Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

250 @ Pinnacle

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

250 at Pinnacle bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luuske vierslaapkamerhuis op die Pinnacle Point Golf Estate. Dié landgoed is op ’n krans geleë en spog met ’n uitsig oor die Indiese Oseaan en ’n wêreldklas-gholfbaan.

Die dubbelverdiepinghuis spog met ’n skilderagtige uitsig oor die gholfbaan en is tussen die eerste en tiende skoonveld geleë. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n TV en ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, afhangend van gaste se voorkeur. Twee van die slaapkamers lei na balkonne met uitsigte oor die gholfbaan. Elke slaapkamer het ook ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die huis het ook ’n gerieflike sitarea met 'n TV, wat na die balkon met ’n uitsig oor die huis se privaat setperk lei, waar gaste hulle vaardighede kan opskerp voor hulle afslaan. Daar is ook ’n oopplan-sitarea en -eetarea en ’n netjiese kombuis en waskamer wat met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is.

Die TV-kamer en leefarea het ’n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging, 'n eetarea met sitplek vir 10 gaste en ’n knus vuurmaakplek waar gaste met hout en gas kan braai. Daar is ook ’n stoep met 'n pragtige uitsig, hout- en gasbraaigeriewe en skuifdeure wat na die plonspoel lei.

Slaapplek

’n Bespreking by 250 @ Pinnacle sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 250 @ Pinnacle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 250 @ Pinnacle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Golf Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2f1c542917174281db3ae721d7169cc5fef68788d1d939a8c9ea3dfa3efdfd46aeebd41ec25f437fc9a33313fd1d463a9d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 250 Pinnacle Drive Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203504573314 22.088590942321