Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 on Wellington

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

90 on Wellington is aan die oewer van die Sondagsrivier in Colchester. Die huis is 40 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Dis die ideale verblyf vir gaste wat die Addo-olifantpark wil besoek en dis 5 km vanaf die Matyolweni-ingang na die park.

Die huis bied 2 eenhede wat saam of apart bespreek kan word. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Beide eenhede het pragtige uitsigte oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die huis het ook 'n leefarea met tafeltennis en binnebraaigeriewe. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n battery vir kragtoevoer tydens beurtkrag.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel, en braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike jetty, tuin, en kano's. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Rook is streng verbode en indien gaste die huisreëls oortreë sal boetes gehef word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir 90 on Wellington
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink 90 on Wellington het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellington-straat 90, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdPVIfh0DvgwCIjb7PB3Cn7LdBrsgVpu3cFmzUWxhBzJN2xRgN8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 90 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692209520017 25.825398713351