LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 4 You Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+53

4 You Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 4b, Amberfield Crest Landgoed, Centurion, 0156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

4 You Self-Catering Accommodation is op die veilige Amberfield Crest Landgoed geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-tuinwoonstel met slaapplek vir 3 volwassenes of twee volwassenes met 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank, en 'n bababed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en linne word voorsien. Die eenheid het 'n leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. 'n Haardroër, strykyster en strykplank word voorsien. Die leefarea het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Noodligte, 'n gasbottel met 'n stoofplaat-passtuk en kerse is beskikbaar om te gebruik tydens beurtkrag. Die eenheid het 'n aangewese parkeerplek met 'n privaat toegang na die woonstel.

Gaste het toegang tot die swembad en kinders moet ten alle tye onder volwasse toesig wees. 'n Kamerdiens is beskikbaar van Maandae tot Vrydae. Onbeperkte WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die landgoed word goed onderhou en het 'n toegangsbeheerde sekuriteitsingang. Vir veiligheidsredes sal die eienaar elke keer geskakel word wanneer gaste by die hek arriveer.

Die woonstel is sentraal geleë langs Virgin Active-gimnasium en die [email protected] in Centurion. Gaste het toegang tot rolprentteaters, restaurante, inkopiewinkels, wasserye, en die Gautrain-bushalte. Centurion Winkelsentrum is omtrent 8 km weg en die hoofweë kan maklik bereik word. Dit is ideaal vir sakereise, gholf-uitstappies, familienaweke of middel-van-die-week besoeke.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 You Self-Catering Accommodation sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 4 You Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Falcon-straat 4b, Amberfield Crest Landgoed, Centurion, 0156, Gauteng
  • Gaste dink 4 You Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 4b, Amberfield Crest Landgoed, Centurion, 0156, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8NZ5JVGHyxO3n4hZaxV2HszZUMrkEnAtkIrMRxV02vcnQ0mk5i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 4b Falcon Street Amberfield Crest Estate 0156 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.874971743155 28.133151531147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!