Opsomming van Resensie
Rosmarie B - Apr 2022
Gemiddeld
Aangenaam verras, kamer en alles rondom so netjies, eienaar Johan vriendelik, hulpvaardig, oor alles is ons mooi ingelig. Ons het dadelik tuis gevoel.
Maud S - Mrt 2022
Gemiddeld
Amazing hospitality. Awesome place.
Evelyn V - Des 2021
Gemiddeld
Voel of ons tuis was by ons eie huis.
Danelle J - Des 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik
Ralph E - Nov 2021
Gemiddeld
Verblyf en kos was heerlik.
Theo G - Jun 2021
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige personeel en eienaar.
Johan S - Jun 2021
Gemiddeld
Ek het baie heerlik gebly. Goeie geriewe en ligging. Goed ingerig om nog tot later in die aand te kan werk.
Jack R - Apr 2021
Gemiddeld
Mooi skoon kamer met alles wat 'n mens benodig.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Jack
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en 5 sterre. Ons waardeer julle terugvoer en sien uit na julle volgende besoek.
Aandbloem Groete
Johan & Elsabè Bloem & Personeel
Phillip V - Feb 2021
Gemiddeld
Gemaklik en intiem.
Liezl H - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en gasvry.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Liezl
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.
Aandbloem Groete
Johan & Elsabè & Personeel
Charne V - Des 2020
Gemiddeld
Fantasties!
Aandbloem Guest House se terugvoer
Dear Charne
Thank you for this 5 star review :) We really appreciate your feedback and look forward to accommodate you again at Aandbloem. You & your husband were wonderful guests.
Regards
Johan, Elsabe & Aandbloem Staff ♥
Sandiso D - Nov 2020
Gemiddeld
Amazing, that's all I can say.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Dear Sandiso,
Thank you for this 5 star review :) We really appreciate your feedback and look forward to your next visit.
Regards
Johan, Elsabe & Aandbloem Staff ♥
Mariana T - Des 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en vriendelik.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Mariana,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom.
Groete,
Johan en Elsabè Bloem
Dirk H - Des 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, die sterre. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.
Groete,
Johan & Elsabè Bloem
Dirk M - Okt 2018
Gemiddeld
Fantastiese verblyf.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Dirk. Ons sien daarna uit om julle weer by Aandbloem te verwelkom in die toekoms.
Aandbloem groete
Johan en Elsabè Bloem
Engela K - Aug 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Engela
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer by Aandbloem Gastehuis te verwelkom.
Aandbloem-groete
Johan en Elsabè Bloem
Nelene E - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Nelene,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.
Vriendelike groete
Johan en Elsabè
Marike V - Mei 2018
Gemiddeld
Oor en oor die moeite werd!
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Marike
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na julle volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.
Vriendelike groete
Johan en Elsabè Bloem
Ben S - Nov 2017
Gemiddeld
Briljant, skoon, netjies, veilig en baie gawe personeel.
Lees meerAandbloem Guest House se terugvoer
Beste Ben
Ons is ongelooflik dankbaar vir die mooi resensie wat jy vir ons geskryf het. Aandbloem streef net daarna om die beste diens vir ons gaste te lewer. Ons is ook baie bly dat jy Aandbloem op LekkeSlaap gekies het vir jou akkommodasie. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.
Groete
Johan, Elsabè en personeel.
Adele E - Okt 2017
Gemiddeld
Stil en rustig.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Adele,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Johan & Elsabe & Personeel
Lynnette B - Sep 2017
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld en diens is uitstekend!
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Lynnette
Baie dankie dat julle Aandbloem Gastehuis gebruik het vir julle verblyf. Die terugvoer is vir ons baie belangrik en ons hoop om jou gou weer te sien.
Aandbloem Groete
Johan, Elsabe Bloem en Personeel
Sandra H - Sep 2017
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en netjies met vriendelike diens.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie vir jou terugvoer ten opsigte van Aandbloem Gastehuis. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou spoedig weer te sien!
Aandbloem groete,
Johan en Elsabe Bloem en Personeel
Francois S - Mei 2017
Gemiddeld
Rustige, gerieflike verblyf.
Lees meerAandbloem Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer oor julle ervaring by Aandbloem Gastehuis. Ons is werklik jammer oor die negatiewe ervaring en stuur vir jou 'n e-pos in hierdie verband na jou private e-pos adres.
Vriendelike Groete,
Aandbloem Guest House
Marlene V - Nov 2016
Gemiddeld
Voldoen aan al jou behoeftes!
Aandbloem Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem Gastehuis! Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Johan & Elsabè Bloem
Mike D - Feb 2016
Gemiddeld
Wonderlike geriewe.
Aandbloem Guest House se terugvoer
Beste Mike
Baie dankie vir jou terugvoer. Aandbloem en sy personeel sien daarna uit om jou en jou gesin weer hier te verwelkom.
Johan & Elsabè Bloem
Aandbloem Gastehuis
Lisa C - Jan 2012
Gemiddeld
Excellent!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom