16 @ Lapwing
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R780R702 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
16 @ Lapwing is in Rooihuiskraal Noord, Centurion, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer spog met gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ook die lieflike braaigeriewe gebruik en die woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit sonpanele en batterye het.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
'n Pendeldiens is beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël is.
Die huis is met sonkrag toegerus wat beteken dat gaste nie beurtkrag tydens hul verblyf sal ervaar nie.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 @ Lapwing sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink 16 @ Lapwing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooihuiskraal North Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom