Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandbloem Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir Aandbloem Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Besigheidsreis

Rustige, vriendelike atmosfeer en baie goeie diens.

Wat 'n juweel teen 'n baie goedkoop prys. Heerlike ontbyt ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig, netjies, heerlike ontbyt. Sal Aandbloem enige tyd aanbeveel.

Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Johan, ons waardeer dit opreg.

Aandbloem Gastehuis

Aandbloem Guest House
Annalize G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Die kamer het alles gehad wat nodig kon wees. Die ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D

Baie vriendelike diens.

My ma en suster kan nie uitgepraat raak oor die mooi plekkie en vriendelike diens wat hulle ontvang het nie. Sal definitief in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond H
Besigheidsreis

Comfortable and quiet.

I only stayed one night and it was great. I probably wouldn't stay for much longer than a couple of nights though, and that is only because of the lack of braai facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé O

Baie aangenaam.

Vriendelike diens en bereid om die ekstra myl te loop, indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Sien sterre.

Vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Hallo Elna, baie dankie vir die mooi terugvoering en die 5 sterre. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Aandbloem. Vriendelike groete. Johan & Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Allan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Gesin met tieners

The owners run a good, clean venue with nothing out of place.

I have stayed at Aandbloem Guest House quite a few times over the years and have always been more than happy with the venue, security and facilities. The venue is always clean an tidy and is well placed to shopping and eating facilities. It will definitely be first on my list for places to stay if I am in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet-mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet-mari V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Eienaar gaan uit sy pad om te help, daar is alles wat mens nodig het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, baie privaat en gemaklik.

Verblyf baie aangenaam net groot vriendelike ontvangs en vaarwel groete. Met beurtkrag was die kragopwekker bystand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Enkelreisiger

Vriendelik en hulpvaardig.

Dit was 'n plesier om by Aandbloem Guest House te oornag. Vir 'n verandering het alles gewerk en die kamer was skoon en smaakvol versier. Die diens was ook uitstekend en die personeel hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia S
Besigheidsreis

Verblyf gesoek wat ons sou help met 'n moeilike winkel-verskuiwing. Nie nog iets om oor te bekommer.

Die eienaars was wonderlike gashere en alles ver bo ons verwagting en behoefte. warm, vriendelike plek met skoon mooi kamers en stilte om te kon rus. Alles was gerieflik tot in die kleinste detail. Baie dankie. Julle sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Baie dankie Cecelia. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Johan & Elsabe Bloem
Aandbloem Gastehuis

Aandbloem Guest House
Reuben Siphiwe P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben Siphiwe P
Gesin met tieners

Excellent service and great experience.

Thank you for great hospitality and services the place was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Hartlik!

Sien sterre! Waarde vir geld en baie vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Kon nie vir beter vra nie. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, heerlike ontbyt, netjiese en skoon gastehuis. Ook netjies versorgde tuin.

Ek, my dogter en seun het vir 2 nagte oorgeslaap by Aandbloem. Hul het deelgeneem aan gimnastiekkompetisie by Matsport Sentrum. Slegs 5 minute se reis, dus die perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig gekuier.

Pragtig netjies en goed toegerus. Aangename, behulpsame en vriendelike gasheer. Aandbloem is 'n netjiese skoon gastehuis vir oornag van 'n aand of 2. Dis veilig en keurig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. The owner is very friendly and we enjoyed our stay. Will definitely go back there.

Very pleasant stay. Will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosmarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, kamer en alles rondom so netjies, eienaar Johan vriendelik, hulpvaardig, oor alles is ons mooi ingelig. Ons het dadelik tuis gevoel.

My man moes 'n oogoperasie in die Centurion oog hospitaal ondergaan. Aandbloem was net die regte plek om te bly, naby genoeg en sal hierdie gastehuis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maud S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hospitality. Awesome place.

Will definitely be back. Very comfortable, clean and excellent service. Thank you Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle J
Saam met vriende

Baie gerieflik

Baie vriendelike verwelkoming ontvang, sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn V

Voel of ons tuis was by ons eie huis.

Ons is baie goed verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die kamers is skoon en baie mooi ingerig, alles was naby en gerieflik. Die swembad was skoon en die ontbyt die volgende oggend was heerlik! Ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralph E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph E
Saam met vriende

Verblyf en kos was heerlik.

Gasvry en gemaklik. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige personeel en eienaar.

Baie netjies, skoon en goed bestuur. Ons het lekker gebly en kan Aandbloem aanbeveel. Daar was selfs 'n elektriese kombers op die bed wat veral my vrou baie waardeer het. Dit was nou lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Enkelreisiger

Ek het baie heerlik gebly. Goeie geriewe en ligging. Goed ingerig om nog tot later in die aand te kan werk.

Ek het lekker gebly. Aandbloem Guest House is baie goed geleë en perfek vir iemand wat besigheid het in Centurion omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon kamer met alles wat 'n mens benodig.

My vrou kan nie wag om weer terug te gaan, naby alles en die kinders kon lekker kom kuier. Ek het baie groot hulp gekry met my rekenaar wat vegete gebly het. Hulle kry 12/10

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Jack

Baie dankie vir die pragtige terugvoer en 5 sterre. Ons waardeer julle terugvoer en sien uit na julle volgende besoek.

Aandbloem Groete

Johan & Elsabè Bloem & Personeel

Aandbloem Guest House
Annalie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie B
Enkelreisiger

Gemaklik en intiem.

Beter beligting by die studietafel is nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met tieners

Gerieflik, veilig en gasvry.

Aandbloem is 'n pragtige, veilige plek met 'n uitstekende ligging. Die eienaars is regtig gasvry en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak. Ontbyt was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Liezl

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek.

Aandbloem Groete

Johan & Elsabè & Personeel

Aandbloem Guest House
Charné V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het heerlik gebly by Aandbloem Gastehuis. Dit is ’n pragtige plek met ’n baie rustige atmosfeer. Die eienaars en werknemers is baie vriendelik en behulpsaam. ’n Bonus was die heerlike ontbyt wat elke oggend bedien word. Sal definitief vir enigiemand aanbeveel en weer terugkeer hierheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Dear Charne

Thank you for this 5 star review :) We really appreciate your feedback and look forward to accommodate you again at Aandbloem. You & your husband were wonderful guests.

Regards

Johan, Elsabe & Aandbloem Staff ♥

Aandbloem Guest House
Sandiso D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandiso D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, that's all I can say.

Everything was perfect starting from the staff, the bosses. I won't lie, I was amazed by the treatment. I really enjoyed my stay at Aandbloem Guest House, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Dear Sandiso,

Thank you for this 5 star review :) We really appreciate your feedback and look forward to your next visit.

Regards

Johan, Elsabe & Aandbloem Staff ♥

Aandbloem Guest House
Dirk H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Enkelreisiger

Wonderlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, die sterre. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.

Groete,
Johan & Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Mariana T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Besigheidsreis

Skoon, netjies, veilig en vriendelik.

Alles was bevredigend, het geen probleme gehad. Is vriendelik en gasvry ontvang. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Mariana,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem. Ons waardeer dit opreg en sien daarna uit om jou weer by ons te verwelkom.

Groete,

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Dirk M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te laat tuis voel. Ek sal Aandbloem ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Dirk. Ons sien daarna uit om julle weer by Aandbloem te verwelkom in die toekoms.

Aandbloem groete
Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Engela K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Die gastehuis is goed geleë en die woongebied is baie stil, geen geraas van voertuie of honde. Ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Engela

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer by Aandbloem Gastehuis te verwelkom.

Aandbloem-groete

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Nelene E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene E
Enkelreisiger

Uitstekend.

Was wonderlike 3 dae gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Nelene,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.

Vriendelike groete
Johan en Elsabè

Aandbloem Guest House
Marike S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor en oor die moeite werd!

Ons het so lekker gebly! Vriendelike aankoms en diens! Skoon, netjies en alles wat mens nodig het is toegerus in die kamer! Baie lekker ontbyt geëet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Marike

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na julle volgende kuier by Aandbloem Gastehuis.

Vriendelike groete

Johan en Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Ben S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Enkelreisiger

Briljant, skoon, netjies, veilig en baie gawe personeel.

Ten eerste was ek hartlik verwelkom deur Johan met my aankoms by die gastehuis. Johan het my vergesel na my kamer wat volgens my die beste blyplek wat ek nog ooit geboek het, was. Dit was skoon, netjies en 'n groot plesier om daar in te boek. Die kamer was ruim en die yskas was gevul met net wat jy graag sou wou hê. Die algemene gevoel was heerlik en ek het baie tuis gevoel by die gastehuis en sal dit enige tyd aan enig iemand aanbeveel. Die volgende oggend se ontbyt was heerlik en met baie moeite voorberei, baie dankie daarvoor, gewoonlik is dit 'n afskeep-ontbyt, maar in dié geval was dit uitstekend. Johan het ook daar aan ontbyt tafel kom vra of alles reg is en of ek 'n heerlike nagrus gehad het, daarna het ek opgepak en Johan was weer daar om my af te sien. Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid, ek het dit baie waardeer en volgens my mening weereens die beste gastehuis wat ek nog geboek het deur LekkeSlaap. Baie dankie Aandbloem Gastehuis. Sien julle weer as ek in Pretoria moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Ben

Ons is ongelooflik dankbaar vir die mooi resensie wat jy vir ons geskryf het. Aandbloem streef net daarna om die beste diens vir ons gaste te lewer. Ons is ook baie bly dat jy Aandbloem op LekkeSlaap gekies het vir jou akkommodasie. Ons sien daarna uit om jou weer by Aandbloem te verwelkom.

Groete

Johan, Elsabè en personeel.

Aandbloem Guest House
Adele E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Het baie lekker gebly, gemaklik en baie rustig. Heerlike ontbyt! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Adele,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Johan & Elsabe & Personeel

Aandbloem Guest House
Lynnette B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette B
Besigheidsreis

Beslis waarde vir geld en diens is uitstekend!

Die kamer was silwerskoon en die veiligheid is beslis vyf sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Lynnette

Baie dankie dat julle Aandbloem Gastehuis gebruik het vir julle verblyf. Die terugvoer is vir ons baie belangrik en ons hoop om jou gou weer te sien.

Aandbloem Groete
Johan, Elsabe Bloem en Personeel

Aandbloem Guest House
Sandra H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en netjies met vriendelike diens.

Die kamers is ruim, skoon en netjies. Daar is 'n haardroër vir die dames. Die tuin en swembad area is goed onderhou en skep 'n rustige atmosfeer. Die kos is smaaklik en porsies is meer as genoeg. Die personeel en bestuurders is almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie vir jou terugvoer ten opsigte van Aandbloem Gastehuis. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou spoedig weer te sien!

Aandbloem groete,
Johan en Elsabe Bloem en Personeel

Aandbloem Guest House
Francois S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gerieflike verblyf.

Ons het lekker gebly, maar die kamer is baie klein en beknop omdat 'n derde bed ingedruk is terwyl dit bloot 'n dubbelkamer was. Die ontbyt was glad nie op standaard vir 'n vier ster gastehuis nie. Ons het 7:30 gaan eet en toe is daar amper nie meer vrugte oor nie, paar stukkies appel en piesang, en die bacon en worsies was al koud. Ek moes die kelnerin vra om vir ons nog roereier te maak - daar was net 'n klein bietjie in die bak - dit het nie gelyk of sy self wou aanbied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer oor julle ervaring by Aandbloem Gastehuis. Ons is werklik jammer oor die negatiewe ervaring en stuur vir jou 'n e-pos in hierdie verband na jou private e-pos adres.

Vriendelike Groete,

Aandbloem Guest House

Aandbloem Guest House
Marlene V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Besigheidsreis

Voldoen aan al jou behoeftes!

Skoon, netjies, waarde vir geld. Lekker kuierarea, goeie ontbyt. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor Aandbloem Gastehuis! Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete

Johan & Elsabè Bloem

Aandbloem Guest House
Mike D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Wonderlike geriewe.

Wonderlike geriewe, vriendelike mense, geen moeite, in 'n lekker stil woonbuurt, sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aandbloem Guest House se terugvoer

Beste Mike

Baie dankie vir jou terugvoer. Aandbloem en sy personeel sien daarna uit om jou en jou gesin weer hier te verwelkom.

Johan & Elsabè Bloem
Aandbloem Gastehuis

Aandbloem Guest House
Lisa C - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C
Enkelreisiger

Excellent!

Dennis has stayed in numerous guesthouses in Centurion, and he says that Aandbloem is the best. Seems you have a client for life! :)nThanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janet-weg 44, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDT9ZavmQvrGsuVZbXjGpNn4y4XBP62xAuIhbfQ5hSnDdDeGLp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 44 Janet Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.836234355095 28.150888888889