Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Strauss

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

7 on Strauss bied oornagverblyf in 'n ruim tuinwoonstel wat op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes geleë is. Gaste het egter toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Die woonstel het 'n omsetter wat die ligte en muurproppe tydens beurtkrag aan die gang hou.

Dié oopplan-eenheid het lugversorging en is ideaal vir 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre melk, koffie, suiker en beskuitjies toegerus. Daar is 'n etenstafel waar 2 gaste hul maaltye saam kan geniet. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket. Die verblyf het ook 'n herlaaibare waaier.

Veilige onderdakparkeerplek voor die eenheid vir 'n voertuig en sleepwa, 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Strauss sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 7 on Strauss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina (Catherina) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Ligging

  • Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 on Strauss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977a0c6a9f08a927e9e10e02b2dbce2d4c7ad13e99ea9ddb9cd80fe947a3f63855d49e78b597bdb18e1bb4cfb50c41cbe9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 7 Strauss Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356326254772 22.599873386576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem