Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Place in Thyme B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir A Place in Thyme B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Errie Van Der Merwe V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errie Van Der Merwe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik gebly en geslaap. Ontbyt ook baie lekker. Sal beslis weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard L
Gesin met klein kinders

My man het aan die Double Century fietsresies deelgeneem in Swellendam.

Pragtige huis. Super behulpsaam. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gerieflik.

Die gastehuis is baie sentraal en gerieflik. Elana is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malena R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Eienaars is baie gasvry en het moeite gedoen om dinge vir ons makliker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda L
Enkelreisiger

Absoluut aangenaam!

Ek het vir een nag oornag. Baie beïndruk, baie goed ontvang, vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die verblyf was skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik, selfs met beurtkrag het ons lekker geëet. Ons is baie vriendelik ontvang en ons het lekker gekuier. Baie dankie aan Elana vir die boodskappe al was jy in die hospitaal. Baie dankie aan Theuns en Jana wat ingestaan het, dit was heerlik om by A Place in Thyme B&B te kan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf was skoon en netjies. Al die nodige fasiliteite was beskikbaar. Die kommunikasie was uitstekend en baie professioneel. Die ontbyt was heerlik. Sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Rustig, baie lekker ontspan, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en rustig atmosfeer.

Sal beslis aanbeveel. Vriendelike mense by gastehuis asook netjies en gerieflike. Fantastiese ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Het jou man toe al die Aloe geplant?
Kom gerus weer, dit was lekker om jou en jou familie te ontmoet.

A Place in Thyme B&B
Aashiqa C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashiqa C
Enkelreisiger

The host was lovely.

Was contacted by the host the day before my stay with the directions and WiFi password. I made an additional request for an iron and the host was so kind to assist with a steamer. I requested for my breakfast to be halaal friendly and she was able to accommodate me in this regard. The room had air-conditioning and was very clean and neat. Really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Thank you, Aashiqa. It was so nice having you here. It was our pleasure. Hope to welcome you back next year.

A Place in Thyme B&B
Vicky S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Besigheidsreis

Super netjies en gemaklik met beste gasvryheid en heerlikste ontbyt

Ek het my tydie by A Place in Thyme B&B baie geniet. Dit is beslis waarde vir geld. Daar is alles tot jou beskikking wat jy mag nodig hê. Die diens was puik, en super gasvry met die heerlikste ontbyt. Ek sal regtig A Place in Thyme B&B aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Baie dankie, Vicky! Met gaste soos julle is dit maklik om gasvry te wees en lekkerte gesels. Kom gerus weer!

A Place in Thyme B&B
Martin M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, well priced B&B.

The owner was friendly, helpful and professional. Our unit was exceptionally clean and comfortable. The breakfast was superb. A well located B&B at a very reasonable rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G
Saam met vriende

Great.

Baie goeie waarde, en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Gesin met klein kinders

Ons het van die bespreking gemaak was tot ons daar weg was die individuele aandag en gasvryheid opgemerk.

A Place in Thyme laat mens sommer soos familie voel. Ons gaan beslis weer daar kuier! Die kamer was baie netjies, die ontbyt was ongelooflik lekker, die area was stil en Elana het ons op die hande gedra. Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Yolanda. Kom asb weer ons het julle gesels vreeslik geniet. Hierdie keer slaap sus sommer van die staanspoor oor.

A Place in Thyme B&B
Louwlene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, knus en 'n huis weg van die huis af.

Die mense was baie vriendelik en aangenaam en die kamer was ruim en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Louwlene. Dit was so lekker om julle te ontmoet en hier te hê.

A Place in Thyme B&B
Marco B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie gasvryheid!

Ons het baie lekker gebly by Elana hulle. Kamers was skoon en netjies en gasvryheid was tops! Dankie vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Ag dankie Marco! Kom gerus weer!

A Place in Thyme B&B
Pierre D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie gasvrye en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Baie dankie, Pierre.

A Place in Thyme B&B
Bertus K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, goeie waarde en diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt is definitief die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Antoinette!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom gerus weer!
Groete,
Elana

A Place in Thyme B&B
Helena M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Heerlike, warm huislike atmosfeer met gasvrye gashere.

Huislik. Warm. Gasvry. Veilig. Sentraal geleë. Heerlike ontbyt. 'n Plattelandse wegbreek met 'n hartlike gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Hallo Helena

Baie dankie vir hierdie review! Jy en jou ma moet tog gou weer kom kuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Sterkte in die polisie!

Groete uit Bonnievale!
Elana

A Place in Thyme B&B
Garth L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L
Besigheidsreis

Good place for a short stay, friendly host, all the requirements met.

Well furnished. Comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename, gesellige gasvrou/gasheer, gulle ontvangs, laat jou deel voel van huishouding.

Hierdie gastehuis was van die min wat 'n Afrikaanse TV-kanaal beskikbaar stel. Heerlike ontbyte word voorgesit. Kamer met badkamer baie gerieflik en smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Martha, baie dankie vir julle review! Kom asb weer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle maak dit maklik en lekker om ń gasvrou te wees.

A Place in Thyme B&B
Nadia G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel in die mooi, gerieflike akkommodasie.

Die kamers is mooi, netjies, gerieflik en die ontbyt was heerlik! Elana is 'n gasvrou duisend! Sal definiet die verblyf aanbeveel. As ons weer in Bonnievale is, sal beslis weer die verblyf kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Nadia, sjoe dankie vir hierdie mooi review. Dit was lekker om julle hier te verwelkom.
Kom gerus weer.
Elana

A Place in Thyme B&B
Wayne L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L
Enkelreisiger

Alana went out of her way to ensure that my stay was a pleasure.

The room was neat. No surprises, no false advertising. Alana was a great host and went out of her way to ensure my stay was a pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Thank you, Wayne.
It was our pleasure. See you hopefully again next year.

Kind regards
Elana

A Place in Thyme B&B
Danie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Uitstaande netheid en gasvryheid het ons verblyf aangenaaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Danie. Hoop julle verblyf was aangenaam. Ons neem al julle raad ter harte.

Vriendelike groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Irma Karin K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Gasvrye ontvangs, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Jan.

Kom gerus weer. Was lekker om die Walvisbaaiers te ontmoet. Ons hoop die res van julle toer was net so lekker.

Tot weersiens
Elana


A Place in Thyme B&B
Chrisna D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en mooi kamer. Ontbyt heerlik.

Die kamer is baie mooi met 'n lekker ruim badkamer en stort. Panel heaters help ook om die koue uit die lig te haal. Bed slaap lekker. Die ontbyt was heerlik! Sou ons weer in Bonnievale kom sal ek ongetwyfeld weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Baie dankie Chrisna. Hoop om julle volgende keer self te ontmoet.

Groetnis
Elana

A Place in Thyme B&B
Ronel V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Besigheidsreis

En die ontbyt was perfek en lekker gesellig naby die kaggel.

Ons het heerlik geslaap by A Place in Thyme B&B. Die kamers is perfek, lekker beddegoed en heerlik warm. En die ontbyt was perfek en lekker gesellig naby die kaggel. Kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie julle. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Groete,
Elana

A Place in Thyme B&B
Bianca O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Ons het baie lekker gebly. Ontbyt was baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie baie Bianca. Ons hoop julle het julle passie-avontuur verder geniet. Tot volgende keer.

A Place in Thyme B&B
Alna S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspannend.

Die kamers is baie mooi en netjies en gerieflik. Daar is aandag aan klein detail geskenk wat ons spesiaal laat voel het. Ons gasvrou was warm en behulpsaam en die personeel vriendelik en netjies. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Alna.

Dit was 'n lekker Sondagaand met julle hier. Kom gerus weer.

Tot volgende keer
Elana

A Place in Thyme B&B
Elzaan S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en baie gerieflik.

Dankie Elana vir jou gasvryheid. Ons het vreeslik lekker daar geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Elzaan.

Ons sien uit na julle volgende besoek.

Vriendelike groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Max S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Max S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die ontbyt was uit die boonste rakke en nog meer. Slaapplek se toilet nie privaat. Open plan tipe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Enkelreisiger

Baie rustig.

Theunis en Elana is baie beleefd en die verblyf was heerlik. Baie vriendelik met puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike omgee mense.

Kamer baie netjies en gerieflik. Ontbyt geurig en keurig voorgesit. Gasvrou/heer warm, vriendelik. Hulle het die besoek baie aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs. Netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Die plaasontbyt het ons reggekry vir die langpad die volgende dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardie C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardie C

Baie lekker, skoon en netjies met baie vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Kamers is lekker ruim, netjies en skoon met alles wat jy benodig. Nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Lekker ontbyt met 'n huislike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Beste Hardie,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop jy en jou ma het heerlik verder getoer!

Kom kuier gerus weer!

Lekker dag,
Elana

A Place in Thyme B&B
Janette H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janette H
Gesin met tieners

Gemaklik

Ons het baie lekker gebly. Die kamers is gemaklik, baie skoon en netjies. Ingesluit was 'n heerlike ontbyt elke oggend. Die eienaars is baie vriendelik, Elana het goeie voorstelle vir wynplase en Sondag middagete gegee. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Ek is so bly julle kon bietjie hier by ons ontspan, Janette.

Groetnis, Elana.

A Place in Thyme B&B
Gé K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het verskriklik lekker gebly by A Place in Thyme B&B.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Gerhard, baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en julle hier te hê.

Kom weer.

Groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Tersius L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Geen klagtes.

Ons het geen klagtes nie. Het baie lekker gebly. Diens was puik en vriendelik. Dit is die moeite werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Tersius, dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Lekker dag
Elana

A Place in Thyme B&B
Theodore R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel in die gerief wat ons verlang.

Gerieflike groot kamers met al die nodige goeters om verblyf gerieflik te maak. Ontbyt was voortreflik en gasvryheid soos nodig in ons land. Kritiek as ek moet - 'n deur nodig aan badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K
Enkelreisiger

Ek kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Elana en Theuns het vandat ek gearriveer het, uit hulle pad gegaan om my te laat tuis voel. As jy 'n ontspanne plattelandse atmosfeer soek, is dit die plek om te bly. Niks is vir hulle teveel moeite nie. Dankie Elana en Theuns ek het rêrig lekker by julle gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Baie dankie Lize. Ons sien uit daarna dat die hele gesin of jy alleen, as jy weer 'n wegbreek benodig, kom kuier. Sterkte met al jou planne vir die jaar.

Elana

A Place in Thyme B&B
Amanda L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne en gerieflik.

Heerlike tyd gehad by hulle, lekker gebly, sal weer daar bly as ons in Bonnievale draai. Baie dankie Elana!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Dankie Amanda. Kom gerus weer. Elana

A Place in Thyme B&B
Sanet L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met vriende

Skoon, gasvry en baie rustig.

Ons het lekker gekuier. Ontbyt was heerlik. Als was baie skoon en netjies. Die ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Hi Sanet

Dit was baie lekker om julle te leer ken! Ons hoop julle kom ontspan weer hier.

Tot 'n volgende keer.

Groete
Elana

A Place in Thyme B&B
Vinita F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

We had a lovely time. The room was spotless and spacious. The owners are so friendly and really make you feel at home. We will definitely return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Place in Thyme B&B se terugvoer

Thank you Vinita. Hope to welcome you back in future!

A Place in Thyme B&B
Johalize H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johalize H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige plek wat baie sentraal geleë is. Kamers skoon en netjies met goeie beddegoed. Huis is warm, gemaklik en mooi gemeubileerd. Ontbyt was heerlik en Elana het regtig 'n 'special touch' wat mens se verblyf onvergeetlik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf.

Baie aangename verblyf, gasvrou en kos. Hoogstens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 25, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem