Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 The Bridge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

William Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir 9 The Bridge
Netheid
3.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Uitstekend! Ons wildste drome is oortref!

Die dorp, St Lucia, is netjies, skoon en 'n absolute vreugde om by in te stap! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan H
Saam met vriende

Gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

Thank you Donovan. Pleased you liked it.

9 The Bridge
Lauren P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren P
Saam met vriende

The apartments were very nice and what we expected. The tennis and squash courts are a bonus, the pool also comes in so useful.

The apartments are relatively clean. It's self-catering, so you'll need almost everything. Bedding and towels are provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E

Dit was die beste ooit.

Absoluut fantasties, sal definitief weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moses M
Gesin met tieners

We enjoyed the moment.

The rates were very reasonable and the location of the accommodation is at a central place with easy access to other services. The natural environment surrounding The Bridge made the stay very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wieland J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wieland J
Gesin met klein kinders

Glad nie wat ons verwag het nie.

Ons reisplanne moes baie vinnig verander, en Billy het sonder enige vrae, ons datums aangeskuif. Op arrivering is ons baie vriendelik en professioneel ontmoet en na die eenheid begelei. Dis waar die probleme inkom. Die hele vertrek het gevrot na muf. Die stortdeur lek water. Die eenheid is glad nie deeglik skoon gemaak na die vorige gaste weg is nie, daar is orals lang swart hare, en stof sit op alles. Die lugverkoeling vrot ook na muf. Die een kamer se lugverkoeling werk nie. Die skuifdeur sluit nie ordentlik nie. Van die beddegoed het vuil kolle op. Dubbelbed se gehalte is nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rolene B
Gesin met klein kinders

Het lekker gebly.

Het lekker gebly. Bring net eie toiletpapier saam die een rol wat hul daar sit vir jou hou nie vir die week wat jy bly nie. En ekstra badhanddoeke. Hul ruil nie vuil handdoeke met skoon handdoeke gedurende jou verblyf nie. Het die hele week net die step handdoeke gehad wat hul voorsien het met ons aankoms. Teen Woensdag het die badhanddoeke al begin ruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

dankie baaie dankie

9 The Bridge
Cayla J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cayla J
Saam met vriende

Lovely stay with a few frustrations.

We had a lovely holiday at 9 The Bridge and St Lucia. We were frustrated by the lack of cutlery and crockery for the number of people. There were only 2 beer glasses and 3 steak knives. There was also 1 broken plastic 'dining' chair, making it difficult for all 4 adults to sit comfortably (or at all) around the table. Odette's team were lovely and cleaned our apartment daily without additional charges. We found it disappointing that there were so many shortfalls considering the cost of the breakage deposit paid. Nonetheless, we made do with what we had and had a much needed and relaxing holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Vorige gaste het gevra vir 'n aartappelskiller. Daar is nog steeds nie een nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien J
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en netjies.

Naby aan die braai-area en swembad, baie gerieflike woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

Thank you for the review. Pleased you were comfortable.

9 The Bridge
Lucas V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly - alles is netjies en het gewerk, soos die lugreëlings.

Die eetgerei is net al uitgedun en oud, dit kan vervang word. ’n Baie lieflike plek om te rus. Sal vir seker weer in Desember gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly, afgesien van die naweekgaste wat regdeur die nag gelawaai het. Voel ook dat daar 'n veiligheidshek by die agterdeur en die skuifdeur behoort te wees.

Die skuifdeur het nie behoorlik gesluit nie en het van die spoor afgegly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V
Gesin met klein kinders

Very nice

Very neat and a nice unit, well placed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

Thank you Hansie. Hope to see you again soon.

9 The Bridge
Zama D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama D
Gesin met tieners

Clean, wonderful and well located.

The Bridge is a well kept housing complex with all amenities available. It’s closer to every tourist destination in St Lucia. A plus side is the hippo that grazes at night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

I'm glad the hippo paid you a visit. Harry the hippo normally checks on his guests.

Thank you, glad you enjoyed.

Billy

9 The Bridge
Tinus V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V
Gesin met klein kinders

This place offers everything you need for a relaxing getaway.

The nature surrounding the complex and town was still very raw and undeveloped which is great for walkabouts. The pool is clean and maintained. The unit's main bedroom mattress was horrific to sleep on though, and some of the electrical outlets and appliances did not work as expected or was faulty. Some cutlery and areas of the unit also needed more attention with cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

9 The Bridge se terugvoer

Hi Tinus, the bed and cutlery has been sorted out.New mattress has been installed. The plug in the lounge unfortunately did burn out and has been replaced.
I went up to St Lucia after the complaint and personally made sure everything was taken care of.
Once again i must say i am sorry again.

Regards,
Billy

9 The Bridge
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9be163a5e8f5139321e8644bd116097ceb7b6264ecceb41a0c649afda8c45185cf0e8e1834dc86487393ea95881f133c67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.37243516009 32.412182720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem