat die eerste keer fantasties was. Dinge het bietjie verander. Dis nou veel groter en hulle is nou meer van 'n venue vir groot geleenthede as 'n gastehuis. Alles is steeds baie mooi, netjies en smaakvol maar die persoonlike "touch" wat ek die eerste keer ervaar het was nie nou daar nie. Die kos was opgewarm en nie vars nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, pragtige plek, luukse akkommodasie.

Spesiale dankie aan Bradley vir sy vriendelikheid en hulpvaardigheid. Het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advert looked good, and the place lived up to expectation.

Our room was very nice. The location of the Spa is great, right next to the Orange River and vineyards. The gardens are also very lovely.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinetta V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflike verblyf.

Kamers is smaakvol gemeubileer en ruim. Vriendelike personeel en ontspanne atmosfeer. Hotel is op Kanoneiland wat 'n eerste (positiewe) ervaring was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darelle G
Besigheidsreis

African Vineyard is 'n pragtige hotel, wat goed geleë is vir ons besigheidsdoeleindes. Die kamers is baie ruim en die personeel baie behulpsaam.

Ons het die oorbly baie geniet. Baie mooi, gerieflik en goed toegerus. Sou graag wil voorstel dat haardroërs beskikbaar gemaak sal word in die kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie goeie tyd gehad. Perfek vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos verwag.

Kamers en tuin hoogstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met heerlike kos en uitstekende diens.

African Vinyard is beslis 'n plek wat lafenis en verkwikking bied vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier en het tuis gevoel.

Hierdie was die tweede keer wat ons oornag het by African Vineyard en sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Namibië.

Heerlike kos, baie mooi akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi

Die ontvangs was perfek, die uitsig, die kamers, alles! Beslis 'n heerlike, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Saam met vriende

Lekker, luukse wegbreek.

Mooi omgewing, groot kamers, vriendelike diens en uitstekende kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mooi plek met pragtige kamers.

Heerlike kos! Pragtige tuine. Alles baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Philippa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful estate and we got upgraded.

Absolutely stunning room, we were upgraded to the Shiraz suite. Would 100% recommend if you want to treat yourself. We were really well looked after, got packed breakfast bags, tables set up at the braai area, they offered to make us dinner even though we were late to request dinner. We had a braai because we weren't expecting to be able to have dinner. The room we actually booked looked pretty, with a great garden in front. Very small bar fridge and a neat room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to write a nice review. We are glad that you felt welcome, and we cannot wait to see you again.
Kind regards African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Kim G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic B&B in a very green scenery!

We choose the sultana room and it was beautiful. Spacious and clean and with a welcome drink and a delicious date! For me it's in these details! The kitchen had a wonderful chef; their food is so delicious! Together with their local wines and beautiful garden to sit in, it is one small paradise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Good day, thank you for taking the time to write a nice review. We are glad that you felt welcome, and we cannot wait to see you again.
Kind regards,
African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naweek.

Pragtige en rustige verblyf. Vriendelike personeel. Heerlike etes. Ons het soontoe gegaan om af te skakel en dit is presies wat ons kon doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Ilna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf.

Die perseel is in 'n baie rustige omgewing geleë. Die kamer is baie groot en gerieflik. Die tuin is baie mooi versorg. Die personeel is vriendelik en die kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Elzet W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarlik 'n oase na 'n lang dag op die pad.

Kamers is luuks, die tuin is beeldskoon en daar is water wat vloei net waar jy kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Marinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin en heerlike kos.

Vriendelik ontvangs, kos was heerlik. Tuin asemrowend mooi. Dalk net 'n asbakkie neersit en aandui waar hul mag rook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang. Ons het wel n eenkant area waar rookers welkom is om te rook naby die dam.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Christian T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek waar jy kan ontspan.

Baie mooi tuine, pragtige kamer (groot), genoeg privaatheid, heerlike kos (aand en ontbyt). vriendelike span wat aanpas waar hulle kan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Deryck C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryck C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good size accommodation. Neat, tidy, clean.

Attractive garden, well-appointed Spa, and enjoyable dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Good day,
Thank you for taking the time to write a nice review.
We are glad that you felt welcome, and we cannot wait to see you again.
Kind regards African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Sunel K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel K
Saam met vriende

Perfekte blaaskans.

African Vineyard is 'n oase met "attention to detail" op elke plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf.
Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Vivette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivette L
Saam met vriende

Uitstekend.

Pragtig. Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf.
Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Liesl M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, uniek! Die kos was heerlik en die personeellede baie vriendelik.

Ons het ons verblyf by African Vineyard geweldig geniet. Die gastehuis is pragtig en uniek mooi. Die ligging is ook baie besonders. Die kos was heerlik en keurig voorberei. Alles het dit vir ons die perfekte romantiese wegbreek gemaak en ek beveel dit vir enige reisiger aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Johan B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, het die tuin baie geniet.

Ons sou so bietje vars druiwe saam ons ete geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met goeie diens!

Die gastehuis is iets besonders, die tuine en die kamers is pragtig! Die kos was heerlik! Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf.
Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het. En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete African Vineyard

African Vineyard Guesthouse & Spa
Frans M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, wow, wow!

Dié gastehuis is besonders. Die fokus op die kleinste detail is sigbaar in die hele opset, van skilderye, unike meubels, tot die kleinste glasie en beker met 'n klein druiwe ietsie in. Die kamers is absuluut luuks, gerieflik en in n stil area. Die gasvrou en personeel is vriendelik en behulpsaam. Die aand en ontbyt was fantasties, goed voorberei en uitstekend bedien. Kudos aan die chef wat verras het met sy kook kuns. Karoolam uit die boonste rakke! Kan die verblyf met graagte aanbeveel as iets vir iemand se emmerskoplysie, of sommer net vir 'n wegbreek. Sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Halo, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so aangename review te skryf. Ons is baie bly dat u hier welkom gevoel het.
En ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
African Vineyard

African Vineyard Guesthouse & Spa
Eugene N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend

Skitterende verblyf, heerlike kos en vriendelike diens. N versekere aanbeveling vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oase van lekker verblyf - op 'n plaas maar met alle luukshede.

Gasvrou, Elmarie is 'n absolute juweel en haar diens saam met haar personeel is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Goeie dag , baie dankie vir so mooi resensie. Dit maak my bly as kliente tevrede is. Ons hoop om julle vinnig weer te ontvang.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Marinda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek. Personeel vriendelik en bekwaam. Lekkerste kos.

Wonderlike mense. Die plek is prentjie mooi. Mens wil nie huis toe gaan nie. Die kos was heerlik. Sal beslis weer en weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger Hermans N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roger Hermans N
Saam met vriende

Service.

Changed our reserved room for another one. Room was smaller. Small bed. Curtains didn't close. No glasses in the room. No water or drinks in the fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristina L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Everything was wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, vriendelike diens!

Alle detail, vriendelikheid, etes was wonderlik. 2 dae se rus was wonderlik! Sal vir seker weer so 'n reis aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met vriende

Uitstekende, ruim kamers.

Uitstekende kos. Ek stel egter voor dat daar meer gelet word op warm borde, anders word die uitstekende kos gou koud in die wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Vineyard Guesthouse & Spa se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir so mooi review. Ek sal kombuis inlig oor koue borde.
Dankie, sonder u terugvoering kan ons dit nie reg stel nie. Dit maak my bly as kliente tevrede is.
Ons hoop om julle vinnig weer te ontvang.

African Vineyard Guesthouse & Spa
Martin V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die personeel was uiters professioneel, die etes uit die boonste rakke en die kamer elegant en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en 'n heerlike verrassing.

African Vineyard is 'n juweel wat ons ontdek het. Ons het daar oornag op pad na die Kgalagadi. Vandat ons daar arriveer het tot en met ons vertrek, was dit besonder aangenaam.Ons is baie vriendelik en warm ontvang. Die personeel was uiters professioneel en behulpsaam. Die twee etes wat ons geniet het nl. aandete en ontbyt was absoluut wonderlik. Dit was 'n pragtige kamer met baie interessante en kunstige meubels en houtwerk. Onnodig om te se dit was baie skoon en netjies. Die tuin en gronde is ook pragtig.Ons sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, baie vriendelike mense.

Ek het een aand alleen en een aand saam met my man daar geslaap. Die beddens is uiters gemaklik met top gehaltelinne - laat 'n mens so lekker bederf voel. Aandete uit die boonste rakke en baie vriendelike mense (en honde). Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renalda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes J L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie gastehuis met sy pragtige natuurskoon, rustige atmosfeer en laaste maar nie die minste vriendelike ontvangs is al die sterre werd.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgen M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen M

Baie rustige, vriendelike en ontspanne atmosfeer tussen wingerde!

Na 'n lang pad was dit baie lekker om op African Vineyard Guesthouse te vertoef! Jammer net dat dit net vir een nag was! Alles is netjies, skoon en 'n lafenis vir die siel! Die kamers is ruim en goed toegerus! Sal hierdie plek, weggesteek tussen die wingerde op Kanoneiland, altyd aanbeveel! Na die ondervinding met die vorige oggend se ontbytpakkies, was dié van African Vineyard 'n baie groot verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

5-ster-verblyf in 'n fantastiese omgewing. Salige sielsrus en ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, heerlike kos.

Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Gesin met klein kinders

Baie ruim, luukse kamers en net rustigheid vir die siel.

Baie lekker daar gebly, vriendelike mense en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Gesin met klein kinders

Rus, rus, rus!

Dit is nou 'n plek wat die siel voed! Dit was ons eerste besoek aan die area en definitief nie die laaste nie. Ons het dit so geniet dat ons dit 'n jaarlikse instelling gaan maak op pad Kaap toe vanaf PTA. Alles was perfek asook die heelike kos! Baie dankie. Sien volgende Desember!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute treat!

What a beautiful room in a tranquil setting. Bruce your are a master chef, we give you 100% for every meal! Elmarie you really went the extra mile for us and we would like to thank for that and for organising Dirk to show us around Keimoes and share his love for the area with us. Keimoes deserves to be discovered! We felt really blessed during our 2 nights stay at African Vineyard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roza V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese bestemming weggesteek in hart van die wynlande. Ons is heerlik bederf met 'n pragtige kamer, keurige etes, vriendelike personeel, asook Elmarie wat uit haar pad gegaan het om ons te assisteer met persoonlike navrae. Die atmosfeer is strelend met 'n bonatuurlike rustigheid. Mag hierdie mense 1000-voudig geseënd wees met goedheid en guns uit vader se hand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beslis sal ek teruggaan soontoe, wat 'n heerlike ontspannende ervaring.

Kamers is van baie hoë gehalte en die ligging is veilig en baie stil met 'n ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarelda N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarelda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit was nie ons eerste keer by African Vineyard nie en sal verseker nie die laaste wees nie. Daar is net mooi niks om oor te kla nie. Heerlike kos, baie vriendelike diens en soveel mooi rondom om te sien. Ek sal hulle met liefde aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, uitstekende waarde vir geld.

Personeel baie behulpsaam, vriendelik en netjies. Verblyf baie netjies, skoon. Spa op perseel 'n wenner. Behandeling by Spa baie professioneel en heerlike behandeling en ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gastehuis met uitstekende diens.

Ons het een aand hier oorgeslaap op pad Weskus toe, en ek wens ons kon bietjie langer bly. Die kamers is netjies toegerus, en in 'n baie mooi omgewing tussen die wingerde. Ons het die aand by die restaurant geëet, en die diens en kos bas baie goed. Sal definitief weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, netjies en vriendelike personeel.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is pragtig. Etes wat bedien is was van hoogstaande gehalte. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees, kos was heerlik daar was wel baie muskiete buite wat verstaanbaar is in die reënseisoen maar geen muskiete in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritha K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het in een van die luukse kamers gebly, wat absoluut fantasties is. Ons is heerlik onthaal en ons motor was veilig. Daar is egter net een ding, ek is 'n vegetariër, alhoewel die kos eetbaar was, sou ek graag meer iets besonders by so 'n pragtige plek wou eet. Verder 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons was dit 'n baie aangename ondervinding.

Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die kamer was netjies, mooi gemeubileerd en heerlik koel met ons aankoms. In die badkamer is oulike bederfies, selfs insekweerder (wat ons nie nodig gehad het nie). Die etes langs die swembad is heerlik en keurig aangebied. Dankie vir 'n heerlike besoek. Ons sal dit graag weer wil doen. Dankie Elmari vir jou vriendelikheid en belangstelling. Dankie ook aan die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Taste of paradise on Kanoneiland!

This was my first visit and stay on Kanoneiland, although I have travelled the area regularly. I have decided not to stay in nearby Upington, and this was the best decision ever, to discover this gem. This is the perfect venue for someone who appreciate and prefer space, tranquility, quiet, exquisite food, luxurious accommodation, spa treatments, friendly staff and genuine interest in their guests. Thank you Elmarie for upgrading our accommodation, at no extra cost. Thank you to Bruce and the staff for making special arrangements with the meals to meet our schedule. Also spoiling 'oupa' to accommodate his meat preference and 'ouma' with conversation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tikkie paradys op Kanoneiland!

Dit was my eerste besoek aan Kanoneiland alhoewel ek al baie in die omgewing gereis het. Ek het besluit om nie naby Upington te bly nie, en dit was die beste besluit ooit - sodat ek hierdie juweel kon ontdek. Dit is die perfekte plek vir iemand wat ruimte, rustigheid, uitstekende kos, luukse verblyf en spa-behandelings geniet en verkies asook vriendelike personeel wat regtig belangstelling toon in die gaste. Dankie Elmarie dat jy ons verblyf opgradeer het teen geen ekstra koste nie. Dankie aan Bruce en die personeel vir die spesiale reëlings wat getref is met maaltye om ons skedule te pas. Ook dat julle oupa bederf het met sy vleis-voorkeur en ouma met geselskap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis-rusoord in die middel.

'n Eiland lushof en paradys in die middel van die Oranje. Elegante en kreatiewe ontwerp, netjiese en skoon geboue en omgewing in die middel van 'n baie interessante plek in SA. Goeie persoonlike diens en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, baie aandag aan detail, goeie kos.

Elmarie is 'n uitstekende gasvrou. Ons is vriendelik en professioneel hanteer. Die kamers is besonder mooi en etes uitstekend. Sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Beautiful place. Friendly people. Good food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renata S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful and breathtakingly beautiful.

We were totally impressed with our stay. The attention to detail was incredible. We definitely will recommend staying over for anyone travelling in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynda L
Saam met vriende

Pragtig, netjies en baie vriendelik.

Tarief is hoog aangesien aandete uitgesluit is by die prys en jy nie regtig 'n ander opsie het as om daar te eet nie. Aandete en ontbyt was besonder lekker en keurig voorgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oscar D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ondervinding.

Van begin tot einde was almal vriendelik, gasvry en hulpvaardig, pragtige kamer, baie smaaklike aandete en ontbyt en inleiding tot plaaslike wyne. Niks was te veel moeite nie en ons is selfs uitgenooi na kunsuitstalling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stop-over between Kuruman and Clanwilliam.

Comfortable, hospitable and excellent Kalahari cuisine. Enjoyed cycling amongst the Orange River vineyards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emi W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emi W
Saam met vriende

Ons het een nag oorgeslaap.

Dit is 'n pragtige plek. Alles was smaakvol en van hoë gehalte. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf by African Vineyard kan aanbeveel word.

Elmarie is 'n besondere gasvrou wat ons dadelik laat welkom voel het. Die gastehuis is pragtig met besondere slaapkamers. Sy kan miskien bietjie aandag aan die personeel skenk wat aan tafel bedien. Hulle is nie op die standard wat ons daar sou verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, rustig verblyf in 'n pragtige kamer!

Flinke, vriendelik diens. Pragtige kamers en die lekkerste kos. Die aandete was heerlike en die ontbyt ook! Lieflike, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spent two very happy nights here

A very good guesthouse in a lovely area. Delicious and beautifully presented breakfast and dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen K
Saam met vriende

Ideale verblyf vir reisigers op pad na en terug vanaf Namibië.

'n Mooi netjiese gastehuis in 'n pragtige omgewing. Kamers waar ons tuisgegaan het, is stylvol gemeubileer. Die komplimentêre sjerrie en dadels is unieke en aangename verrassing met yskas gevul met enige drankie waarvoor daar 'n behoefte mag wees. Oor die algemeen 'n baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Die luukse kamers is baie ruim. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Lieflike werkende rosyntjieplaas. Ons is gul ontvang deur Hannes, hy het ons ook op 'n vinnige toer van die huis geneem. Toe stap ons in die smaakvolste kamer in wat met antieke meubels versier is, spieëls so groot soos 'n rugbyveld en 'n badkamer so reg uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trienie C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Vriendelike personeel.

Die kamers was baie spesiaal en wonderlike diens is gelewer. Die uitsig vanaf die kamers was baie mooi, en die etes was baie geurig voorgesit. Sien julle verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Die ontvangs was vriendelik. Die kamers was ongelooflik! Die kos was heerlik! Kan dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike verrassing. Sou langer kon bly as een nag se oorslaap.

Uitstekende en gerieflike akkommodasie. Mooi en interessante dekor. Heerlike etes. Gasvrye en vriendelike ontvangs. Goeie duidelike kommunikasie en omsien na individuele behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco A - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Besigheidsreis

Baie lekker en stil! Die kos is uit die boonste rakke!

Baie lekker gebly en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M
Gesin met tieners

Baie stylvolle verblyf waar mens dit nie verwag nie.

Ons het heerlik oorgebly hier. Die kamers is keurig en goed toegerus, en ons aande by die swembad was heerlik. Sal weer oorbly as ek in die dorp is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality, great setting, Interesting and appealing decor

Off the beaten track, lovely accommodation. Very friendly staff, good food, definitely to be recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely comfortable and hospitable Guesthouse.

Idyllic location, enormous very comfortable rooms that are well furnished. Cuisine excellent, service very good. Would be very easy to spend a few days there totally relaxing in the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuel R - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would return....

Elmarie, the owner made us feel more like a friend than a guest. Stunning spacious bedrooms all leading out to a beautiful garden with loads of different bird sounds. Few meters away, you get a breath taking view of the vineyards. The evening was just as special, we were served a lovely dinner and had a chance to meet the other guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 798
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 79, Kanoneiland, 8802, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79c2ce212604b26a97f8775b990dd57c89f2549f26b8b46b86918dfb257f148dd6bcb3e653c865387314eb0f4fe273cd3180?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 798 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Plot 79 Kanoneiland 8802 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.655683612985 21.077892780304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem