Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Juanita

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n sitarea, kombuisie, en suite-badkamer met 'n bad en 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n sitarea, kombuisie en 'n badkamer wat 'n stort het. Alle kamers het lugversorging.

Onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n swembad. WiFi word voorsien.

Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.

9 on Juanita is net 1 km van die Medi Clinic in Mbombela (Nelspruit) af geleë en 2 km vanaf die I'langa Mall. Die eenheid is ook 'n kort ent vanaf die Innibos Nasionale Arts Festival.

Mbombela (Nelspruit) is heel jaar lank warm en is die ideale vakansiebestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 249 resensies vir 9 on Juanita
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 9 on Juanita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 249 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642