Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 The Bridge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 22, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

28 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso Vleilandpark geleë.

Die woonstel met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof in.

Die sitarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, 'n wassery, veilige parkeerplek en direkte toegang tot 'n privaat jetty by die riviermonding.

28 The Bridge is naby winkels, 'n rits restaurante, die strand, bootritte, diepsee-hengelplekke en instansies wat wildritte aanbied geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 28 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir 28 The Bridge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mckensie-straat 22, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 28 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 22, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66efb6c3f9bd757495404eedbdf48d88a50e498548031adc2c11bf095dd12186e3355662d3fc8d5c58960947e9ccfb24605f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372421 32.412231