16 @ Lapwing
Opsomming van Resensie
Antionet P - Jun 2022
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Antionet, jou resensie word waardeer. Sien gou weer.
Lekker dag
Herman
Hannetjie P - Jun 2022
Gemiddeld
Die kuier was baie lekker.
16 @ Lapwing se terugvoer
Middag Hannetjie, die resensie word waardeer. Julle moet 'n lekker dag he. Groete, Herman.
Ursula F - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker gekuier.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Ursula, dit word waardeer. Lekker dag
Erika B - Apr 2022
Gemiddeld
It was a quiet restful stay.
16 @ Lapwing se terugvoer
More Erika, dankie vir resensie. Word waardeer. Lekker dag.
Marietjie J - Mrt 2022
Gemiddeld
Skoon supernetjiese plekkie. Het alles wat jy nodig het. Baie dankie Herman vir jou gasvryheid en vriendelike ontvangs. Ons sal definitief weer daar gaan oornag.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Marietjie.
Resensie word waardeer. Sien gou weer
Groete
Herman
Nicolette K - Mrt 2022
Gemiddeld
Privaat en rustig.
16 @ Lapwing se terugvoer
Middag Nicolette
Dankie vir terugvoer. Word waardeer. Hoop ons sien jul weer. Herman
Natasha V - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangenaam. Sal beslis weer bespreek.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie vir terugvoer Natasha. Dit word waardeer, en ons hoop ons sien jou gou weer.
Hennie C - Des 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Hennie
Resensie word waardeer
Groete
Suzaan E - Nov 2021
Gemiddeld
Fantasties!
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Suzaan, dit word waardeer. Groete
Natasha E - Nov 2021
Gemiddeld
Rustig, stil en gemaklik.
16 @ Lapwing se terugvoer
More Natasha
Dankie vir resensie, word waardeer
Groete
Herman
Jolene C - Okt 2021
Gemiddeld
Kort kuiertjie.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Jolene,
Hoop ons sien julle gou weer .
Groete,
Herman
Miem N - Okt 2021
Gemiddeld
Werklikwaar waarde vir geld en gemoedsrus.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Miem vir die besoek en mooi resensie.
Yadah L - Sep 2021
Gemiddeld
Ek sal enige tyd weer daar slaap.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Yadah
Mooi resensie word waardeer. Lekker dag.
Herman
Elsie V - Aug 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Pragtige plekkie.
16 @ Lapwing se terugvoer
Middag Elsie,
Dankie vir resensie, waardeer.
Antoinette B - Jul 2021
Gemiddeld
Beste waarde vir geld.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Antoinette, word waardeer.
Yvonne S - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjies. Uitstekende diens. Gasvry. Aangenaam om daar te bly weg van 'n mens se huis!
16 @ Lapwing se terugvoer
More Yvonne
Dankie vir resensie.Jy moet n mooi dag he.
Groete
Herman
Altea V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir prys.
16 @ Lapwing se terugvoer
More Altea
Dankie vir die besoek en mooi resensie.
Groete,
Herman
Matilda O - Mrt 2021
Gemiddeld
Plekkie was ongelooflik netjies en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Johan, word waardeer.
Groete
Nico R - Mrt 2021
Gemiddeld
Gerieflik en netjies.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Nico.
Christo V - Feb 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
16 @ Lapwing se terugvoer
Baie dankie Christo, hoop ons sien julle gou weer.
Herman
Alf T - Feb 2021
Gemiddeld
Skoon, net, mooi, vriendelik, baie moeite gedoen. Meer as verwag.
Angie P - Feb 2021
Gemiddeld
Awesome stay.
16 @ Lapwing se terugvoer
Thanks Angie
Ina G - Jan 2021
Gemiddeld
Vriendelike diens, veilig en netjies.
16 @ Lapwing se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie
Believe S - Jan 2021
Gemiddeld
Best experience to stay there.
Gerhard S - Des 2020
Gemiddeld
Baie tevrede.
16 @ Lapwing se terugvoer
Dankie Gerhard, word waardeer
Sharlene P - Des 2020
Gemiddeld
Fantastiese oornagverblyf.
16 @ Lapwing se terugvoer
Middag Sharlene, baie dankie, resensie word waardeer. Sien julle gou weer. Voorspoed vir 2021. Groete, Herman & Magda.
Susan V - Nov 2020
Gemiddeld
Fantastiese skoon en netjiese plek.
16 @ Lapwing se terugvoer
Baie dankie, word waardeer.
Stuart B - Nov 2020
Gemiddeld
Well located place. Prefect for a few nights in town.
16 @ Lapwing se terugvoer
Middag
Dankie vir terugvoer
Groete
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom