Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

Gastehuis
Pigmy Kingfisher
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Pigmy Kigfisher is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu en dis gerieflik ingerig. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed in die slaapkamerarea en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 betaal R150 per nag.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwasse-tarief.
Partytjies word nie toegelaat nie en dis nie 'n funksievenue nie. Spyseniering is nie beskikbaar nie aangesien daar selfsorggeriewe is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giant Kingfisher
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Giant Kingfisher-kothuis is geskik vir 'n gesin en daar is slaapplek vir tot 6 mense. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is goed toegerus. Dit beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die sitkamer het ook gerieflike sitplek buiten die slaapbank. Dit het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 betaal R150 per nag.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwasse-tarief.
Partytjies word nie toegelaat nie en dis nie 'n funksievenue nie. Spyseniering is nie beskikbaar nie aangesien daar selfsorggeriewe is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dwarf Kingfisher
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dwarf Kigfisher is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu en dis gerieflik ingerig. Hierdie eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 betaal R150 per nag.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwasse-tarief.
Partytjies word nie toegelaat nie en dis nie 'n funksievenue nie. Spyseniering is nie beskikbaar nie aangesien daar selfsorggeriewe is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Malachite Kingfisher
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Malachite Kingfisher is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu en dis gerieflik ingerig. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, slaapkamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mikrogolfoond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 betaal R150 per nag.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwasse-tarief.
Partytjies word nie toegelaat nie en dis nie 'n funksievenue nie. Spyseniering is nie beskikbaar nie aangesien daar selfsorggeriewe is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Chadwick-rylaan 39, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdLYXfbzU1LrzL7SOf4TQDOJlGy6FMRSt5Qya3XwdzXxjeNbVI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 39 William Chadwick Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9088564 31.4568785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem