Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa House Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Africa House Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Andile M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andile M
Besigheidsreis

No issues, no hassles.

Everything went as expected. I would not have any problem recommending the accommodation to anyone else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, maar selfsorg is misleidend.

Ons het 'n selfsorg eenheid bespreek, maar met die aankoms is ons in 'n gewone kamer geplaas. Die gewone kamer was netjies, maar dit is nie wat ons wou gehad het nie. Nadat ons navraag gedoen het, is ons na 'n selfsorg eenheid in die hoofgebou geskuif. Die eenheid was groter met 'n aparte kombuis en badkamer, maar dit was nie skoon nie. Die kombuis het ernstige skoonmaak nodig gehad, en die badkamer was ook lanklaas skoongemaak. Saam met dit was hierdie eenheid reg langs die eetkamer, so toe die personeel begin ontbyt reggekry het om 6 uur, was ons maar saam met hulle wakker. Verder het die selfsorg eenheid amper geen breekware gehad nie, en ons moes gereeld gaan vra vir dit. Ons het wel goed geslaap (behalwe vir vroeg opstaan) en het nooit onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House Guest House se terugvoer

Goeie dag
Op die dag wat die gas ingeboek het, was die selfsorg-eenheid nie beskikbaar nie. Daar was reeds mense in die eenheid. Die gas wou dadelik na die selfsorg-eenheid toe skuif toe die ander gas uitboek. Die dame wat skoonmaak het aan hulle verduidelik dat sy nog nie kans gehad het om daai eenheid behoorlik skoon te maak nie. Ons het ’n klomp kamers gehad wat daai dag gediens moes word. Hulle het gesê dit maak nie saak nie, hulle wil skuif, of dit nou skoon is of nie. Dankie dat u ons daarop gewys het dat die breekware nie volledig was nie. Sal dit aanspreek. Die kamer langs die eetkamer is ongelukkig al wat ons beskikbaar gehad het. Die ander eenhede was reeds vol geboek. Dankie vir u verblyf by ons. Dit was ’n plesier om u by ons te kon akkommodeer.

Africa House Guest House
Werner C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was een aand daar en dit was soos beskryf.

Ons was baie kort daar. Maar het aan ons behoeftes voldoen. Hulle het 'n eenheid met 'n tuintjie vir ons gegee. Vir ons hondjies wat saam gereis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House Guest House se terugvoer

Goeie dag Werner.

Dit was n plesier om julle te kon ontmoet. Die hondjies is dierbaar.

Altyd welkom.

Groete

Africa House Guest House
Keith B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome setting and quiet.

Service was great and just what we needed. Close to all amenities. Busi really did her best to make us comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House Guest House se terugvoer

Thank you very much for the good reply. It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again soon.
Regards,
Africa House Management

Africa House Guest House
Heidi V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Heerlijke plek, aardige mensen.

We werden hartelijk ontvangen en hebben heerlijk geslapen. Er zijn veel op en afstapjes en trappen, wat voor mensen die moeilijk ter been zijn wat lastig zijn. Maar we werden vriendelijk geholpen en kregen voor degene die moeilijk ter been was een kamer beneden. Ze waren zeer behulpzaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House Guest House se terugvoer

Thank you very much for supporting us. It was a pleasure to meet you.
You were excellent guests.

Warm regards,
Africa House Management

Africa House Guest House
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phyllite-laan 38A, Zwartkop-afrit 8, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmOGIxNDM5LTY5NjgtNDFjNy1iNzAwLTI0NzQxNDlkMTM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 38 A Phyllite Avenue Zwartkop EXT 8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.865930856607 28.177355378866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem