21 @ Benade
Opsomming van Resensie
Louis C - Jun 2022
Gemiddeld
Ideaal vir 'n nag of twee se oorbly.
Trevor S - Jun 2022
Gemiddeld
On the way to Cape Town.
21 @ Benade se terugvoer
Trevor, your comments are much appreciated. Looking forward to seeing you in the future. Fred
Aletta V - Jun 2022
Gemiddeld
Gasvryheid en baie lekker gemaklike plek om te ontspan.
21 @ Benade se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit as mense ons insette raak sien. Kom gerus weer.
Yolandi E - Mei 2022
Gemiddeld
Goed vir 1 of 2 aande. Ons het net 'n oornagplekkie gesoek en dit het die doel vervul.
21 @ Benade se terugvoer
Dankie. Ons waardeer altyd positiewe kritiek. Ons voorsien die sakkies verromer om die grootskaalse vermorsing van melk in houers te voorkom. Let asb daarop dat ons voornemende gaste duidelik daarop wys dat die betrokke badkamer van ons kleinste eenheid baie beknop is. Vriendelike groete.
Suzanne S - Mei 2022
Gemiddeld
Alles wat nodig is vir 'n oornag akkommodasie, goed geleë. Die badkamer en veral die stort kort 'n goeie skrop. Veilige parkering.
21 @ Benade se terugvoer
Dankie vir grootliks goeie kommentaar. Ons het toegesien dat alle badkamers ekstra aandag geniet. Verder wonder ons net of ons goeie sekuriteit met omheinde perseel, traliehekke, 8 kameras en beligting deur die nag, nie dalk meet sterre kan behels nie. Vriendelike groete.
Elmarie T - Mei 2022
Gemiddeld
Soos altyd is Fred behulpsaam en verwelkom hy ons vriendelik. Lekker geslaap !
21 @ Benade se terugvoer
Elmarie, dankie vir jou kommentaar. Soos altyd is julle baie welkom in die toekoms.
Groete
Fred
Nicole A - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker gebly.
21 @ Benade se terugvoer
Baie dankie Nicole. Ons ontvang julle graag weer.
Elmien S - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
21 @ Benade se terugvoer
Elmien, ek is bly dat jul die verblyf aangenaam gevind het. Julle is baie welkom in die toekoms.
Gerhard F - Mei 2022
Gemiddeld
Veilig, ruim.
21 @ Benade se terugvoer
Gerhard, dankie vir die terugvoer. Julle is baie welkom in die toekoms.
Nicolette M - Mei 2022
Gemiddeld
Heerlik en rustig, net wat nodig was vir 'n oorslaap halfpad tussen die huis en die Kaap.
21 @ Benade se terugvoer
Nicolette, baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Johanita S - Apr 2022
Gemiddeld
Ruim eenheid met alle nodige kombuistoebehore vir selfsorg.
21 @ Benade se terugvoer
Johanita, ons waardeer jou kommentaar. Baie dankie.
Daniel B - Apr 2022
Gemiddeld
Perfekte plekkie en waarde vir geld.
21 @ Benade se terugvoer
Daniel, dit is altyd goed om terugvoer te kry van tevrede gaste. Maak gerus wees so.
Bertus C - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
21 @ Benade se terugvoer
Bertus, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en julle is baie welkom in die toekoms.
Christo T - Apr 2022
Gemiddeld
Aanvaarbaar en skoon.
Hermien V - Apr 2022
Gemiddeld
Too cold and wet to travel further.
Nelia G - Apr 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en stil.
Willie S - Apr 2022
Gemiddeld
Perfek vir oorslaap wanneer op die lang pad, maar moet niks meer verwag nie.
Chris B - Apr 2022
Gemiddeld
Oornag.
Karin B - Apr 2022
Gemiddeld
Lovely place, comfortable beds, friendly welcome.
Peet G - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker, netjies skoon, sal dit aanbeveel.
Jurgens V - Mrt 2022
Gemiddeld
Ek het baie veilig gevoel en alles is skoon en gemaklik.
21 @ Benade se terugvoer
Jurgens baie dankie vir die kommentaar Maak gerus weer so
Mmaphuti M - Mrt 2022
Gemiddeld
It was lovely.
Reenen S - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was lekker gewees dankie.
21 @ Benade se terugvoer
Bly jul het dit geniet. Maak gerus weer so.
Sonette B - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflike oornagstop vir die gesin.
21 @ Benade se terugvoer
Dankie Sonette. Sien julle binnekort weer.
Charlotte P - Feb 2022
Gemiddeld
Slegs 2 nagte oorgeslaap, een week uit mekaar. Baie rustig, veilig en stil.
Dries D - Feb 2022
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies, voertuig onder skadunet en agter geslote deure.
Charlotte P - Feb 2022
Gemiddeld
Stil en rustige area met binne parkering en sekuriteit.
21 @ Benade se terugvoer
Charlotte dankie vir die kommentaar ons waardeer dit baie.
Esther R - Feb 2022
Gemiddeld
Puik verblyf.
Bennie V - Feb 2022
Gemiddeld
Veilig. Maklik.
Sophia O - Feb 2022
Gemiddeld
Goed geleë en veilig.
Francois H - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam vir oornag.
Madeléne H - Jan 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs.
21 @ Benade se terugvoer
Madeline ons waardeer die terugvoer Sien uit na jul volgende besoek.
Michiel Andries O - Jan 2022
Gemiddeld
Was baie huislik.
21 @ Benade se terugvoer
Michiel jou kommentaar word baie waardeer. Meer as welkom in die toekoms
Fred
Susan S - Jan 2022
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
21 @ Benade se terugvoer
Susan ons waardeer jou kommentaar Baie welkom in die toekoms
Fred
Richard G - Jan 2022
Gemiddeld
Overnight stay in route to Newcastle.
Anita O - Jan 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Amanda V - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en lekker ruim kamers/verblyf.
Tomie S - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik, skoon, veilig en naby N1 geleë.
21 @ Benade se terugvoer
Tommie dankie vir die terugvoer. Baie welkom in die toekoms.
Juaneen D - Jan 2022
Gemiddeld
Waarde vir geld.
21 @ Benade se terugvoer
Juaneen dankie vir die terugvoer. Ons hoor graag van gaste en sien uit na jul volgende besoek.
Theo M - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam en sorgloos.
21 @ Benade se terugvoer
Theo baie dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer. Baie welkom in die toekoms
Fred
Janes B - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker geslaap.
21 @ Benade se terugvoer
Waardeer terugvoer dankie. Welkom in die toekoms.
Marianna V - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik vir oornag.
Louis L - Des 2021
Gemiddeld
Awesome!
Bonnie P - Des 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs. Blyplek is netjies. Sal definitief weer daar bespreek.
Dean N - Des 2021
Gemiddeld
Short overnight stay on route from Johannesburg to East London.
Marietha P - Des 2021
Gemiddeld
Basies, gerieflik, goed geleë, vriendelik.
Joan V - Des 2021
Gemiddeld
Quiet, clean and convenient.
Chris D - Des 2021
Gemiddeld
Gerieflik. Beslis waarde vir geld.
Andre D - Des 2021
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld, skoon en netjies.
Lourens W - Des 2021
Gemiddeld
Baie netjies skoon plek. Waarde vir geld.
21 @ Benade se terugvoer
Lourens jou terugvoer word baie waardeer. Welkom in die toekoms.
Fred
Thys V - Des 2021
Gemiddeld
Baie goeie ervaring.
Marius F - Des 2021
Gemiddeld
Gereiflik en vriendelike diens.
Wilhelm K - Des 2021
Gemiddeld
Plek skoon.
Michelle N - Des 2021
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Phil V - Des 2021
Gemiddeld
Uiters billik en netjies
21 @ Benade se terugvoer
Phil dankie vir die kommentaar. Ons waardeer dit baie.
Josef F - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflike plek. Goeie waarde vir geld.
Danie V - Nov 2021
Gemiddeld
Baie beperkte leefruimte en kosmaakarea.
Hazel P - Nov 2021
Gemiddeld
Great sleepover.
Lynette V - Okt 2021
Gemiddeld
Klein maar kragtig!
21 @ Benade se terugvoer
Lynette, ja die eenheid is kompak (piepklein) maar het presies dieselfde inhoud as die ruimer gesinseenhede maar teen n sakpas prys. Dus is dit feitlik altyd uitgeboek. Kom gerus weer en geniet die ander opsies ook.
Fred
Tacha E - Okt 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier. Pragtige tuin.
21 @ Benade se terugvoer
Ek is bly jul kon dit alles geniet. Kom gerus weer.
Fred
Myra L - Okt 2021
Gemiddeld
Kamer was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.
21 @ Benade se terugvoer
Myra, dankie vir die terugvoer. Baie welkom in die toekoms.
Fred
Anneke V - Sep 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik.
21 @ Benade se terugvoer
Anneke dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit. Baie welkom in die toekoms.
Fred
Bernadette R - Sep 2021
Gemiddeld
It was pleasant, do not have a full kitchen.
Stephanus V - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig, veilig, goeie geriewe.
21 @ Benade se terugvoer
Ek is bly jul kon dit geniet. Ons waardeer die terugvoer. Julle is welkom in die toekoms.
Fred
Riaan H - Sep 2021
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
21 @ Benade se terugvoer
Riaan, ons waardeer jul terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Fred
Johan B - Sep 2021
Gemiddeld
Die toilet werk nie behoorlik nie, moes water met ketel aandra om te spoel.
21 @ Benade se terugvoer
Jammer van die probleem met die toilet Dis BloemWater wat die toevoer smoor agv wanbetaling deur die Metro. My standaard versoek nadat gaste ingeboek het is altyd dat ek enige tyd gekontak kan word indien daar 'n probleem is. Ongelukkig is ek glad nie gekontak nie.
Lize S - Sep 2021
Gemiddeld
Wooneenheid nie geskik vir 4 volwassenes wat nie familie is nie.
Llewellan S - Sep 2021
Gemiddeld
Alles is beskikbaar en netjies.
21 @ Benade se terugvoer
Jammer vir die ongerief Die stortkop is nou vervang lank gewag vir die soort onderdeel
Jolanda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netjiese rustige verblyf
21 @ Benade se terugvoer
Jolanda, ons waardeer joy terugvoer. Baie, baie welkom in die toekoms.
Fred
Anthony D - Sep 2021
Gemiddeld
A more than adequate overnight stay for travellers.
Claire W - Sep 2021
Gemiddeld
Excellent value for money when stopping over for a night.
Michelle N - Sep 2021
Gemiddeld
Oom Fred was baie vriedelik.
Monique S - Sep 2021
Gemiddeld
Goeie diens en lekker geslaap!
Lauren G - Aug 2021
Gemiddeld
Neat and peaceful.
Caitlin M - Aug 2021
Gemiddeld
Easy and stress-free after a long day of driving.
Ilse P - Aug 2021
Gemiddeld
Goedkoop verblyf, maar dis dan ook wat jy kry.
Melanie M - Aug 2021
Gemiddeld
Really enjoyed my stay.
Elmarie L - Jul 2021
Gemiddeld
Baie oulik en sentraal geleë.
21 @ Benade se terugvoer
Elmarie dankie vir jou terugvoer. Baie welkom in die toekoms.
Jaco K - Jun 2021
Gemiddeld
Lekker gebly!
Angelique S - Jun 2021
Gemiddeld
Was rustig en ek kon slaap, maar nie baie skoon nie.
21 @ Benade se terugvoer
Jammer vir die ongerief Al ons eenhede is rookvry gemerk en gaste moet buite rook, maar soos jy weet hang rook aan alles en dra hul dit ongelukkig saam in. Ons het n Covid-19 skoonmaakprosedure, maar dit elimineer nie alles nie. Sal aandag gee.
Doreen E - Jun 2021
Gemiddeld
Die kuier was heerlik.
Magda A - Jun 2021
Gemiddeld
Redelik gerieflik.
Melton L - Jun 2021
Gemiddeld
Was very very good, I would make use of the place again.
21 @ Benade se terugvoer
Melton, we really appreciate your comments.
Most welcome to visit us again.
Willem K - Mei 2021
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Cobus R - Mei 2021
Gemiddeld
Dringende bespreking in Bloemfontein wat nie deel was van oorspronklike sake agenda.
Dometrius D - Mei 2021
Gemiddeld
Nogal lekker.
21 @ Benade se terugvoer
Dometrius ek het ook nie n oplossing nie behalwe dat ons alles wat in die groter gesinseenhede is hier ingepas het insluitend die unieke glaswasbak. Dit alles teen n sakpas prys!
Monica S - Mei 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Elise O - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Yvonne M - Mei 2021
Gemiddeld
Outstanding. Will certainly stay there again and recommend to friends.
Anthea L - Apr 2021
Gemiddeld
Oom Fred is very accommodating.
21 @ Benade se terugvoer
Anthea your response is much appreciated.
Looking forward to your next stay
Fred
Jann K - Apr 2021
Gemiddeld
Great, affordable and convenient place for an overnight stay.
21 @ Benade se terugvoer
Dear Jann, we appreciate your comments. Although we only have self-catering units, we strive towards making a stay as convenient as possible. Looking forward to your next visit.
Fred
Rene E - Mrt 2021
Gemiddeld
Veilig, skoon en met alles wat ons nodig sou hê.
Warren J - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker geslaap
Bianca B - Jan 2021
Gemiddeld
Perfect rest and relaxation!
Lees meerMarietha P - Jan 2021
Gemiddeld
Die kamer is aantreklik, met al die geriewe en ons is vriendelik ontvang.
Lees meerCarien V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gebruikersvriendelike akkommodasie.
Amelia L - Jan 2021
Gemiddeld
Uitmuntend!
Lees meerDanie S - Des 2020
Gemiddeld
Rustig, veilig en gasvry.
Deon D - Des 2020
Gemiddeld
Lekker geslaap en die plekkie was netjies.
Retha V - Des 2020
Gemiddeld
Lekker oornagverblyf.
Jan-rudolph B - Des 2020
Gemiddeld
Sien sterre.
Cobus J - Nov 2020
Gemiddeld
Dit was baie lekker en kompak.
Susan R - Nov 2020
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Adri V - Nov 2020
Gemiddeld
Peaceful and comfortable.
21 @ Benade se terugvoer
Adri your comments are highly appreciated. Looking forward to accommodate you again.
Fred
Rienie D - Nov 2020
Gemiddeld
Vriendelik en veilig.
Melissa V - Nov 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly in die plekkie - veral na 'n lang dag se reis.
21 @ Benade se terugvoer
Melissa dankie vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer
Baie welkom in die toekoms
Fred
Eddie R - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was lekker!
Retha P - Sep 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf, goeie diens.
William S - Mrt 2020
Gemiddeld
Rustig, skoon en sal dit vir almal aanbeveel.
21 @ Benade se terugvoer
William dankie vir die terugvoer. ons waardeer dit.
Vertrou julle het veilig tuisgekom. Hoop om julle eendag weer te ontvang as alles in die land terug na normaal is.
Fred
Lizette D - Mrt 2020
Gemiddeld
Sal oorweeg net om oor te slaap vir een aand.
Jan N - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was rustig, skoon en veilig.
21 @ Benade se terugvoer
Jan, baie dankie vir julle kommentaar, ons strewe daarna om gelukkig gasre te hê. Julle is baie welkom in die toekoms.
Fred
Carien H - Jan 2020
Gemiddeld
Ons was vriendelik ontvang, kamer was netjies en gerieflik. Sal definitief weer hier oorslaap.
Martie R - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was 'n voorreg om daar tuis te kon gaan al was dit vir 'n kort rukkie. Baie dankie!
Lorette D - Des 2019
Gemiddeld
Lovely accommodation.
Andrea D - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker, luuks en gemaklik.
21 @ Benade se terugvoer
Beste Andrea,
Baie dankie vir jou kommentaar - dit word baie waardeer. Julle is baie welkom in die toekoms
Groete
Fred
Renate M - Nov 2019
Gemiddeld
Goed.
21 @ Benade se terugvoer
Renate, dankie vir jou terugvoer. Die eenheid word juis die Compact genoem, sien ook beskrywing op webwerf, om aan te dui dat dit nie so ruim soos die ander eenhede is nie. Prysgewys bly dit 'n wenner, want dit het alles wat in die ruimer en duurder eenhede te vinde is.
Ben C - Okt 2019
Gemiddeld
Fantastic experience.
21 @ Benade se terugvoer
Francois glad that we could contribute to your experience. Most welcome to visit us again.
Fred
Charlene C - Sep 2019
Gemiddeld
Nice and cozy.
Louis O - Jul 2019
Gemiddeld
Met groot lof kan ek hierdie verblyf aanbeveel aan ander mense.
21 @ Benade se terugvoer
Louis baie dankie vir jou kommentaar Ons hoor graag van ons gaste en het groot waardering daarvoor.
Baie welkom in die toekoms
Fred
Eleen V - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
21 @ Benade se terugvoer
Eleen,
Ons waardeer jou kommentaar Hoop om jul spoedig weer te ontvang.
Groete
Fred
Jeanne F - Jul 2019
Gemiddeld
Oulike plekkie met 'n mooi tuin.
21 @ Benade se terugvoer
Jeanne dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit dat gaste tuis voel en saam met ons die tuin geniet. Baie welkom in die toekoms
Fred
Neil V - Jul 2019
Gemiddeld
Deurgaans goed met geen klagtes nie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Overall all was well with no complaints.
The accommodation was very nice with no major complaints, I feel that some effort could be done with the bathroom.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Linda F - Jul 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon.
21 @ Benade se terugvoer
Linda baie dankie vir die kommentaar dit word waardeer
Baie welkom in die toekoms
Fred