Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aa'Qtansisi Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Aa'Qtansisi Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mark D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An acceptable stay.

The establishment was fine. I just don't like old buildings. Also, the pool was full of sludge on the floor. The manager was kind and courteous and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en goeie diens.

Goed geleë naby eetplekke en besienswaardighede. Kamers goed vesier en het 'n huislike gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V
Gesin met tieners

Altyd lekker.

Rustig met al die geriewe wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ernest D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not quite what we were expecting.

We thought we'd pay a bit more than usual and chose the Moroccan room. Unfortunately we had a very strong odour coming from the basin, we had to put a saucer over it and spray air freshener regularly. The bathroom has an extractor fan that will put any John Deere tractor to shame. Whilst we were welcomed by a very friendly and chatty gentleman, we can't help but feel they should have picked up on these issues before we came. We also should have picked up that there was only a bath and no shower. Bed linnen was clean and crisp and the breakfast was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Unfortunately there is an odour that seldomly permeates from bathroom area, but we are linked to our municipal system and the problem lies within their system. We have addressed this problem several times over the years, but they do not seem to be able to solve this problem completely. Yes, when the bathroom light is switched on ,the extractor fan is noisy, but it has since been disconnected. Hopefully that explains the problems that you experienced.

Aa'Qtansisi Guest House
Donette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike werknemers.

Netjies met heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was lekker ten spyte van beurtkrag.

Beurtkrag is vir almal ontwrigtend. Kan miskien in klein kragopwekker belê sodat daar water vir die stort en toilette is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Enkelreisiger

Regtig pragtige kamers en badkamers.

Ek was so verras deur die pragtige kamers en ensuite badkamers. Ontbyt was vreeslik lekker in 'n pragtige eetlokaal vol nostalgiese prag. Ek beveel die verblyf aan vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay!

Friendly people and an amazing breakfast! Everything was clean, neat and beautifully decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Heerlik

Alles was pragtig en keurig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met vriende

Pragtig!

Elke kamer is so spesiaal ingerig en baie mooi. Baie mooi skoon. Antieke meubels is pragtig! Ontbyt was heerlik. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in Graaff-Reinet.

Aa'Qtansisi is 'n pragtige gastehuis waarna ek graag sal wil terugkom. Die personeel is gasvry en behulpsaam, die atmosfeer is rustig, hartlik en die dekor baie mooi. Ek is spyt ek kon nie op die stoep sit nie, voor en agter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

It was great having you to stay. Love to have you back!

Aa'Qtansisi Guest House
Pam L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam L
Gesin met klein kinders

Wonderful overnight stay with great hospitality and lovely extra touches. We loved our family unit in Bus stop 1. Breakfast was amazing!

Thank you we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Thank you! It was great having you all to stay.
Come and visit again.

Aa'Qtansisi Guest House
Jeanette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie rustige omgewing. Kamers baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Dankie! Kom kuier weer!

Aa'Qtansisi Guest House
Hermanus B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangename omgewing, gemaklike netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Dankie! Kom kuier weer vir ons!

Aa'Qtansisi Guest House
Alida R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida R
Gesin met klein kinders

Goeie en hulpvaardige diens.

Goeie diens en netjiese gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Dankie! Kom kuier weer vir ons!

Aa'Qtansisi Guest House
Marliese B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for an overnight stay - or longer.

We overnighted there on our way to the Eastern Cape. Our room was lovely and the breakfast delicious. It was easy to find, quiet and close to good eating places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

It was great having you to stay! Come and visit us again at Aa'Qtansisi!

Aa'Qtansisi Guest House
Elmie F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel.

Baie mooi plek met vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

Dankie! Kom kuier weer vir ons by Aa'Qtansisi!

Aa'Qtansisi Guest House
Francois J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Lieflike gastehuis met vriendelike, behulpsame personeel.

Na 'n lang reis was dit so lekker om af te klim en onmiddellik tuis te voel. Die personeel was so behulpsaam en ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aa'Qtansisi Guest House se terugvoer

It was great having you to stay at Aa'Qtansisi! Come and visit us again!

Aa'Qtansisi Guest House
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Somerset Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YmFjMzkwLWMxYzktNDkzMy05MzE0LTI0Y2M1NWMxODYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 69 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.252193446902 24.532676017197