by 28onCalliope | LekkeSlaap
+41

28onCalliope

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

28onCalliope, is in Helicon Heights in Bloemfontein geleë en bied gehalte oornagverblyf slegs 5 km van die N1-toegangsweg af. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en langpadreisigers wat tussen die groot stede wil rus of oornag.

Verblyf is beskikbaar in 3 aparte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede het elk basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware. Geen stoof of oondgeriewe nie. Verder is daar ook 'n TV met satelliet-kanale. Die Kalahari-kamer, wat die gesinseenheid is, word via trappe bereik. Die eenhede is toegerus met 'n 'Pay as you go' kragmeter om onnodige krag verbruik uit te skakel. Gaste moet self krag aanvul indien die meter leeg sou word tydens hulle verblyf.

Veilige parkeerplek word voorsien. 28onCalliope is 600 meter vanaf Northridge Mall met 'n verskeidenheid restaurante soos Wimpy, Mugg & Bean, Eatalia, Cape Town Fish Market en Beef & Reef. Daar is ook verskeie winkels onder meer Woolworths, Pick n Pay, PNA, Trappers, Old Khaki, Cape Union Mart, Jewel Craft en nog vele meer asook 'n Virgin Active. Verder is dit 4,6 km vanaf Mediclinic, 4,9 km vanaf Loch Logan Waterfront, 9,5 km vanaf Rosepark Hospitaal en 15 km vanaf die Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir 28onCalliope
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Callioperylaan 28, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 28onCalliope het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R550
R550 R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R550 R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Callioperylaan 28, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df9284c6ed12c9425ad33e64e24139632ced217b8b062577b28f9b591e83c55ad215e40f264391b6f9548fed9f2610a2c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R440  per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 28 Calliope Drive Helicon Heights 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.0755 26.230694444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem