Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

602 Infinity

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2024 tot 31 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Dec 2024 tot 31 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen kinders word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Onder geen omstandighede sal sleutels oorhandig word sonder die balans nie.
Elke gas moet 'n ID of paspoort met aankoms wys.
Slegs 2 gaste word by hierdie eenheid toegelaat.
Die sleutels word slegs aan die persoon wat die bespreking gemaak het oorhandig.
Indien gaste later as 19:30 sonder enige kennisgewing inklok sal dit as 'n "no show" beskou word.
Gaste wat na 19:00 inklok sal 'n addisionele kontantboete met aankoms moet R350.00 betaal.
Die instansie is nie verantwoordelik vir enige skade of verlies van 'n persoon/item vir enige rede nie.
Enige kontant deposito of kontantbetaling is onderhewig aan 'n administrasiefooi van R85.00 per transaksie.
Alle kredietkaarttransaksies wat deur Infinity 602 geprosesseer word, is onderhewig aan 'n 4,5% heffing.

Gaste wat laat uitklok en vroeg inklok kan 'n ekstra fooi van opgeleë word per uur of ’n gedeelte daarvan of R150.00 . Dit is onderhewig aan die diskresie van die bestuur en kan vooraf betaal word.

Gaste mag nie enige meubels verwyder of skuif nie.

Onder geen omstandighede sal fietse, gimnasiumtoerusting, branderplanke, rolskaatse, duikpakke, skaatsplanke of vlieërbranderplanke toegelaat word in die woonstel nie.

Gaste mag nie items stoor nie, slegs standaardbagasie. Sou jy 'n veilige stoorplek benodig, kan dit met jou bespreking gereël word.

Die verlies van sleutels beloop 'n boete van R1000.00.
Geen besoekers word in die eenhede toegelaat sonder toestemming van die bestuur vooraf nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 675
R1 675 R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 675
R1 675 R1 340
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 675
R1 675 R1 340
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 87, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNDkzYWNkLTBkM2UtNGYyMy04YTFjLTdiYjlmODBmMzRiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 675 nouVanaf R1 340 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.808996790173 18.46909230423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem