by 28 The Bridge | LekkeSlaap
+44

28 The Bridge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir 28 The Bridge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Faeeza A - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faeeza A
Gesin met tieners

Everything we expected and more. Very clean and neat apartment. The complex itself is very peaceful for a relaxing time away.

Will definitely recommend the establishment to friends and family.

28 The Bridge se terugvoer

Dear Faeeza,
Thank you so much for the wonderful review.

28 The Bridge
Kennia P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennia P
Saam met vriende

It was great. Will book again.

So conscientious, booking agent great and very helpful. Lots to do. We had a great time.

Nico S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S
Saam met vriende

Lekker gebly - daar is dinge wat dringend aandag kort.

Badkamerdeur is regtig lankal verby sy funksionele lewe, dis net 'n disaster. Lig in een slaapkamer werk nie. Panne lankal verby bruikbare leeftyd. Potte is OK, maar panne word meer gebruik. Messegoed het ook aandag nodig, van hulle kan weggegooi word.

Johan J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met klein kinders

Skop jou skoene uit en ontspan.

28 The Bridge is ideaal vir ’n gesin met kinders, sentraal geleë in die oord. En wanneer jy St Lucia wil gaan verken is dit skoene aan, deur toe en weg is jy met gemoedsrus.

Jacqueline L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies gerieflik veilig.

Baie sentraal geleë. Goeie toeriste omgewing. Genoeg om te doen.

Lenata O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenata O
Gesin met klein kinders

Verblyf was gerieflik en lekker.

Die kombuis utensils kan definitief bietjie opgeknap word, daar was nie 'n rasper nie, ook nie genoeg lang glase nie as 'n voorbeeld. Die Eenheid slaap 4, maar slegs 2 middelslag-koeldrankglase beskikbaar. Dan het ons reën ervaar en sou dit nogal geniet het as daar dalk 'n halwe veranda was op die stoepie sodat ons buite kon sit al reën dit effe. Verder was die verblyf gerieflik en ons het lekker gebly.

Hannes S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie lekker gebly. Sarie was baie behulpsaam en vriendelik.

Juane S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane S
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer daar bly.

Lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Louise V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly hoofsaaklik te danke aan die ligging van die grondvloer-eenheid.

Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Iets wat beslis sal maak dat ek nie weer die eenheid bespreek nie. Ons bly altyd in selfsorgeenhede maar dit word ook altyd "daagliks skoongemaak". Kombuis en beddegoed kort aandag; was nie silwerskoon nie. Die eenheid het 'n lekker stoep wat erg middagson kry en 'n son-afdakkie is 'n goeie idee. Maar ons het heerlik onder die groot boom en by die braaiers gekuier. Swembad word baie mooi in stand gehou en wink heeldag vir die gaste van nr. 28. Oor die algemeen heerlik gebly in nr. 28

28 The Bridge se terugvoer

Thank you for your review,
We will be offering guests extra cleaning should they require it in future to be arranged at the apartment.

28 The Bridge
Phillip B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, baie dankie.

Alles was die moeite werd, die plek word in stand gehou en vir familiekuier, 'n ware juweel. Pragtige ontvangs wat regtig uit haar pad gaan. Dankie.

28 The Bridge se terugvoer

Thank you for your review.

28 The Bridge
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 22, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66efb6c3f9bd757495404eedbdf48d88a50e498548031adc2c11bf095dd12186e3355662d3fc8d5c58960947e9ccfb24605f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.372421 32.412231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem