4 Louis Trichardt Avenue
Opsomming van Resensie
Pieter B - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Erice O - Jul 2022
Gemiddeld
Pragtige, netjiese plekkie met als wat nodig is!
Simone M - Jul 2022
Gemiddeld
Baie lieflike en netjiese plekkie!
Anita H - Jun 2022
Gemiddeld
Very cosy.
Nico B - Jun 2022
Gemiddeld
Veilig, gerieflik en netjies.
Lourens M - Jun 2022
Gemiddeld
Veilige, gemaklike en stil oornagplek.
Trevor S - Jun 2022
Gemiddeld
Clean and cosy.
Jeanette B - Jun 2022
Gemiddeld
Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.
Erica P - Jun 2022
Gemiddeld
Baie mooi en gerieflik.
Rone S - Jun 2022
Gemiddeld
Puik. Netjies, veilig en 'n bonus was die polisie wat redelik sigbaar was. Sal beslis weer hierdie rustige omgewing en pragtige eenheid besoek.
Nicoleen S - Jun 2022
Gemiddeld
Baie netjiese akkommodasie. Heerlik gebly.
Tossie M - Mei 2022
Gemiddeld
Klein maar netjies en mooi.
Elmarie T - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige eenheid, modern en smaakvol versier.
Carla W - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtige & netjiese eenheid.
Anna H - Mei 2022
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid en het verblyf geniet.
René B - Mei 2022
Gemiddeld
Keurige plek.
Boet P - Mei 2022
Gemiddeld
Pragtig, gerieflik, skoon, veilige en toegeruste wooneenheid met alles wat jy nodig het.
Etienne H - Apr 2022
Gemiddeld
Baie behulpsaam en vriendelik. Plek is soos 'n 5 ster met alles van hoë gehalte.
Marthie B - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtig, gerieflik, skoon, veilige en toegeruste wooneenheid met alles wat jy nodig het.
Johan D - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Arie F - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Herklaas S - Apr 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Marion P - Apr 2022
Gemiddeld
Altyd heerlik om hier te oornag.
Tony F - Mrt 2022
Gemiddeld
Very welcome and pleasant.
Fanus D - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Pieter T - Mrt 2022
Gemiddeld
A neat, comfortable place with everything you need.
Amor M - Mrt 2022
Gemiddeld
Short and sweet.
Lees meerPieter (cassie) C - Mrt 2022
Gemiddeld
Aangenaam.
Lees meerHelena G - Mrt 2022
Gemiddeld
Rustig, ontspannend, waarde vir geld.
Joe Z - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gesukkel om adres te vind. Gasvrou baie kortaf en onvriendelik.
Marthie V - Feb 2022
Gemiddeld
Heeltemal gerieflik.
Marlene V - Feb 2022
Gemiddeld
Wat 'n lekker plekkie om te rus.
Antoinette K - Feb 2022
Gemiddeld
Mooi, skoon en goed toegerus. Bietjie beknop.
Dawid K - Feb 2022
Gemiddeld
Skoon, moderne gastekamer met alles wat nodig is het ons verblyf aangenaam gemaak.
Brian L - Feb 2022
Gemiddeld
Baie netjies en skoon, vriendelike mense!
Faf G - Feb 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Cindy D - Jan 2022
Gemiddeld
Utter luxury and comfort.
Tobie D - Jan 2022
Gemiddeld
Klein, maar gerieflike en netjiese verblyf om te oornag.
Zamore W - Jan 2022
Gemiddeld
Was baie lekker en dit geniet, raak net baie warm ook daar, maar verder is dit die geld werd.
Thandiwe M - Jan 2022
Gemiddeld
Peaceful.
Estie V - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en privaat met veilige parkeerplek.
Marlise T - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon en nietjies. Diens was goed, asook kommunikasie. Baie oulike plekkie wat ek vir al my familie en vriende sal aanbeveel.
Janine H - Jan 2022
Gemiddeld
Fantastic, clean and good value for money.
Maritza V - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome plekkie.
Sinead S - Des 2021
Gemiddeld
Was lovely. Hosts are extremely friendly and well prepared.
Susan D - Des 2021
Gemiddeld
Die huisie was privaat, verwelkomend en baie gerieflik, dit het alles in wat ons nodig gehad het. Daar was tot sjokolade op ons bed uitgesit en beskuit saam met tee en koffie.
Lizette V - Des 2021
Gemiddeld
Netjies, stylvol en heerlik.
Jan D - Des 2021
Gemiddeld
Stil, rustig, skoon.
Alex W - Des 2021
Gemiddeld
Baie mooi en lekker.
Estelle N - Des 2021
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
Allison D - Des 2021
Gemiddeld
Dit was netjies, skoon, bekostigbaar en perfek vir een aand se oorslaap op pad see toe.
Charue R - Des 2021
Gemiddeld
Dit was vreugdevol en lekker, ek het dit baie geniet, die privaatheid, die ligging is perfek, als is net perfek, sal definitief weer daar oorslaap.
Linnecke D - Des 2021
Gemiddeld
Pleasant.
Salim A - Des 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Louis N - Nov 2021
Gemiddeld
Baie netjiese plekkie. Alles wat jy benodig is daar en nog meer, beskuit, koekies ens. DSTV baie gerieflik.
Neil H - Nov 2021
Gemiddeld
Great
Riaan H - Nov 2021
Gemiddeld
Lekker gebly, goeie diens.
Jaco L - Nov 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld, baie netjies.
Ina V - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker gerus.
Anthony R - Nov 2021
Gemiddeld
Value for money, neat and clean,
Sanja C - Nov 2021
Gemiddeld
Oulike oornagverblyf.
Steve O - Nov 2021
Gemiddeld
Was net te kort.
Helena G - Okt 2021
Gemiddeld
Ingenome en tevrede.
Johnny & Grietie C - Okt 2021
Gemiddeld
Dit was alles wat ons nodig gehad het, netheid, rustige area, veilig vir ons voertuig, DStv en WiFi. Sal definitief weer daar oorslaap.
Gideon E - Okt 2021
Gemiddeld
Het dit geniet.
Gideon E - Okt 2021
Gemiddeld
Baie geniet.
Elza H - Okt 2021
Gemiddeld
Uitstekende oornagverblyf.
Schalk N - Okt 2021
Gemiddeld
Tevrede en gerieflik.
George K - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Roelof S - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker gebly, baie netjies en skoon.
Lizelle K - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies en gerieflik ingerig.
Alexandra D - Sep 2021
Gemiddeld
Modern, comfortable and clean.
Hendriena V - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en mooi.
Mariette S - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld
Martie V - Aug 2021
Gemiddeld
Besonderse ervaring.
Serf S - Aug 2021
Gemiddeld
Oornag op reis van Gauteng na die Suid-Kaap.
Selenta C - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende akkommodasie
Marlaine V - Aug 2021
Gemiddeld
Ons het net vir een nag oorgeslaap. Het eers laat daar aangekom, maar het baie lekker geslaap.
Gerrie S - Jul 2021
Gemiddeld
4 Louis Trichardt Ave het aan al my verwagtinge voldoen. Stil, netjiese en veilige omgewing.
Charmaine C - Jul 2021
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Tersia K - Jul 2021
Gemiddeld
Pynlik netjies en skoon. Baie goed toegerus.
Michelle S - Jul 2021
Gemiddeld
Briljant. 5-ster akkommodasie. Soek nie verder nie. Het alles en nog meer as wat jy verwag.
Johann M - Jun 2021
Gemiddeld
Vakansie - verkenning van Graaff-Reinet.
Jannie D - Jun 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld
Stan H - Jun 2021
Gemiddeld
Small but very comfortable.
Charmaine N - Jun 2021
Gemiddeld
Baie lekker en mooi.
Naomi L - Jun 2021
Gemiddeld
Gerieflik, veilig en keurig.
Frikkie N - Mei 2021
Gemiddeld
Puiker as puik!
Gerrie O - Mei 2021
Gemiddeld
Die beste. Gawe mense en 'n vriendelike hond.
Anton V - Mei 2021
Gemiddeld
Alles was bo gehalte en verwagtinge.
Lynette E - Mei 2021
Gemiddeld
Pragtige plek om in te oornag.
Tony A - Mei 2021
Gemiddeld
Tasteful well-equipped.
Patsy N - Mei 2021
Gemiddeld
Wonderful, this place was very neat, clean and modern. Very safe
Nico S - Mei 2021
Gemiddeld
Okay for one night, two or three? I don't think so.
Lees meerGwyneth J - Apr 2021
Gemiddeld
It was a perfect stop over for the night.
Jan K - Apr 2021
Gemiddeld
Tevrede, netjies.
Mariette L - Apr 2021
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
Jean-marie W - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlik.
Sonja L - Apr 2021
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Paul B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjies, met alles wat jy nodig het.
Lp C - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Marichen D - Mrt 2021
Gemiddeld
Voel soos huis. Baie dankie.
Lin V - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Baie skoon en netjies, lekker geslaap!
Ladel B - Feb 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie.
Johann D - Feb 2021
Gemiddeld
Spaaploos.
Lees meerRenette S - Jan 2021
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras. Die plekkie is pragtig!
Kotie N - Jan 2021
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend. Baie vriendelik en goeie diens.
Sonnet G - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflik, gemaklik, vol bederfies en baie skoon.
Christine J - Jan 2021
Gemiddeld
Baie skoon, netjiese, gerieflike en veilige akkommodasie.
Yolande M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies!
Lourens S - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, stil, aangenaam en plesierige plekkie.
Samil P - Des 2020
Gemiddeld
A nice, private unit.
Melani G - Des 2020
Gemiddeld
Perfek vir oornag vanaf JHB na die Tuinroete.
Jp S - Des 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld en het alles wat jy nodig het.
Danie C - Des 2020
Gemiddeld
Aangenaam en stil
Hermanus B - Des 2020
Gemiddeld
Rustigheid, skoon en netjies.
Jean B - Des 2020
Gemiddeld
Comfortable, safe, easy to find.
Lorenzo V - Des 2020
Gemiddeld
Amazing.
Martin S - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlike klein kothuis.
Miriam B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Kobus K - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker en 'n baie stil area. Plek is skoon en netjies.
Ruan H - Nov 2020
Gemiddeld
Oulike plekkie.
Ethel V - Nov 2020
Gemiddeld
A clean, comfy overnight stay. Thank you.
Andrew F - Nov 2020
Gemiddeld
Skoon en netjies. Ongelukkig baie min beweeg ruimte in die slaapkamer.
Juanli U - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderlike oornag plekkie!
Nickie C - Okt 2020
Gemiddeld
After a long journey, this gem was so welcome. I had the best peaceful sleep, lovely hot shower and was refreshed for the rest of my journey.
Merle C - Sep 2020
Gemiddeld
Really enjoyed our night at No 4
Anneke V - Sep 2020
Gemiddeld
Lovely stay.
Lees meerCecilia A - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige, netjiese eenheid.
Johan B - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies en privaat.
Marnus N - Aug 2020
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld akkommodasie.
Madri W - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie skoon en netjies!
Hanelie S - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Kitty V - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik oorgebly. Woonstel is gerieflik en mooi.
Kezia M - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was aangenaam!
Machiel O - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Willie S - Feb 2020
Gemiddeld
Aangenaam en rustig, maar slaapkamer baie beknop.
Charlotte B - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was n veilige en rustige omgewing en lafenis vir die siel.
Elize B - Jan 2020
Gemiddeld
Gerief skoon en netjies. Alles wat mens vir oornag nodig is daar selfs lugversorger.
Ryan L - Jan 2020
Gemiddeld
Comfortable and relaxing.