21 On Coetzee
139 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af.
Verblyf is beskikbaar vir 21 gaste in 10 en suite-eenhede. Alle eenhede het DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n rustige tuin en veilige parkeerplek. Neem asb. kennis dat die verblyf nie troeteldier-vriendelik is nie.
Hier sal gaste tuis voel by 'n instansie wat fokus op gasvryheid en aandag aan detail skenk.
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 139 resensies vir 21 On Coetzee
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ligging
- Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom