Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

282 Guesthouse

Selfsorg-eenheid B
Vanaf R640
R640 R544
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die oopplan-area is met lugversorg toegerus en het 'n dubbelslaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n wasbak. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet, en 'n sonkrag-geiser vir warm water. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gaskookplaat, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eenheid het ook 'n haardroër, strykyster en -plank, en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode.
Linne en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid A
Vanaf R950
R950 R808
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die oopplan-area is met lugversorging toegerus en et 'n dubbelslaapbank wat 2 kinders of 2 kleiner volwassenes kan akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n studeertafel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en 'n sonkrag-geiser vir warm water. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gaskookplaat, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid het ook 'n haardroër, strykyster en -plank, en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is verbode.
Linne en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R640
R640 R544
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab804a7edc32aae9e1f0f329f23764d64f1427235417e4097d48f25a9d7ab826384f7da0ff04594da21d4f06dab7dd4313dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R544 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177