LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Zeezicht Apartment | LekkeSlaap
+14

3 Zeezicht Apartment

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 26 Januarie 2022

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 490 R1 043 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

3 Zeezicht Apartment is in Bloubergstrand geleë en bied pragtige uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland. Die smaakvol versierde strandfront-woonstel is ideaal vir paartjies of 'n gesin van 4.

Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle ingerig en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ander geriewe soos 'n sitkamer, sekere DStv-kanale, WiFi en 'n DVD-speler in die kamer.

Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

3 Zeezicht Apartment is stapafstand vanaf die plaaslike restaurante en kroeë, 20 km vanaf die V&A Waterfront en 27 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot gewilde wynroetes en strande.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Zeezicht Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir 3 Zeezicht Apartment
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Zeezicht Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R1 490 R1 043
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 043
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 30, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YWE1YWQyLTc2ZDMtNDRjMS1hNzA2LTZmZmVkYzAxNTIwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490, nou Vanaf R1 043  per nag(plek vir 4) 32 5 1 5 30 Beach Boulevard Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.818295858125 18.474723100662
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!