Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 The Bridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

62 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is aan die oewer van St Lucia se riviermonding.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien vir 'n derde gas of kind.

Die leef- en kombuisarea het 'n oopplan-ontwerp en lei na 'n privaat braai-area buite. Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitkamer het 'n TV, rusbank en 'n etenstafel.

Gaste kan die geriewe op die perseel in die kompleks geniet insluitend 'n privaat jetty wat oor die riviermond uitkyk, 'n swembad, tennisbaan en 'n gemeenskaplike braai-area. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede en aktiwiteite in St Lucia sluit visvang, perdry, walviskyk, riviermondvaarte en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by 62 The Bridge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir 62 The Bridge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 62 The Bridge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d157207bb87a4a217ddb1ceb77a55aa0b516502ec41d4791da44a3c2a28e7f5ad4c5e8599935554733a6d7fdea07ee5ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412209542328