Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 The Bridge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir 62 The Bridge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Gesin met tieners

Ongelukkig nie na wense nie.

Die eenheid was netjies en skoon, maar daar hang ongelukkig 'n urine reuk in die badkamer, maak nie saak al word dit skoon gemaak nie. Die reuk bly daar hang. Die TV se afstandbeheer is buite werking en moes dan maar die TV afskakel by die muur prop. Die DSTV is ook foutief, want sodra mens van een kanaal na 'n ander wil verander, dan vries die DSTV en dan herlaai die DSTV eers. So ons was te bang om van kanaal te verander aangesien die DSTV dan heeltyd herlaai. Die braai area is baie afgesonder en reg langs die wasgoedlyn. Ons het al vele kere van ander eenhede by die kompleks gebruik gemaak en was nog altyd baie tevrede, maar ongelukkig was die eenheid nie na wense nie. Nog 'n kommer was die kompleks hek wat nie toe gemaak word nie. Daar is wel 'n wag by die hek, maar in die verlede was daar 'n wag by die hek asook die hek wat met afstandbeheer oop en toe gemaak was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliantly well-kept holiday flat.

The flat is well-kept and well-situated in a brilliant complex. Has all the basics and is excellently suited to a couple looking for a safe and comfortable place to stay whilst enjoying all that St Lucia has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stasha B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stasha B
Gesin met klein kinders

1ste gesinsvakansie.

Eenheid 62 was perfek vir ons gesin van 3. Skoon en netjies en word gereeld skoongemaak. Die kombuis en eenheid is ook uitgerig met iets van alles, wat dinge met 'n 3 jarige net makliker gemaak het. Die tuin is still met voëllewe as vermaak, en bied ook speel plek asook die swembad was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megandran P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megandran P
Gesin met klein kinders

Excellent.

Exceptional service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

St Lucia is perfek vir 'n wegbreek. Lief dit. The Bridge het 'n goeie ligging. Was buite seisoen, so stil en perfek vir ons.

No 62 is klein maar reg vir ons. Moes gaan vra vir skoon handdoeke. Maar was maklik om Odette te kontak met enige navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela P
Saam met vriende

Our stay in St Lucia was awesome.

It was in the best location, central to everything and it was safe. Our accommodation was clean and the staff were very helpful and friendly. I will definitely be booking through LekkeSlaap again, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marihetta K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marihetta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome blyplek.

Sal weer gebruik maak van julle goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Thoroughly enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

62 The Bridge se terugvoer

Thank you very much. Pleased you had a good stay.

62 The Bridge
Maggie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons het 'n lekker blyplekkie gehad. En dit is baie stil daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zwelisha K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zwelisha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so good to be there. A small town with all you need. It was a home away from home.

Very good. Tidy and clean in and around town. May be the concern is the beach - no life saver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnathan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnathan S
Saam met vriende

Baie aangenaam en rustig.

Was 'n baie aangename, rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Eenheid kort instandhouding binne.

Eenheid kort bietjie aandag. Toilet lek. Vreemde reuk. Emergency lamp nie in houer. Ons moes gaan kerse koop. Blakers is aanbeveel vir eenheid. Kroegstoel stukkend. Gordyne van hul spoor/hakies af. Verder aangenaam. Roetine-instandhouding definitief nodig vir eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S
Gesin met tieners

Baie lekker rustige omgewing.

Pragtige natuurskoon en heelwat wild om te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

62 The Bridge se terugvoer

Thank you very much for your feedback

62 The Bridge
David V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het sorg nodig.

Gebreke wat oorgedra is het nie aandag geniet nie. Ons het verstaan dat die eenheid onlangs van eienaar verwissel het. 'n Noukeurige inspeksie van 'n aantal klein, dog belangrike, tekortkominge moet uitgevoer word. Die geografiese ligging is egter 'n natuurwonder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwazi G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwazi G
Saam met vriende

I'll never book at The Bridge or refer it to anyone I know.

A lot has happened, I'm not a saint, but I'm sure there were other ways to deal with my situation than chasing us back late at night. But thanks, we'll find a way better place than The Bridge that we got on the last minute. If it was possible we were going to ask for our money back and book there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muller D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, en lekker gebly in die woonstel. Sarie was baie vriendelik en gasvry.

Daar is so baie dinge om te doen in die omliggende area, dat ons skaars tyd in die woonstel spandeer het. Die tyd wat ons wel by die woonstel deurgebring het was rustig en lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nada M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nada M

Alhoewel die eenheid klein is was die verblyf vir 3 persone goed.

Die persoon wat na die eenheid omgesien het was baie vriendelik en behulpsaam en het dinge onder haar aandag onmiddellik aangespreek alhoewel daar 'n paar dinge in die eenheid is wat aandag nodig het. Die ligging waar daar vanaf die straat agter ingekyk kan word was ongemaklik. Verder was dit aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thishana S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thishana S
Saam met vriende

Relaxing and comfortable. Close to all the attractions.

Friendly and helpful staff at check-in. Enjoyable short stay. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl T
Gesin met klein kinders

Pleasantn

Was very pleasant and peaceful, nice and cosy little place for a family stay. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

62 The Bridge se terugvoer

Thank you very much for your remarks. Pleased that you enjoyed your stay. It will be a pleasure to host you again.

Regards
Billy

62 The Bridge
Anina J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Die seekoei was 'n pluspunt. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembi J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thembi J
Saam met vriende

Great.

I was a great experience and the place is lovely and quite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d157207bb87a4a217ddb1ceb77a55aa0b516502ec41d4791da44a3c2a28e7f5ad4c5e8599935554733a6d7fdea07ee5ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412209542328