Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Castle With A View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Castle With a View het die Best Value Establishment 2018-toekenning by gaste ontvang. Om meer waarde tot ons gaste se ervaring toe te voeg, beskik alle kamers nou ook oor WiFi.

A Castle With A View is in die noordelike voorstede van Bloemfontein, Vrystaat geleë. Dit is naby aan stadions, die Universiteit en die Medi-Clinic.

Daar is sonpanele en watertenks wat die effek van beurtkrag en waterprobleme sal verlig.

Aangesien die area steeds onder beurtkrag en waterprobleme ly, bied die verblyf sonpanele en watertenks vir addisonele gerief.

Elke en suite-kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, dubbelbed, TV met OpenView, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Elke kamer het sy eie ingang wat na die tuin lei. In die winter is daar 'n elektriese kombers terwyl die somer in die swembad verligting sal bring in die warm Bloemfontein-son. Gaste kan gerus die braai-area op die perseel benut. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

A Castle with a View is binne 600 meter van inkopiesentrums met groot banke en restaurante geleë. Daar is ook 'n spa binne 5 km van die instansie. Bloemfontein se middestad, sportstadions, Medi-Clinic en die universiteit is 2 kilometer weg.

Tariewe is net vir verblyf. Ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir A Castle With A View
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Castle With A View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd12de187305e2114b1199383c06ed8e921dfb6f81d2f30b4fb5be22267279d660666e1d055ae7af6a63657ab95b485f2fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 8 Hennie Potgieter Crescent Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.087050978894 26.201536953449