40 on Aspen
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Matty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Retief B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon selfs al het ons op kort kennisgewing geboek.
40 on Aspen se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer - julle was wonderlike gaste!
Linda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
40 on Aspen se terugvoer
Dankie vir jou goeie resensie, Linda! Jy was 'n wonderlike gas.
Thys P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Franco S - Feb 2024
Algehele gradering
Would go there again.
Jury N - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice!
Elzette V - Jan 2024
Algehele gradering
Stil, veilige omgewing met pragtige uitsig. Tuine is asemrowend mooi.
40 on Aspen se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente Elzette! Julle is vyfster-gaste!
Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Pierre V - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent, calming, welcoming.
Eben D - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf.
Jacqueline D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Zaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Pure plesier.
Jackie K - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en vriendelike diens.
Marguerite R - Aug 2023
Algehele gradering
Hierdie was een van die beste oorslaapplekke waarby ons nog was.
Elaine M - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely Beautiful, Stunning, Gorgeous and Money Worth️.
Neo M - Apr 2023
Algehele gradering
Breathtaking!
Hawie D - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by 40 on Aspen.
Shane M - Okt 2022
Algehele gradering
Inspiring place to stay.
Jaimé C - Okt 2022
Algehele gradering
The management is unorganized and rude.
Lees meerJerry S - Jul 2022
Algehele gradering
Definitief die beste wat ek in baie jare gebly het, ongelooflike goeie diens.
Jean-ray S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great, so lekker gewees en dit baie geniet!
Gerhard D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en goeie omgewing.
Chantelle B - Des 2021
Algehele gradering
Dit is skoon, netjies en baie mooi uiteengesit.
Kelebogile K - Des 2021
Algehele gradering
An amazing stay.
Braam V - Aug 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker. Sal enige tyd weer daar kuier.
Braam V - Jun 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Ben K - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Ben V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Kamer super netjies. Rustige omgewing.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aspen-singel 40, Zwartkop x4, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 18