Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

250 Tlou Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

250 Tlou Lodge is 'n privaat selfsorg-bosveldlodge in die Mabalingwe Natuurreservaat van 9 500 hektaar. Mabalingwe bied aan gaste die geleentheid om tyd in die natuur met die voëllewe, inheemse bome en bosse en verskeidenheid wild te spandeer.

Dié lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is onlangs opgeknap en het 'n nuwe swembad en boma.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met volle DStv. Die huis het ook 'n privaat boma met 'n uitsig oor die bos waar 'n verskeidenheid wild gewoonlik 'n draai kom maak.

Die eenheid bied internettoegang soda gaste kan werk en kommunikeer terwyl hulle met vakansie is.

Die Mabalingwe Natuurreservaat bied verskeie geriewe soos 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis, verskeie swembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt, 'n restaurant en kroeg, koffiewinkel, 'n gerieflikheidswinkel en aandenkingswinkel, asook 'n bottelstoor.

Slaapplek

’n Bespreking by 250 Tlou Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 64 resensies vir 250 Tlou Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 250 Tlou Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2496daaf8f4e3809d852a5e1fa9cef746b7d020c9622b4f32afaf98627efc6c5f7b1bf41ed9be6a332add9002a3780eaed1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822492 28.061524