LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 250 at Pinnacle | LekkeSlaap
+22

250 at Pinnacle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

250 at Pinnacle bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luuske vierslaapkamerhuis op Piccacle Point Gholflandgoed. Dié landgoed is op die hang van ’n krans geleë met ’n uitsig oor die Indiese Oseaan, wat spog met ’n wêreldklas gholfbaan.

Dié dubbelverdiepinghuis bied ’n skilderagtige uitsig aan oor die gholfbaan en dit is geleë tussen die eerste en tiende skoonveld van dié wêreldklas-gholfbaan. DIe huis is geskik vir 8 gaste en daar is 4 slaapkamers. Die kamers het elk ’n koninggroote-bed óf twee enkelbeddens, afhangend van gaste se voorkeur. Elke slaapkamer het lugversorging en ’n TV. Twee van die slaapkamers lei na balkonne met uitsigte oor die gholfbaan. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Linne en beddegoed word voorsien, gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die huis het ook ’n gerieflike 'pajama area' met ’n snoesige gaskaggel en ’n TV. Dié area lei na die balkon met ’n uitsig oor die eenheid se privaat setperk, waar gaste ’n bietjie kan opskerp voor hulle afslaan. Daar is ’n oopplan-leef- en -eetarea en ’n kombuis wat netjies afgerond is. Die kombuis en waskamer yet ’n yskas, oond en stoof, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die TV-kamer en leefarea het ’n TV met vol DStv, lugversorging en ’n knus gaskaggel. Die eetkamer het plek vir 10 gaste en daar is ’n toe patio met pragtige uitsigte. Dit word afgerond met hout- en gasbraaigeriewe en glydeure wat na die plonspoel lei.

Slaapplek

’n Bespreking by 250 at Pinnacle sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 250 at Pinnacle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 250 at Pinnacle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 250, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27725717249c8e17bec5cacb5567fc182c380c3fedc4d5de94bc5b1e51590fe2d96149b64a72805ef5485471b2928138ee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500  per nag(plek vir 8) 1 5 1 5 250 Pinnacle Drive Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.203504573314 22.088590942321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!