Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Zeezicht Apartment

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 49 resensies vir 3 Zeezicht Apartment
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Renee H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view and location was perfect. We will be back.

Montanique was very good regarding communication. We enjoyed our stay. Irene, the cleaning lady, was also very friendly and helpful. The apartment was very clean when we got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Gesin met tieners

Heerlik heerlik.

Baie lekker gebly. Baie rustig en stil woonstel. Beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Urshuma F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Urshuma F
Gesin met klein kinders

Amazing.

Could not have asked for a better view to relax and enjoy the beauty of cape Town. The unit offers everything I wished for, clean, peaceful, spacious and that view! We had beautiful sunny weather, all in all, an amazing few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S

Lekker gemaklike woonstel, maar komunikasie met die eienaar was nie so gemaklik soos wat mens verwag nie.

Ons het lekker gebly, die ligging is goed. Die gordynhakies is wel gebreek sodat die gordyne nie netjies hang nie. Die woonstel was nie netjies skoon nie. Daar groei swamme in die stort. Die snackwichmaker was vuil toe ons dit wou gebruik. Die eienaar was moeilik voor ons aangekom het oor die inbetaling van die geld en het daarop aangedring dat ons via e-pos kommunikeer en nie deur die webtuiste nie. Die dame wat die sleutel gereël het, was baie gaaf en het alles gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

We are happy to learn that you feel at home when you stay in this beach front apartment and enjoy the sea and Table Mountain view. According to the website, the balance will be paid to the owner directly. Most clients follow the website instruction. The email is our main tool to keep communication with the client. We will keep improving our service with standard over 10 years, thanks.

3 Zeezicht Apartment
Nadine R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreekplek om na die see te sit en kyk en ontspan.

Die woonstel is baie netjies en skoon met voldoende geriewe. 'n Heerlike bed met duvet en komberse. Die vensters seël nie behoorlik nie, maar ons was op lekker warm dae daar, so het in elk geval met vensters oop geslaap. Het net gedink dit mag dalk koud wees as mens in die winter wil gaan. Die uitsig is pragtig. Die mense wat in die gebou woon is almal baie vriendelik en beleefd. Was baie aangenaam om daar te bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker woonstel om in te bly, die ligging is baie goed.

Ons het 'n baie mooi uitsig oor die see gehad. Die badkamer is bietjie ongemaklik gebou, die toilet in so 'n hoekie ingedruk. Ons het gesukkel om die woonstel se sleutel te kry toe so daar aankom, dit is op 'n baie onprofessionele manier gedoen. Jy moet ekstra betaal dat die woonstel nadat jy uit is skoongemaak kan word. Ons het 'n 2-slaapkamerwoonstel bespreek maar omdat ons net 2 mense was is die 1 slaapkamer toegesluit dat ons nie daar mag ingaan nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmine K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jasmine K
Saam met vriende

I would recommend but with with certain reservations.

I was impressed with the accommodation as well as the fantastic view from the apartment. I have a problem with being charged extra for utilities which are basic. Also, the R850 cleaning fee was exorbitant. We were given one toilet roll for 4 people over two days. A toilet roll costs a mere R5. We were not happy with this, and no cleaning was done while we were there. So are they going to disinfect and repaint the place? Instead of the usual cleaning after someone has occupied the place. In all the years of going for a few days break this is the first time we were charged for cleaning and for utilities. They did not even adequately provide for loadshedding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Thank you for your review which will help us to improve our service.

We have bought the lights and battery for load shedding for future clients.
We will inform the client to prepare for load shedding before check-in.

Many clients like this apartment. Lots of traffic within and out on the same day, so when you were there, the previous clients just checked out and our cleaning staff was working to get the property up to standard.
We gave you an extra day of free stay as we value our guests.

When you stay longer, the price will be better.
We also offer uncapped Wi-Fi and a DStv Family Plan.

Thank you again.



3 Zeezicht Apartment
Riaan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Beautiful, central location.

The view is stunning and overlooking Table Mountain and close to all the necessary shops. You will have rest for your soul there. I would recommend this place for anybody wanting a great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette N
Gesin met klein kinders

Dit was een woord: fantasties. Sal dit nooit vergeet.

Die uitsig was wonderlik. Ek het 'n groot operasie gehad en het vir 'n week daar gaan aansterk! Wat 'n ongelooflike uitsig van my bed af! Ek kon maar nog 'n week daar lê! Beter as enige mall daai uitsig! Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shellynne M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shellynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and a beautiful view.

Beautiful ocean view and a clean amazing apartment with walking distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audry L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoy.

Very nice place with a magnificent view of the well-known Table Mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek by die see.

Sal defnitief weer daar wil kom bly vir 'n vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andra D
Saam met vriende

Familie kuier in Kaap omgewing.

Dit is nie nr. 3 nie, maar nr. 303 op die derde vloer. Die verantwoordelike persoon kom nie na die gebou nie. Jy moet die sleutel uit haar ouma se posbus gaan haal en die sleuteldeposito daar los. Die aanwysings per telefoon daarvandaan was erg misleidend. Die e-pos gee die adresaanduiding as nr. 26 maar dit is nr. 34. As jy bel is sy heel sarkasties want daar staan tog groot Zeezicht op die gebou. Jy ry op en af maar sien dit nie. Hulle is besig om die gebou te verf en daar is tans geen naam op nie. Die ingangsportaal is chaoties en ek bel weer om te vra hoe ek by nr. 3 moet kom. Weer sarkasties, want ek bly nie in nr. 3 nie maar in nr. 303.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ferdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontoeganklik, onbevredigend en vuil.

Verbetering aan die gebou is aan die gang vir nog 'n paar maande; hysbak buite werking, vensters baie vuil as gevolg van werksaamhede met sement en toilet en vuilgoedkas baie, baie vuil. Deurknoppe in S/K is los, stof. Dit wat ons geadverteer gesien het op Internet is nie wat ons gekry het nie. Wat is 'n utility fee en waarvoor word dit aangewend. Tydens ons verblyf van 1 week is die lakens en handdoeke nooit vervang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geoffrey P
Gesin met tieners

Veilige en rustige atmosfeer.

Pragtige uitsig oor Kaapstad en Robbeneiland. Veilige parkering asook gratis WiFi. Die Multichoice-kanale kan miskien vermeerder word. Ek sal wil aanbeveel dat alle ander gelde (krag en water) by die prys ingesluit moet word. Iets negatief miskien is dat altwee vensters aan die seekant van die woonstel gelek het tydens die reën wat daar geval het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah R

Very cozy and convenient. The view is beautiful day and night. The place was clean and organized. The only problem we had was the DStv, not one decent channel to watch. I would suggest they rather put the open view it has more channels then that.

We we're all happy with our stay and will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Constand S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constand S
Gesin met klein kinders

Baie veilig, mooiste uitsig.

Verblyf was heel aangenaam, kort paar nuwe items, skerp steak messe, nuwe mop. Dalk 'n casserole vir stoof. Maar ongelooflik lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Termare M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Termare M
Gesin met tieners

Enjoyable stay. Magnificent views of the ocean and Table Mountain.

As it was lockdown, the beach across the road was out of bounds and the pool and braai area in the flat complex was inaccessible. So not much to do for teenagers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Thank you for your good comments. After the Covid-19 -- Level 3 situation, the swimming pool and braai area will open again.

3 Zeezicht Apartment
Schernall D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schernall D
Gesin met tieners

Fantastiese ligging. Naby alles en ’n fantastiese uitsig.

Baie lekker gekuier. Kon ongelukkig nie die WiFi gebruik nie. Stel voor dat die eienaar ’n badmatjie insit asook ’n waaier of twee, want as die wind gaan lê is dit vrek warm, al is al die groot vensters oop. Het die swembad ook baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Thank you for your good comments. Regarding the Wifi, My agent told me that she took the plug back and just pluged it in then it working. My agent know how to connect the Wifi. It is normal active now. Thanks.

3 Zeezicht Apartment
Noel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Noel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is excellent. A very quiet block of apartments.

The furniture, crockery and cutlery definitely needs to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Thank you for your suggestion. There are many bookings for this beach front apartment. Normally we do update every year. thanks

3 Zeezicht Apartment
Ankie W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ankie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig op tafelberg.

Lekker geleë en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie E
Saam met vriende

Veilig en naby alles geleë.

Dit was teleurstellend om uit te vind dat as daar loadshedding is dat jy R1500-00 moet betaal vir 'n tegnikus. Nie die eienaar of die agent gee vir jou 'n skedule of die Eskom app met die regte uitbreiding sodat jy kan seker maak dat jy nie vasgevang is in die hysbak nie. Geen Afrikaanse DStv-kanale nie en die minimum sportskanale is beskikbaar. Slegs 1-ply toiletpapier en vir die prys sal 'n mens dalk gedink het jy kry 2-ply toiletpapier en meer as 2 rolletjies vir 3 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Good day Annamarie,

Thank you for taking the time to leave a review and bringing these issues to our attention. We do however offer a standard service and guests can bring their own DStv card if they would like to. Thank you for the good security rating and location.

3 Zeezicht Apartment
Nonjabulo Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonjabulo Z
Besigheidsreis

Not happy on how the process was handled.

I requested a quote of 3 bedrooms and I was advised it was available but a week before arrived John who was assisting me advised nobody said it was a 3 bedroom. He was not very nice at all. But Renee the agent who assisted was a very good lady. All I know is I'm not going back to the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Good afternoon Nonjabulo,
Your booking at 3 Zeezicht Apartment is advertised as a 2 bedroomed apartment that is fully equipped and sleeps, 4 people. Bedroom 1 features a queen-size bed and bedroom 2 features twin single beds.

3 Zeezicht Apartment
Mia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, ligging wat ons wou hê.

Alles was vir ons reg behalwe al die ekstras wat moes betaal word met aankoms. Maar sal volgende keer seker maak wat alles nou eintlik ekstra is. Banke baie ongemaklik. Geen plek vir kruideniersware. Geen skoonmaakdienste. Mikrogolfoond in baie swak toestand. Woonstel baie basies. Vensters vuil, moet skoon wees voor aankoms. Geen volle DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

This is a beachfront apartment in a resort area with many restaurants. The bank ATM and small grocery shop are located within walking distance. The bus stop is near our Zeezicht building. It is easy to go shopping. The windows are facing to the sea with salted seawater. If staying longer, please ask the check-in agent to clean again. Thank you.

3 Zeezicht Apartment
Salome M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M
Gesin met tieners

Great location.

The apartment has a great location, sea, shops and bus routes. I do however think it needs a bit of an upgrade - looks too lived in, furniture is old, but really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John G
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die verblyf het alles wat benodig word.Naby die see. Naby winkels en restaurante. Puik uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ons al die vorige opinies gelees het, sou ons nie teleurgesteld gewees het nie.

Die hysbak het steeds nie behoorlik gewerk nie. Die uitsig is pragtig, maar die vensters word steeds nie gereeld gewas nie. Onthou tog ook om die vuilis te verwyder anders is dit 'n R100-boete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

The building management will phone the elevator people to fix within 24 hours. If need quick, please inform our check in agent who will report the building management. The windows are facing to the sea with salted sea water. if staying longer, please ask check in agent to cleaning again. thanks.

3 Zeezicht Apartment
Angelique F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F
Gesin met klein kinders

Asemrowend. Goeie plek en naby alles.

Ek sal hulle vir enige een aanbeveel, alles is binne loop afstand. Die plek self is topklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malana D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel of mens op die strand sit. Uitsig onverbeterlik.

Uitsig onverbeterlik, maar nie skoon en afskeep kombuis gereedskap. Handdoeke oud en vol bleik merke. Sort kort behoorlike skrop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Thank you for your comments for us to improve our service. Normall we will buy new linen before the high season every year. Because this year there are many bookings caused linen looks old. We will keep the standard to buy the linen earlier than last year.

Thanks.

3 Zeezicht Apartment
Charlene T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

Gerieflik, netjies en naby alles.

Ons het heerlik gekuier, mooiste view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig op Tafelberg.

Mooi uitsig. Kort nuwe bed. Venster was vuil by aankoms kon niks sien. Ontvangs het sitkamervenster gewas, maar nie slaapkamervenster nie. Geen uitsig. Ekstra beddegoed in kas vuil. Besige straat. Kyk op webtuiste vir al die ekstra bedrae betaalbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Reception confirmed that the blankets were all washed. The government was busy outside in the road disassembling the big structures they put up for the army and airforce display which they had on the beachfront.

Thank you.

3 Zeezicht Apartment
Sonia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Effens teleurstellend

Hysbak werk nie. 80 jarige dame moet elke dag trappe klim en dis nooit genoem tydens bespreking nie. Hysbak al sedert einde Nov 2018 stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Building management confirmed that the lift will be fully functional by late next week.

3 Zeezicht Apartment
Marlene S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene S
Gesin met tieners

Excellent view.

We enjoyed our stay at Zeezicht 3. Everything you need is available in the flat. I would just however have liked extra electrical connections in the main bedroom as there was no way of using a hairdryer in the room in front of the mirror. That is my only complaint.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allo5 N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allo5 N
Gesin met tieners

Ons droomvakansie.

Ek kan hierdie woonstel met die grootste lof aanbeveel. Diens puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel en goeie ligging met asemrowende uitsig.

Ons het lekker gebly. Oulike woonstel. Baie stil en gerieflik en netjies. Die uitsig is wonderlik op die berg en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die view is asemrowend!

Veilig en binne stapafstand van restaurante. 'n Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hans E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay wasn't to bad, there's just a lot of hidden costs that we were only informed of afterwards. False advertising of costs.

The stay at 3 Zeezight Apartment was not bad, the unit is neat and clean. The only thing is the admin is so disorganised and they don't make it comfortable for the guests, its the other way around. There is also many hidden costs involved and that only gets communicated after you paid your whole accommodation fee, so you have no choice but to pay the hidden cost or you will loose your money you paid for the accommodation. All costs are not included so the final cost is not what you see, there will be additional expenses over R1700.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was nie so bad nie maar daar is baie hidden costs waarvan ons nie ingelig was nie. Vals advertering van kostes.

Die verblyf by Zeezicht Aparment was nie sleg nie, die eenheid is netjies en skon. Die enigste ding is die admin wat so sleg georganiseer is en hulle maak dit nie gemaklik vir gaste nie, dis eerder anders. Daar is so baie hidden costs en dit word eers aan jou deurgegee as jy jou akkommodasiefooi betaal het so jy het nie 'n keuse om dit nie te betaal nie of jy sal alles verloor wat jy reeds betaal het vir die akkommodasie. Alle kostes is nie ingesluit in wat jy sien nie so op die ou einde gaan jy meer as R1700 ekstra betaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

Dear Hans,

Thank you for your feedback.

We upgraded our apartment and installed Wi-Fi in the middle of February. On any booking confirmed before the end of February 2018, a Wi-Fi fee will be charged. On any booking confirmed after 1 March 2018, the clients will access to free Wi-Fi.

Please note that there is a refundable breakage deposit of R1200. If there is no damage, we will refund it in full. This fee has been added to the listing.

Thank you,
3 Zeezicht Apartment

3 Zeezicht Apartment
Rian O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rian O
Gesin met tieners

Uitsig en ligging goed, maar meubels stukkend en oud en verweer.

Bloubergstrand is 'n lekker plek. Sal die area aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Zeezicht Apartment se terugvoer

The apartment has since been renovated and the furniture has been changed.

3 Zeezicht Apartment
Maria P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria P
Gesin met tieners

Dit was lekker.

Gemaklik naby aan restaurant en winkels. Area is baie veilig. Die bouquet van kanale op die TV is nie goed nie, wanneer jy lus voel om in te bly is daar niks wat jy kan kyk nie. Ek wil graag voorstel dat die vensters dalk gewas word voor mense inboek. Ons het die plekkie gevat omdat die see-uitsig so mooi op die blad gelyk het, maar toe ons daar kom, was die vensters so vuil, ons kon nie eers die see sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Gesin met tieners

Gemaklik en gerieflik.

Die verblyf was eenvoudig en gerieflik vir 'n kort tyd by die see! Asemrowende uitsig! Lekker om die see te hoor as jy slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius A
Saam met vriende

Lieflike ligging met 'n wonderlike uitsig.

Lieflike ligging met 'n wonderlike uitsig, maar die woonstel is nou ryp vir 'n opknapping. Na jare se onthaal is die kombuis, badkamer en meubels beslis gereed vir 'n opgradering. Ons was ook verbaas dat daar ekstra kostes aan verbonde was wat nie aanlyn gestipuleer was nie. Tel dus gerus R1200 (terugbetaalbaar) en R450 (nie-terugbetaalbaar) ekstra by jou besprekingskostes by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bielie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bielie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik om van hier die Kaap te kon verken.

Renee het ons wonderlik bygestaan met alles. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die uitsig kon nie beter nie. Ek wou nie eers terugkom huis toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kewen W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kewen W
Gesin met tieners

Beautiful setting and well situated, however the flat is in bad need of a revamp with very old furniture and décor. Utensils are shabby.

For the money charged for this flat I feel the owner should consider revamping the flat and better equipping this flat. It is easy to see that the building was built in 1984 and the fittings in the flat are from the same era.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige opset en goed geleë, hoewel die woonstel ernstig 'n opknapping benodig - ou meubels en dekor. Die kookgerei is afgeleef.

Vir die prys was gevra is voel ek die eienaar moet oorweeg om die woonstel oor te doen en beter toe te rus. Maklik om te sien dat die gebou in 1984 gebou is - die afwerkings is van dieselfde era.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ekstra kostes.

Baie ekstra kostes. Het gesukkel om deposito terug te kry. Baie raserig met die straat, maar baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Baie goed geleë en ook naby die MyCiti-busdiens. Die deur wou nie altyd sluit nie en die badkamerkraan het gedrup. Het dit rapporteer. Aangesien daar nie kantoor by die kompleks is nie was dit n gesukkel om die sleutel in die hande te kry. LekkeSlaap se diens is puik en julle gereelde kontak was verblydend. Sal weer deur LekkeSlaap bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shareleen J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is amazing! Dit is lekker naby aan alles!

Ons het vreeslik lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

We had a great time

We enjoyed everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41c6478ed906a1b67d2f5b7adf81ac4a5fc6e87aea0a257dd9ecf04a5843950179b6dd14216816407e9358d295189ef557e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 30 Beach Boulevard Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.818295858125 18.474723100662