Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Villa Flamenco

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir 7 Villa Flamenco
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Lekker eenheid reg op die strand en naby winkels en eetplekke.

Perfek geleë op die strand. Naby winkels en eetplekke. Die eenheid kan doen met 'n paar verbeteringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akbar S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Akbar S
Gesin met tieners

Relaxing.

Was relaxing and good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla R
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie aangenaam om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahomed K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K
Saam met vriende

Excellent venue for a getaway. Value for your money.

Easy beach access. Very clean and cosy unit to stay in. Beautiful beach view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kedibone M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kedibone M
Gesin met klein kinders

Easy beach access and family-friendly.

We had such a lovely stay here, literally only left when it was time to head back home. A few recommendations though: we need a soap holder in the other bathroom and to have the shower doors run smoothly. The sliding door is almost impossible to open, which was rather unfortunate. Overall, we had a good time and would love to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donné V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné V
Gesin met tieners

Aangenaam, heerlik, rustig, fantasties!

Dit is 'n heerlike plekkie wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Booking is 'n breeze en almal is baie vriendelik! Wees wel versigtig met venster, dit is al bietjie deur geroes so moenie te hard of rof trek nie. Sal beslis weer hier bly, pragtige uitsig en net 'n paar treë tot op die sand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan R
Saam met vriende

Fantastic weekend getaway.

Lovely flat in a nice area right on the beach. An absolutely beautiful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne M
Gesin met klein kinders

Lekker naby die see, veral met klein kinders.

Lekker gebly. Bring net eie skottelgoedseep, spons en afdrooglappe saam. Ook toiletpapier. Daar moet net asb. na die toilet gekyk word, hy is gebreek en raas onophoudelik, kan nie die see hoor nie. Hou maar die badkamerdeur toe, want dit raas baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenden W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenden W
Saam met vriende

It was good.

Close to a beach, so I am happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette A
Saam met vriende

Eenheid is perfek geleë en netjies.

Eenheid was netjies en skoon. Kan dalk net die glasdeur voor en sekuriteitshek regmaak vir veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S
Gesin met klein kinders

Die ligging is perfek. Baie gerieflik om strand toe te stap. Jy hoef nie te ry nie.

Daar is maar 'n paar goedjies wat kan verbeter soos voorheen alreeds genoem. Die krane lek, die toilet lek water, die wasbak in die kombuis hou nie water nie, die horlosie in die sitkamer se battery was pap. Die motorhuis is vreeslik klein. Die deur se slot is stukkend en jy moet 'n ketting gebruik om die deur te sluit. Dit was nogsteeds baie lekker en skoon en ek sal beslis weer daar gaan bly. Daar is so baie in die omgewing om te doen. Veral as jy klein kinders het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phil T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil T
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker blyplek, naby aan 'n pragtige, stil strand. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tibor S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tibor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place. We like it in Shakas Rock.

All perfect. Just the Wi-Fi and aircons are missing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell K
Besigheidsreis

Great value for money.

Neat and great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met vriende

Gemaklike verblyf naby die strand.

Baie lekker plekkie. Daar moet egter na kombuiseetgerei ens. gekyk wird. Amper geen ordentlike messe en vurke nie. Ook geen braaibak bv. ook nie rêrig goeie potte nie. Was nogal moeilik met kosmaak en eet. Verder baie lekker gebly. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soleil K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soleil K
Gesin met klein kinders

Rustig, stil, skoon, gerieflik.

Dankie aan Ryan wat my gehelp het om my horlosie wat ek vergeet het terug te kry! Lekker naby aan strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark O
Gesin met klein kinders

Beautiful spot on the beach, safe and secure complex.

Nice location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Maintenance.

Beautiful complex, accommodating owner but the unit needs major maintenance. Doors dont lock, damp smell in most kitchen cupboards. Old linnen and bathroom towels and uncomfortable furniture. Patio furniture is old, only 3 chairs and the table is broken. Its really time for the owner to invest a little money back into this unit. Not a pleasant stay at all and if you stayed in any of the other units before, then this is a major disappointment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Villa Flamenco se terugvoer

Hi Morne,

All identified issues have been attended to, as per the photos sent.

Thank you.

7 Villa Flamenco
Jaco M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Verblyf was lekker en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Gesin met tieners

Lekker rustig en stil.

Die woonstel is mooi skoon, rustig, veilig en daar is ’n lekker loopplekkie naby die see. Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein G
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Sal weer bespreek. Microwave het nie lekker gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angela B
Gesin met klein kinders

Location makes up for mediocre accommodation.

The unit needs an overhaul - very damp, musty and old. Linen old. Stove rusty. Sink doesn't hold water. Kitchen cupboards terrible. Outdoor loungers both broken. Plastic chairs brittle. Only bonus was being right on beach which is where we spent our time. Perhaps this is what to expect for the price we paid? Have rented another unit in the block a month ago and it was in far better condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clair S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clair S
Saam met vriende

Comfortable stay!

Was a great weekend having direct access to the beach. The apartment could do with a bit of an upgrade. It would make the stay even better and make the landlord some extra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise N
Saam met vriende

Location is awesome

Beautiful complex, awesome views. Close to beach and shopping centers. Ryan, the owner, was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pradeep R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pradeep R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Will definitely go back. Booking agent very accommodating with our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanelle N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle N

Perfect getaway with family.

Had such an amazing weekend at Villa Flamenco! Would definitely recommend to friends and family. The service was impeccable! Loved the place! And the view was just breathtaking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, heeltyd die see gesien en hoor die golwe.

Volle DStv. Daar is heeltyd iemand om te help indien benodig. Toesluitmotorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Mooi uitsig. Lekker ruim, woonstel kort so 'n bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina (rina) P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina (rina) P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die strand - ligging is 100%. 10 minute rit van groot winkelsentrums.

Pragtige strand en getyswembad. Veilig en netjiese verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Besonders .

Die plek is pragtig en mens het is loopafstand van die strand af .beaie veilig en kinder vriendelik .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, dankie.

Hoewel ons bewus was dat daar nie lugversorging in die eenheid is nie voel ek dit moet definitief aandag kry. Die eenheid het net dakwaaiers wat ongelukkig nie genoeg is nie. Die eenheid is wel baie netjies en skoon, en baie lekker ingerig. Die agent wat ons gehelp het met die aanwysings en verwelkoming, Ryan, is puik. Ryan het deurgaans kontak gehou om te hoor of ons gearriveer het, sleutels opgetel het en dat ons veilig is. Ek het lanklaas sulke goeie diens van 'n agent gekry. Thank you Ryan, you are the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Baie vriendelik.

Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek word nie onderhou nie.

Plek se higiëne nie op standaard nie. Moes self skoon maak net om nie moontlik siek te word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie Earl S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie Earl S
Gesin met tieners

Awesome, wonderful, superb, everything a family can wish for.

The view as something to die for, this place is unbelievable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza W
Saam met vriende

Sommer tuis gevoel.

Van ons eerste betaling tot ons vertrek het was Ryan baie behulpsaam. Kompleks is rustig met 'n mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en goeie diens.

Stapafstand van strand wat dit maklik maak met klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Gerieflik.

Jy kry waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata T
Gesin met tieners

Neat complex, enjoyed stay.

The doors front and back door can be fixed, as this is a small thing put will make a huge difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie oulike plek.

Rustige omgewing lekker naby aan die strand. Die eenheid het alles om dit gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niri M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niri M
Saam met vriende

Good value for money.

Cosy, neat and tidy beach house in close proximity to the beach. Has all that you need for a self-catering getaway. Ryan was exceptionally caring to ensure we were comfortable and kept in constant contact.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl E
Gesin met tieners

Vriendelike diens en uitstekende ligging.

Ryan het die heeltyd opgevolg en seker gemaak dat ons verblyf so gerieflik as moontlik is. Ligging is perfek as mens tyd op die strand wil spandeer en die akkommodasie het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S
Gesin met tieners

Lekker naby die see, baie stil en rustig.

Baie lekker gebly in Villa Flamenco, baie rustig en stil. Skottelgoedwasser was baie handig. Die badkamers is baie klein, nie veel plek vir handdoeke ens. nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain L
Gesin met tieners

The unit is user friendly for a short stay.

The unity is clean and pleasant. The only challenge we have was the shower in the second bedroom. The cold water tap made a very bad sound. It does not stop unless you open the tap in full which then makes your shower cold. There is no way you are able to ensure the water temperature is suitable, cold or very hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPbZLLoNj3aSe2WipIhheFZe3swgDdOsdrS9mqnoYR7mABESq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 31 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.511428064277 31.231877803802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem