Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 @ Bains Game Lodge

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 14 resensies vir 14 @ Bains Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Magdalena R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmerend.

Was baie rustig, rus vir moeë siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D
Enkelreisiger

Perfect.

Perfect for what was needed on a busy weekend of water polo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolize J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize J
Enkelreisiger

Lekker vir korttermyn verblyf.

Alhoewel die plekkie presies lyk soos die foto's en die kamer vreeslik lekker was, sal ek ongelukkig moet kla oor die omgewing rondom die kamer. As jy nie omgee oor 'n klomp mense buite jou venster/badkamer nie, sal hierdie meer as perfek vir jou wees! Maar ek het glad nie my gordyne vir 'n oomblik oopgemaak nie, dit het gevoel asof almal by my plekkie se skuifdeur inkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Quintin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het plek bespreek vir 2 aande sodat ons die skou kon geniet in Bloemfontein.

Was egter baie teleurgesteld met aankoms, moet oor n HOOP dekgras klim on bydie kluis uit tekom waar die sleutel gebere word. @14 Bains het ons die volgende befind. Bad nie gewas nie en vol hare en sand. Stort uiters vuil (swart mif). Bedegoed en kamer stink vandie rook. Het voorheen by Bains geslaap maar verseker nie weer by @14 nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Markus D
Saam met vriende

Good

Basiese kamer, maar geen klagtes nie. Goed geslaap en was rustig. Aanbeveling: die braai-area is vêr van die kamers af. Sal voorstel dat daar nader geriewe kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frustrerend met aankoms en vertrek. Ontvangs weet nie van reëlings met betrekking tot sleutels vir eenheid nie.

Kamer vuil met papiere en ander voorwerpe agter bedkassies en ander meublement. Stortdreinering was verstop. Staan enkeldiep in afvoerwater. Stortkop ook verstop met sowat 3 straaltjies water wat spuit. Moet rondspring om nat te word. Ek het self gereedskap in my voertuig gaan haal om die dreinering te herstel en ook die stortkop afgehaal en al die verstopte gate geopen en teruggeskroef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 @ Bains Game Lodge se terugvoer

Deon ons is jammer dit was jou ervaring. Dit kom egter as ‘n skok, want jy het geen van hierdie inligting aan ons gekommunikeer nie.

14 @ Bains Game Lodge
Leonora S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora S

Aangenaam.

Dooie hooflig, kombuiswasbakprop stukkend. Parkeerarea is verder as op foto aangedui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B
Enkelreisiger

Dit was gerieflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay, but not really pet friendly.

The unit was very clean and neat. However the parking is quite a bit away from the unit and it's cumbersome if you have to park your car overnight. The security told us it was not pet friendly until we showed him the communication with the booking agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veena P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veena P
Gesin met klein kinders

Die plek is waarde vir geld vir 'n paar dae. Netjies en veilig.

Ons het die plek baie geniet. Dit is klein vir 'n gesin maar 'n mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cramped.

The room and the kitchen area are in one space and feel very cramped. The basin has a large crack in it. The shower needs a scrub. The positioning of the TV needs to be changed as the angle makes it impossible to watch. A very busy place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 @ Bains Game Lodge se terugvoer

Hi Jenny,
Thank you for staying with us and for your review.
As per our listing and photos, it is a bachelor unit thus the room consists of two single beds and a kitchenette, and of course our full separate bathroom. Since your visit, the basin has been replaced by a brand new one. Thanks for your suggestions.

14 @ Bains Game Lodge
Yolanda T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie gerieflik.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar, asook personeel by Bains Game Lodge. Lodge. Altyd puik 5-ster diens by LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 @ Bains Game Lodge se terugvoer

Hi Yolanda, baie dankie dat julle by ons gebly het en ook vir jou resensie. Dit is lekker om sulke positiewe terugvoer te kry!

14 @ Bains Game Lodge
Margaret V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker restaurant, Red Oak, binne die terrein! Baie stil gebou, maar 'n kat dwaal rond en los mis op grasperk reg voor die deur.

Die kamer benodig 'n nuwe stortkop en stortdrein skoonmaak, 'n tweede stel badhanddoeke en badkamermat, potdeksel handvatsels, vadoeke, skottelgoedseep, en 'n tweede stoel. TV-opvangs en kanale kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 @ Bains Game Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die resensie! Daar is ten alle tye twee stelle handdoeke beskikbaar vir ons gaste aangesien die kamer 2 persone akkommodeer. Soos geadverteer is dit ‘n selfsorg-eenheid en word ‘n nuwe stel handdoeke nie elke dag voorsien en vervang nie. TV kanale is standaard en vorm deel van die DSTV bouquet soos ons aandui. Ons waardeer die voorstel van ‘n badmatjie en dit is intussen aangebring.

Ons is baie bly dat die eenheid lekker stil en privaat was. Die maklike en kontak-vrye self-incheck opsie word deur baie gaste verkies.

14 @ Bains Game Lodge
Ronen G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ronen G
Besigheidsreis

Nice to stay, but no longer than 4 nights.

It was strange to find only on arrival about the separate accommodation apart from the hotel. Went to the reception and they knew nothing about my booking and only after I showed them my booking they handed me the keys and I had to ask how to get there and still got directed wrong. It was advertised on the web that facilities at Bains has WiFi ─ there were none. Basin in bathroom was badly broken, mixer tap was not working properly, no adjustable shower head - as good as an open pipe. No working TV for first 2 days. Breakfast served in the hotel was definitely a big mistake: cold food, staff did not make an effort to make customers comfortable. Nearby tea gardens serve much better variety at similar pricing. After speaking to the owner, she attended to the majority of the problems and was always just a call away. On my arrival in Bloem, she was courteous to give me directions to Bains. Taking everything in one, I enjoyed the stay, but it would have been better if none of the above defaults were present. But have to commend the owner that she was available 24/7 and made a plan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 @ Bains Game Lodge se terugvoer

Hi Ronen,

Thank you for staying with us and thank you for your review. We are glad we could assist you and make your stay more comfortable. Kindly note that the basin and shower head have been replaced, thank you for your suggestion.

14 @ Bains Game Lodge
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f3e0573dc48b1b7b8f9a7dfece97fe6a21d74755d546f692d2d5e3be129996b2b191663386da4bbe6f8043e69683bf429db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Off the R64 Bains Game Lodge 14 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.075908355467 26.152295266233