LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adelpragt Guest House | LekkeSlaap
+44

Adelpragt Guest House

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 15, Lydenburg, Mpumalanga, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Adelpragt Guest House bied luukse akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis. Die gastehuis is in Lydenburg, 'n bekoorlike kunstenaarsdorpie aan die voorheuwels van die bekende Long Tom-pas geleë. Die gebou word omring deur pragtige, tradisionele tuine wat 'n absolute lushof is vir gaste.

Verblyf by Adelpragt Guest House beskik oor 3 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 5 selfsorg-dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en die selfsorgeenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Addisionele geriewe sluit veilige onderdak-parkeerplek, 'n swembad en selfsorgkamers met privaat ingange in.

Adelpragt Guest House is langs die Lydenburg Gholfklub en naby ander geriewe soos restaurante en winkels geleë.

Lydenburg is sentraal geleë op die roete tussen die bekoorlike hengeldorpie, Dullstroom, die pragtige waterval- en plantasiedorp, Sabie, die historiese myndorpie, Pelgrimsrus en die ongelooflike uitsigte vanaf God's View oor die Laeveld.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir Adelpragt Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Viljoenstraat 15, Lydenburg, Mpumalanga, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Adelpragt Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 15, Lydenburg, Mpumalanga, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNjEwNjhhLTk3NDktNDRiOC04ZjdhLTkzYTc3ZTI0NWMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 15 Viljoen Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -25.090357894216 30.458582702061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!