Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Park View - Sundaze Riverside House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 799 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorg-verblyf en is aan die buitewyke van Colchester. Die verblyf het pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 12 gaste. Dit het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamers het elk 'n stort.

Die ruim en goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om maaltye mee te kook. Die oopplan-leefarea lei na die agterplaas met 'n omheinde swembad, 'n ingeboude braai-area en 'n uitkykdek vanwaar gaste die rivier en die park kan bewonder.

Die huis spog ook met 'n ruim onthaalarea met 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord en 'n klankstelsel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gashere kan riviervaarte, kanovaart, sandplankry en safari-uitstappies na Addo-olifantpark bespreek vir gaste.

Geen partytjies, funksies, harde musiek of addisionele besoekers word op die perseel toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Addo Park View - Sundaze Riverside House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Addo Park View - Sundaze Riverside House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Jaar gelys 6

Ligging

  • Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Park View - Sundaze Riverside House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlyuucmM11nz4PEU8QnKhAGosqWoNrIAQMZuju0UbbMiL8y3TE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 799 per nag (plek vir 12) 15 5 1 5 1 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.707045851765 25.797169479762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem