Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Adante

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 29 Adante
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theresa Nadine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa Nadine V

Ontspannend.

Ons het verseker lekker gebly, goed gerus en weer krag vir 'n nuwe week van werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulene K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene K
Besigheidsreis

Perfekte eenheid, bestemming en ligging.

Goed toegeruste eenheid, met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G
Gesin met tieners

Akkommodasie was goed met pragtige see-uitsig - maar die strand is desperaat vir 'n ingryping van plaaslike munisipaliteit.

Woonstel en linne is op standaard, lieflike kuier-stoep. Banke kan doen met aandag. Swembad-area word pragtig onderhou, veiligheid van kompleks is baie goed. Eurika was baie behulpsaam met inligting en voorstelle. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine Y
Gesin met klein kinders

My stay was awesome. Great view of the ocean. Loved it!

I definitely recommend 29 Adante as an awesome destination to experience. Was such a relaxing peaceful place, very neat, the view is amazing. I loved my stay a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor Mukhwathi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor Mukhwathi M
Gesin met klein kinders

The venue, the location and safety was 100%.

Clean and everything worked. I would recommend the place. The owner was very helpful and informative about neighbourhoods and its services. The neighbours were friendly, swimming and braai facilities where clean available. Security it was very impressive. Everything was as she described by her. I would book any day. She mentioned breakage deposit which is due for refund today and all was as she described and communicated prior our visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam C
Gesin met klein kinders

It was awesome, great getaway.

The view was good. It was safe. Only the fridge was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letesia W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Letesia W

Baie geld vir die akkommodasie.

Eerstens was daar drie verdiepings se trappe om te klim, motorhuis was nie beskikbaar nie, ekstra kamer in die woonstel was gesluit en deur venster kon ons sien waarom die woonstel nie oor 'n wasmasjien of tuimeldroër beskik nie, want dit is daarin toegesluit. Die skerp messe in die laai was so flimsy. As mens op vakansie is wil jy nogsteeds jou klere en handdoeke was! Die prys was hoog en mens sou verwag dat mens die wasmasjien kon gebruik. Die yskas onder was ongelooflik vol vuil bloed en onder die beddens was papiere van mense wat daar oorgebly het! Die swembad in die kompleks was nie so blou soos op foto's nie en vol goed wat nie uitgeskep word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Adante se terugvoer

Dankie vir U terugvoer.
Let wel dat daar geensins aangedui word dat daar 'n motorhuis beskikbaar is vir gaste maar wel veilige parkering agter sekuriteits hekke en in kompleks.
Die eenheid is bereikbaar deur trappe soos aangedui in die beskrywing. Daar word geensins aangedui dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroeer beskikbaar is aan gaste.
Gaste het toegang tot 3 slaapkamers soos per beskrywing.

29 Adante
Xolisile M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was good we enjoy our staying at Adante.

I told my about you good customer service and they promise to book your place soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 8, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b07b40d0c7a9d85a2c1d6e058cb422c324eac6af6a37ef4b2dda4a354537c3358262d3079ee7095891dacaee943420e73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 8 Middleton Road Adante 29 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.0959336 30.860728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem