Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir African Dwarf Kingfisher Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sharron T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharron T
Saam met vriende

Ons was in Eshowe vir die gedenkdiens van 'n familielid en het verblyf nodig gehad.

Pragtigste tuin langs die woud. Nagapies en voëls en al die geluide van die bos. Te wonderlik. Cielie was so gaaf. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulisile M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thulisile M
Enkelreisiger

Serene, beautiful stay.

The hosts were welcoming and friendly. My room was clean, warm and felt like home. Fully furnished with fresh, clean linen, towels and an extra blanket. I truly enjoyed my stay and so wish I had stayed longer. I highly recommend this place and will definitely be coming back with my partner in the near future ️️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Enkelreisiger

Just what I wanted and saw in the ad.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki L
Gesin met tieners

Lovely cottage and friendly host. Definitely recommended.

Clean with all necessities. Love the shower. Cielie is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê om voëls te kyk.

Ons is baie hartlik ontvang en die plekkie was goedversorg en gesellig ingerig. Die tuin is pragtig en boomryk. Omdat ons voëlkykers is, het die ligging van die huisie ons goed gepas. Ons kon ook vanaf die stoep voëls kyk. Ons sou graag 'n dag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel G
Gesin met tieners

African Dwarf Kingfisher Guesthouse was lovely.

The Giant Kingfisher cottage was much bigger than anticipated, very clean, had everything we needed and is set in a beautiful garden. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
DJ A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A
Enkelreisiger

A 4-day stay, self-catering. Most enjoyable.

Celie and Jaap were the most welcoming and excellent hosts. They were very helpful in all ways. The unit was spotless and serviced to the same standard every day, including clean towels. I am planning a return trip to Eshowe later in the year and will definitely use African Dwarf Kingfisher again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dwarf Kingfisher Guesthouse se terugvoer

Thank you so much.

African Dwarf Kingfisher Guesthouse
Chane E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane E
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly

Ongelooflike mooi plekkie, veral die tuine. So rustig en kalm. Vriendelike mense wat jou sommer vinnig laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Gesin met klein kinders

Dis was lekker rustig en ons het baie veilig gevoel.

As jy opsoek is na 'n rustige wegbreek dan is hierdie plekkie ideal. Dit voel sommer of jy in 'n woud bly met al die lieflike plantegroei wat rondom die verblyf is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bathabile H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bathabile H
Saam met vriende

Great value for money.

Your place is amazing. Great value for money. Your place is very clean and neat. I love the fact that you guys use pure white bedding. Thank you so much. I'll recommend anyone who wants accommodation at Eshowe. May God bless you and continue to be friendly to the guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giyani M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giyani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow I enjoyed being there with my partner

I would like to thank you for your kindness and humbleness. Wow, what a warm welcome, thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Falakhe M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Falakhe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff. The place is beautiful and clean.

Covid19 compliant. The owner is such an Angel, 100% in customer care.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Goeie bestuur in plek.

Was wel 'n baie lekke slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Aangename, rustige omgewing en mooi natuur.

Baie goeie en vriendelike diens. Netjiese en ruim akkommodasie. Alles voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chignet M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit is 'n pragtige plekkie. Vreeslik skoon. Het als wat jy nodig het. Baie goeie diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Seker die een van die beste gastehuise wat ons ooit gebly het. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dwarf Kingfisher Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Hendrico.

African Dwarf Kingfisher Guesthouse
Erhard E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard E
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Ek sal weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, heerlike stilte.

As jy rus en vrede soek dan is dit die regte plek. Baie netjies en skoon. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rose H

A lovely space to be together.

We had 10 people - it was a lovely space to be in together. Very clean, good parking and nice lounge area. One room was a bit too tiny. The TV had nothing to watch - need more channels. No WiFi either. All the staff were friendly and helpful. I would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, mooi plek.

Dit is 'n baie mooi plek en eienaars is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Besigheidsreis

5 ster verblyf!

5 ster verblyf, vriendelik onthaal, pragtige natuurskoon en rustige omgewing. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, smaakvol en gerieflik.

Veilige parkering vir jou motor, eenheid was gerieflik, baie netjies en skoon, smaakvol ingerig, eienaars was baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, cosy and well maintained.

We stayed in the "Dwarf" room. The room itself is very small, but is really all that you need. The owner has gone to a lot of effort to make it comfortable, and the unit is equipped with everything you might need. We stayed 2 nights, and the room was cleaned beautifully during our stay. Overall, it was a great experience, with a room situated right at the bottom of a very green, leafy garden. Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowen S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowen S
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelik.

Verblyf was uitstekend. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid baie netjies en modern. Tuin pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

A very clean and peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met tieners

Netjiese, rustige en gasvrye verblyf.

Ons is baie gasvry deur die eienaars ontvang en daar was klomp ekstras in die huisie wat ons nie verwag het nie. Ons het heerlik gerus en sal graag weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele Lydia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele Lydia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

That is the best place ever 100% for me thanks.

Everything is the best and 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mondli M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondli M
Gesin met klein kinders

This a great place to stay at and awesome service. I was very impressed by finding exactly what I saw on internet.

This is one of the best places I have stayed in. It should be rated as a 4 star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met vriende

Peaceful, quiet and well organised.

Jaap en Cielie are very nice people. The unit was clean and well appointed. Although we were supposed to check out at 10 am Cielie allowed us to leave our luggage in the room while we went out for the day. The Unit we had (Pygmy Kingfisher) faced on to a beautiful treed area with a deck where we could sit and have breakfast while listening to the birds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbekwa M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbekwa M

Friendly staff.

I like the surroundings, especially that little forest behind the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zama S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zama S
Saam met vriende

It was an absolutely beautiful stay in the quiet town of Eshowe.

The place was very clean and it was very beautiful, accompanied by great customer service. I was really impressed by the setting. I would recommend it any day. For what its worth, I really feel it's a bargain, so much value for your money. I definitely will call again to book in summer with my family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek!

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker daar gebly. Net jammer dat ons net die een aand daar oorgebly het. Dit sou lekker gewees het om veral die plantegroei en die tuin te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal nêrens anders in Esshowe bly nie!!

Die gasvrye eienaars Jaap en Cielie het uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Verblyf is in pragtige natuurskoon en gerieflik geleë, skoon, mooi en baie gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room we were in (Dwarf Kingfisher) is very small.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Fantasties!

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was netjies en skoon. Jaap en Cielie was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief volgende keer weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phakedi M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakedi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Harmony, a place for self revival.

I could if possible stay here once a month for a weekend. It's you and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Chadwick-rylaan 39, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdLYXfbzU1LrzL7SOf4TQDOJlGy6FMRSt5Qya3XwdzXxjeNbVI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 39 William Chadwick Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9088564 31.4568785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem