Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 Key Largo

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 94

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 37 Key Largo
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rio D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rio D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

We enjoyed our stay and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig oor see, kompleks is baie netjies en die strand is slegs by die hekkie.

Mooi uitsig oor see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Vreeslik lekker plekkie, en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Gesin met tieners

Baie gerieflik en goed geleë. Baie om te doen. Sal beslis aanbeveel.

Woonstel was baie gerieflik. WiFi, gas en elektriese stoof. Fantastiese uitsig en baie veilig. Swembad word daagliks skoongemaak en braaigeriewe word mooi in stand gehou. Sal beslis weer gebruik maak hiervan as ons weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lungi M
Gesin met tieners

We made the best of it despite the dust.

However, they should clean the cupboards, especially in the bedroom. We couldn't pack our clothes because it was dusty and smelly. They should consider fumigating the place with the Fogger to get rid of the cockroaches. Other than that, it is a good place. They must consider providing enough toilet paper for the guests. We only received one half-used roll and had to buy more ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

37 Key Largo se terugvoer

Thank you for the feedback. Please take note that this is a self-catering unit. We only supply one toilet roll that was not half but unused and full. You need to buy your own for the rest of your stay. Should you wish that everything must be supplied, we suggest you book into a guesthouse or hotel. We provided you with everything else, from refuse bags, kitchen cloths, sponges, dishwashing liquid and so much more.

The unit is fumigated on a regular basis as the unit is very close to the ocean. The humidity and heat over the summer months contribute to cockroaches making their appearance but we try our utmost best to keep it under control.

37 Key Largo
Angeline P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline P
Gesin met tieners

Neat, clean and safe.

The flat is neat clean and very safe. Parking is secured and has a night guard. The swimming pool is clean and can be seen from the window. There is Netflix and WiFi for the kids. The kitchen had all utensils and lots more. Plenty of bedding and enough extra beds. The damage deposit was paid back within 3 days. The beach is unfortunately just for fishing, however, there is a swimming beach a few min away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo T
Gesin met klein kinders

Rus.

Dit was 'n baie lekker kuier en het baie gerus met Vitamin Sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and access to the beach.

Thank you for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelize B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelize B
Gesin met klein kinders

Fenomenaal.

Wat 'n ongelooflike lekker vakansie. Als is in ry- en stapafstand van ons af. Die uitsig is prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

37 Key Largo se terugvoer

Hi Chelize

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het 37 Key Largo geniet. Hoop om julle sommer gou weer terug te sien by een van ons eenhede in Key Largo.

37 Key Largo
Rio D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rio D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eurika het ons baie goed ontvang en die woonstel gewys.

Dit is 'n pragtige plek, skoon en netjies. Alles wat mens benodig om gerieflik te bly. Die woonstel is baie naby die see, stapafstand, en het 'n pragtige see-uitsig. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9840b402f82234d6aa755a5829b7c32d023586fe01b05c60115c3b3e9c1220332b74a4a501bbb9373cf58a32cc366a957a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 5 Topham Road Key Largo 37 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0724358 30.873781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem