Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Driftwood

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir 3 Driftwood
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Craig P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P
Gesin met klein kinders

Everything you need in walking distance.

Was a pleasure to park the car and not having to drive for essentials. Walks on the promenade was really a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Driftwood se terugvoer

Thank you for the feedback Craig. We are so glad you enjoyed 3 Driftwood's central beachfront location. What a joy to have the beach, promenade, restaurants and stores all within walking distance. We look forward to welcoming you back to 3 Driftwood again soon.

3 Driftwood
Pieter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Sal definitief weer van Driftwood 3 gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Driftwood se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle lieflike gesin te kon akkommodeer.
Ons sien uit om julle weer by 3 Driftwood te verwelkom in die nabye toekoms.
Baie seën vir julle.
Yolande

3 Driftwood
Wilna T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T
Gesin met tieners

Alles wat ons in 'n seevakansie soek.

Die woonstel is baie gerieflik en mooi. Alles wat ons nodig het. Wat jy op die fotos sien is wat jy kry. Die tennisbaan was 'n bonus. Restaurante en Spar is loopafstand. En dan hoor jy die see, sien die see en ruik die see die heeltyd. Ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Driftwood se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe- en opbouende terugvoer ten opsige van 3 Driftwood.
Dit is altyd aangenaam om te hoor van ons kliënte se heerlike vakansies en wegbreke in ons strandfronteenheid.
Ons is bly julle het die tennisbaan sowel as die ideale ligging van die woonstel geniet.
Ons sien uit om julle sommer weer gou in die nabye toekoms te verwelkom by 3 Driftwood.
Alle seën vir julle.


3 Driftwood
Pierre V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Gesin met tieners

Luuks. Gerieflik. Goed geleë. Goeie en vriendelike diens.

Ons het lekker gerus, met alles wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean C
Gesin met klein kinders

Excellent stay and will return!

The perfect location for young families with direct access to the beach and rockpools. The house was very clean and decor really well designed. The unit has all the facilities you would require for an easy and comfortable stay. We will be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isle S

Ons bly altyd baie lekker hier, kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Ons beveel altyd 3 Driftwood vir ons vriende en familie aan. Dit is lekker naby die strand en restaurante. Die kliëntediens is uitstekend. Die woonstel is mooi en netjies. Dit is ons gunstelingplekkie weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gayle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle B
Saam met vriende

Convenient location.

We would love to visit 3 Driftwood again. The establishment is conveniently located and the owner, manager and helper are extremely helpful. They're warmth really encourages you to come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike plek.

Ons wil graag weer 3 Driftwood besoek. Die instansie is gerieflik geleë en die eienaar, bestuurder en helper is uiters behulpsaam. Hulle warmheid moedig jou regtig aan om terug te kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Driftwood se terugvoer

Dear Gayle,

Thank you very much for your kind words, we really appreciate it that you took the time to give us your feedback.
We strive to give our guests a friendly welcome and it gives us great pleasure showing them around our beautiful beachfront apartment.
We are thrilled your time was so amazing as we endeavor to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience.
It is not surprising that Charlotte and Thandi took such wonderful care of you and made you feel valued.
They are very important members of our team.
We look forward to hosting you in November again for another fantastic experience.

Blessings.
Yolandè
3 Driftwood

3 Driftwood
Ilana G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana G
Gesin met klein kinders

Reg op die see.

Baie goed geleë. Mooi netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Die verblyf was fantasties.

Was baie ontspannend, vriendelike diens, asemrowend uitsig. Kinders het dit geniet om op grasperk te baljaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S
Gesin met klein kinders

Marvellous.

Very beautiful, easy access to beach. The unit was spotless and everything of the best!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Baie pragtig, maklike toegang tot die strand. Die eenheid was silwerskoon met alles van die beste!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amor V

Baie lekker gebly puik ligging.

Skoon, modern, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Gesin met klein kinders

Modern, skoon, baie netjies, fantastiese ligging!

Die woonstel is pragtig oorgedoen, baie skoon en netjies. Die eienaars en verhuringsagent is baie vriendelik en die diens is fantasties! Ons sal beslis weer daar bly as ons in Ballito vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelica Jooste J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelica Jooste J
Gesin met klein kinders

Een van die beste vakansieverblyf-ondervindings wat ons al gehad het!

Baie dankie vir 'n stunning flat, vriendelike diens. Ons vakansie by 3 Driftwood was uit die boeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Gesin met klein kinders

Veilige, netjiese, volledig toegeruste woonplek met 'n baie goeie ligging.

Vriendelike en behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Ons het baie lekker gebly by Driftwood. Sal definitief weer hier kom.

Ligging en skoonheid van 3 Driftwood is perfek as jy net wil wegraak by die see. Charlotte was baie vriendelik en het ons met alle navrae gehelp. Gee die plek 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D
Saam met vriende

Dis was super wonderlik, geniet elke oomblik, die diens was puik.

Ons wil net groot, baie, baie dankie se vir alles. Diens 100%. Baie dankie LekkeSlaap vir julle diens ook. Sien uit om weer te bespreek. Julle oortref julle self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike vakansie.

Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Die ligging is ideaal want dit is by die strand. Die akkommodasie was baie gerieflik en ruim.

Die parkeerarea is baie knap, met 'n groot voertuig moet jy jou storie ken om nie jou voertuig te beskadig as jy die voertuig in die motorhuis wil toesluit nie - die kompleks is egter veilig en daar is gaste parkering waar mense hul voertuie geparkeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ef6d2cec4a00219f17a525974dfda04247a162815e0475728e22cb677a3ed4e362ef566fb7e873be5e5fc5f3317e8f584d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 295 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 56b Compensation Beach Road Driftwood 3 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540682160343 31.218582093716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem